Back to results

University of the Western Cape

Bekamping van die hoe druipsyfer in algemene wetenskap en geskiedenis op senior primere vlak

Abstract

dc:description.abstract

Skole stel dit as een van hul belangrikste prioriteite om die jeug op te voed. Maar oor die algemeen strewe skole nie om die onderrig en leerproseoure aan te pas by individuele leerlinge se spesifieke bevoegdhede en behoeftes nie. In hierdie navorsingstudie het die na vorser beide die algemene en spesifieke probleme onder soek wat leerkragte en skole ondervind. Die huidige tradisionele (konvensionele) onderrigprosedure wat tans in skole gebruik word, is op groepgllde:rig gebaseer en spreek nie leerlinge se indivi-duele vermoens en tekort-kominge aan nie. Die navorsingstudie het ondersoek of die toepassing van Demeqs_le_rin_gsleer binne die beperkings van h klasgroep, die akad.emiese prestasie tan die leerflnger-poeitief kan beinvloed sodat daardeur die hoe druipsyfer wat vir agt jaar ondervind was in Algemene lfletenskap en Geskiedenis in Manenberg senior primgre skole, kon verbeter.

Degree

thesis:*
Grantor dc:publisher.institution
University of the Western Cape
Year dc:date.issued
1991

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Author dc:creator
  • Hattingh, Isaac Benjamin
Advisors dc:contributor.advisor
  • Jantjes, E.M
  • Dali, C.M.

Subjects

dc:subject × 5

Rights

dc:rights

Chain of custody

source
Harvested from
University of the Western Cape
Base URL
uwcscholar.uwc.ac.za:8443/server/oai/request
Last updated
2026-07-24
Source record
OAI-PMH GetRecord
citation

Hattingh, Isaac Benjamin. Bekamping van die hoe druipsyfer in algemene wetenskap en geskiedenis op senior primere vlak. University of the Western Cape, 1991.