Global ETD Search
Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.
Results
Showing 1 to 13 of 13 for “"sodat"”.
-
Leiding in die primêre skool : 'n fundamenteel-pedagogiese studie
… te verstaan en aanvaar n.a.v. sy eie aspirasies sodat hy in toenemende mate in staat gestel kan word om sy eie verantwoordelike keuses as indiwidu en as lid van 'n groep van 'n dinamiese maatskappy te voorsien waar hy kan leer omtrent vlakke van onderskeie beroepe en opvoedkundige strewes en …
-
Die storie van my lyf
… dat dit uit jou bors uit wil klim en opstyg sodat jy hoop die glimlag trek wyd oor die aardbol en bereik elke kleine mens en elke grote god. "Staan op! Jesus brcck al die bande en Hy maak jou nou vry," het die pastoor gese. My ma het langs my pa op die blou kerkstoele gesit, die Bybel …
-
Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L
… op papierchromatografie van 'n paar spesies, sodat 'n dieper studie nodig was. Miskien was die groepe verbindings wat werk in hierdie veld bemoeilik (tanniene die belangrikste), vir die meeste 'n te groot kopseer. Indien hierdie "probleemverbindings" identifisering, isolering en …
-
Bekamping van die hoe druipsyfer in algemene wetenskap en geskiedenis op senior primere vlak
… tan die leerflnger-poeitief kan beinvloed sodat daardeur die hoe druipsyfer wat vir agt jaar ondervind was in Algemene lfletenskap en Geskiedenis in Manenberg senior primgre skole, kon verbeter.
-
Die Christologie van die Psalter binne die konteks van die koningspsalms? : ‘n praktiese toespitsing op Psalms 45 en 110 (Afrikaans)
… die messias-begrip na die toekoms geprojekteer sodat die verwagting van ‘n komende messias begin ontwikkel het. Die unieke betekenis wat die Ou Testament aan die messias-begrip gee, is op sy beurt deur die Nuwe Testament geherinterpreteer sodat dit op Jesus Christus dui. Daarom dat die …
-
'n Ondersoek na die verskynsel van drostery vanaf Tenterden Plek van Veiligheid en Bewaring, met verwysing na maatskaplike werk perspektiewe in hierdie verband
… oor 'n 10 jaar tydperk, 1980-1989, is bestudeer sodat moontlik ook die invloed van personeelaangeleenthede en verskille in die bestuur van die inrigting indentifiseer kan word. Die data is vanuit argiefrekords, soos die persoonlike leêrs, straf-, opname-, en drostersregister, verkry. …
-
Toepassingswaarde van 'n pasgemaakte perseptueel-motoriese bewegingsontwikkelingsprogram by vier- tot sesjarige leerders in die Vaalharts omgewing
… deur hierdie studie uitgewys is, oorkom kan word sodat kinders uit agtergeblewe omgewings se perseptueel-motoriese ontwikkeling suksesvol ondervang kan word.
-
Die verband tussen enkele omgewings- en persoonlike faktore en die toetsintelligensie van kinders
… om verskillende groepe met mekaar te vergelyk sodat daar altesaam 35 toetstellings in die verskillende ondersoeke gebruik is. Daar is bevind dat seuns en meisies, en stads- en plattelandse kinders, op enkele uitsonderings na, nie van mekaar verskil wat prestasie in die JSAIS betref nie. …
-
Gemeenskapsdiensvonnisse as alternatief tot gevangenisstraf : 'n maatskaplikewerk perspektief
… word en aan die gemeenskap bekend gestel word, sodat die gemeenskap betrokke kan raak by die proses van strafhervorming. Vonnisse van gemeenskapsdiens, wat impliseer dat oortreders die een of ander vorm van gratis diens tot voordeel van die gemeenskap lewer, is n ideale manier om …
-
Die implementering van die Lewensvaardigheid Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring vir verstandelik erg gestremde leerders in skole vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes
… riglyne gee en van lesplanne voorsien sodat hulle weet wat van hulle verwag word. Kwessies soos werkslading, assessering, tydsbestuur, hulpbronne en opleiding is egter in sommige skole nog problematies. Met al die inligting wat in die kwantitatiewe en kwalitatiewe fase asook in die …
-
Die opvoeding van die mishandelde kind
… te stel om homself in die wereld te onenteer sodat hy sy eie leefwereld kan konstitueer. Deur relasies met homself, ander, idees en dinge en Godfn god te vorm, konstitueer hy 'n betekenisvolle leefwereld. 'n Selfgestruktureerde vraelys is as. meetinstrument gebruik. Die opstel, verspreiding en …
-
”Käsitykseni mukaan se ei voi olla kukaan muu kuin Neuvostoliitto…” : Pohjois-Suomea koskeva uhkakuvakeskustelu kolmannessa parlamentaarisessa puolustuskomiteassa 1979–1981.
Tutkielman tavoitteena on tarkastella kolmannen parlamentaarisen puolustuskomitean komiteanmietinnön ympärille kytkeytyvää Pohjois-Suomen turvallisuuspoliittista keskustelua vuosina 1979–1981. Tutkimusaihetta lähestytään analysoimalla komitean asiantuntijalausunnoissa ja keskusteluissa ilmenneitä …
-
An evaluation of some cognitive, affective, and school variables as predictors of the academic achievement of standard 10 pupils in Kwazulu schools
… die sistematiese veranderlikes ook bestudeer sodat hulle invloed op R2 verklaar kan word. In hierdie studie is ook gevind dat die plattelandse skole akademies beter as stedelike skole presteer. Die bevinding is teenstrydig met die bevindinge van die vorige navorsers. 'n Verdere studie is dus …