Global ETD Search
Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.
Results
Showing 1 to 18 of 18 for “"Onderwys"”.
-
Suid-Afrikaanse privaatskool-hoofde se siening van inklusiewe onderwys-implementering en skoolontwikkeling (Afrikaans)
… used in this research sample. AFRIKAANS : Onderwys Witskrif Nr.6 (2001) –Spesiale Onderwys: Die vestiging van ’n inklusiewe Onderwys en Opleidingstelsel se verwagting is dat meer Suid-Afrikaanse skole ’n inklusiewe benadering sal volg om al die onderwysbehoeftes van alle Suid-Afrikaanse …
-
Die ouer se plek en taak in die opvoeding en onderwys soos geïmplementeer in 'n tipies voorstedelike primêre skool in Transvaal
Nobody can take the place of the parent as the principal educator. The school has always acted as supplementary educator of the child during school hours. Because the state has given more and more to the parent inter alia the establishment of free tuition, many parents have been taking it for …
-
Wit onderwysers se persepsies van Swart onderwysers se beroepswereld as leefwereld
… van hierdie studie was om vas te stel of wit onderwysers sekere persepsies rakende die beroepswereld as leefwereld van swart onderwysers huldig. Uit die Iiteratuurstudie het dit geblyk dat die implementering van die beleid van afsonderlike ontwikkeling daartoe gelei dat swart en wit …
-
In ruimtes vasgekeer: 'n Kognitiewe benadering tot metafore in dekoloniale diskoers
… vurige besprekingspunt in die konteks van hoër onderwys in Suid-Afrika. Hierdie verhandeling beoog om die verband tussen metaforiese uitdrukkings en die konseptualisering van kolonialisme, kolonialiteit en dekolonisering te ondersoek deur die Konseptuele Metafoorteorie (KMT) te benut. Die …
-
Die implementering van die Lewensvaardigheid Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring vir verstandelik erg gestremde leerders in skole vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes
… het om redelike maatreëls te voorsien vir die onderwysbehoeftes van VEG leerders en leerders met diepgaande intellektuele gestremdheid ("profound intellectual disability") in die Wes-Kaap nie. Die Departement van Basiese Onderwys het in reaksie daarop twee kurrikulums ontwikkel: 'n …
-
Ondersteuningsdienste vir onderwysers in openbare skole van die BRICS-lidlande: 'n Vergelykende dokumentêre studie
Ondersteuningsdienste aan onderwysers is ʼn komponent van enige doeltreffende onderwysstelsel. In hierdie studie word die BRICS-lidlande ondersoek met die fokus op onderwysers in openbare skole. Die BRICS-lidlande is Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika. Die BRICS-organisasie is een van …
-
Die aandeel van die sentrale regering in die Suid–Afrikaanse onderwysstelsel vir blankes
Thesis (MEd)--PU vir CHO
-
Kindertuinonderwys in Kaapland, met besondere verwysing na Noord–Kaapland
Proefskrif--PU vir CHO
-
'n Ondersoek na die funksionele opleiding van begeleiers in Suid-Afrika (Afrikaans)
… selde waardig genoeg geag is om beroepsgerigte onderwys en gespesialiseerde opleiding in die veld te regverdig. Daarom is die aanvangsondersoek van hierdie studie primêr geloods as 'n kritiese beskouiing van die funksionaliteit van die teenwoordige opset van begeleieropleiding in Suid Afrika. …
-
Financial Risk Protection, Decomposition and Inequality Analysis of Household Out-of-Pocket Health Payments
… tussen ouderdomsgroepe, rassegroepe, in onderwys (veral voltooiing van sekondêre onderwys), welstandskwintiele en tipe toilet wat gebruik word, sowel as bron van drinkwater, die veranderinge in KU-konsentrasie verklaar. Daar is ook bevind dat veranderende elastisiteite met betrekking tot …
-
A disaggregated Marshallian macroeconometric model of South Africa
… wat stygende openbare besteding (gesondheid en onderwys) speel in die versterking van produksieaktiwiteite, (3) die rol wat disaggregasie speel in die verbetering van modelle se voorspellingsvermoë en beleidsleiding, ens. Die huidige navorsing vorm 'n waardevolle instrument vir die begrip en …
-
An evaluation of some cognitive, affective, and school variables as predictors of the academic achievement of standard 10 pupils in Kwazulu schools
… behels, en die sosiale wat die prinsipaal en die onderwysers behels. Die oorsig van die literatuur het daarop gewys dat die fisiese fasiliteite belangrik is vir opvoeding, maar hulle uitwerking op die kwaliteit van onderrig afhanklik is van hulle benutting deur die onderwysers. Byvoorbeeld, …
-
Bekamping van die hoe druipsyfer in algemene wetenskap en geskiedenis op senior primere vlak
Skole stel dit as een van hul belangrikste prioriteite om die jeug op te voed. Maar oor die algemeen strewe skole nie om die onderrig en leerproseoure aan te pas by individuele leerlinge se spesifieke bevoegdhede en behoeftes nie. In hierdie navorsingstudie het die na vorser beide die algemene en …
-
Die stand van sportafrigting in prioriteitsportsoorte by skole in die Dr. Kenneth Kaunda streek van die Noordwes Provinsie
Professionalism in sport and the standard of world-class performance is on the rise. The development of a country's sporting potential therefore is crucial (Martindale et al., 2007:187). In South African schools, sport is widely regarded as the basis of elite sport (Rajput & Van Deventer, …
-
Die ontwikkeling van 'n psigometriese instrument om die leerbenadering van volwassenes te bepaal (Afrikaans)
The effectiveness with which people learn in modem organizations is increasingly emphasized in today's information and knowledge driven economy. The effectiveness of learning and the increase of expertise in a rapidly and dramatically changing economic, political and social environment is regarded …
-
'n Eksploratiewe studie na die identiteitsbeeld van 'n mentor (Afrikaans)
As in the case of many other local and overseas teacher-training institutions the Postgraduate Certificate of Education programme (PGCE) at the University of Pretoria is a model rich in experience. In this model 60% of the time is devoted to a school-based programme and 40% to the university-based …