Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results

Showing 1 to 9 of 9 for “"Sosio-ekonomiese"”.

  1. Toepassingswaarde van 'n pasgemaakte perseptueel-motoriese bewegingsontwikkelingsprogram by vier- tot sesjarige leerders in die Vaalharts omgewing

    … kundigheid van onderwysers. Kinders wat in lae sosio-ekonomiese omstandighede grootword, word as kinders met 'n groter risiko vir perseptuele en motoriese agterstande beskou; gevolglik lei hierdie situasie daartoe dat hulle hulpverlening ten opsigte van hierdie ontwikkeling benodig. Met hierdie …

    nwu-za Repository record for Toepassingswaarde van 'n pasgemaakte perseptueel-motoriese bewegingsontwikkelingsprogram by vier- tot sesjarige leerders in die Vaalharts omgewing (opens in a new tab)

  2. Die verband tussen enkele omgewings- en persoonlike faktore en die toetsintelligensie van kinders

    … as di~ sonder enige kleuterskool-opleiding. Sosio-ekonomiese status toon ook 'n positiewe verband met toetsprestasie deurdat toetslinge uit hoe sosio-ekonomiese statushuise, betekenisvol beter presteer as die uit die laer klasse. Hierdie bevindinge is ook verder bevestig deur die beroepe van …

    nwu-za Repository record for Die verband tussen enkele omgewings- en persoonlike faktore en die toetsintelligensie van kinders (opens in a new tab)

  3. Towards a legal history of white women in the Transvaal, 1877-1899

    … derhalwe ‘n politieke, maar ook ‘n sosiale en ekonomiese geskiedenis van Transvaal, geskryf spesifiek met wit vroue in gedagte. Bronne vir die sosio-ekonomiese historiese raamwerk sluit verder in die skep van ‘n regsverhoog waarop die vroue geposisioneer kan word. Dit word daargestel deur …

    pretoria Repository record for Towards a legal history of white women in the Transvaal, 1877-1899 (opens in a new tab)

  4. ’n Sielkundig-feministiese ondersoek na trauma en die geleefde ervaring van die vrouekarakters in Valda Jansen se Hy kom met die skoenlappers en Ronelda Kamfer se Kompoun

    … in magsisteme soos apartheid, patriargie en sosio-ekonomiese ongelykheid. Gewoonlik word die trauma via familieverhoudings oorgedra en manifesteer in fisieke en emosionele geweld, selfdood, seksuele mishandeling, dwelmmisbruik en verlies. Hierdie studie toon aan dat hierdie ervarings nie as …

    stellenbosch Repository record for ’n Sielkundig-feministiese ondersoek na trauma en die geleefde ervaring van die vrouekarakters in Valda Jansen se Hy kom met die skoenlappers en Ronelda Kamfer se Kompoun (opens in a new tab)

  5. Essays on water resources and the Ugandan economy

    … Daarby word landbouaktiwiteite waarin baie sosio-ekonomiese aktiwiteite geanker is, deur reën gevoed, met minder as 1% van die land se bewerkbare grond wat tans onder besproeiing is. Verder dui verslae daarop dat baie episodes van ekonomiese onstabiliteit toegeskryf word aan ontwrigtings in …

    pretoria Repository record for Essays on water resources and the Ugandan economy (opens in a new tab)

  6. Measuring the social costs of coal-based electricity generation in South Africa

    … Energietegnologieë tree in wisselwerking met die ekonomiese, maatskaplike en omgewingstelsels, en doen dit nie net direk nie, maar ook indirek, deur middel van terugwaartse en voorwaartse prosesse. Daarby kan die interaksies positiewe en negatiewe gevolge hê. Om ingeligte besluite te neem oor die …

    pretoria Repository record for Measuring the social costs of coal-based electricity generation in South Africa (opens in a new tab)

  7. The nature of the tripartite alliance and its impact on the operations of the ANC government in South Africa, 1990-2017

    … gestig is. COSATU en die SAKP het 'n ver-linkse ekonomiese standpunt omdat hulle dink dat om Suid-Afrika se sosio-ekonomiese kwessies op te los en die uitwerking van apartheid, moet 'n sosialistiese of kommunistiese samelewing gevestig word. Die drieparty-alliansie, volgens hierdie navorsing, is …

    zulu Repository record for The nature of the tripartite alliance and its impact on the operations of the ANC government in South Africa, 1990-2017 (opens in a new tab)

  8. Bekamping van die hoe druipsyfer in algemene wetenskap en geskiedenis op senior primere vlak

    Skole stel dit as een van hul belangrikste prioriteite om die jeug op te voed. Maar oor die algemeen strewe skole nie om die onderrig en leerproseoure aan te pas by individuele leerlinge se spesifieke bevoegdhede en behoeftes nie. In hierdie navorsingstudie het die na vorser beide die algemene en …

    western-cape Repository record for Bekamping van die hoe druipsyfer in algemene wetenskap en geskiedenis op senior primere vlak (opens in a new tab)

  9. An evaluation of some cognitive, affective, and school variables as predictors of the academic achievement of standard 10 pupils in Kwazulu schools

    … prestasie verdwyn as intelligensie en die sosio-ekonomiese status gekontroleer is. 2.4 DIE INVLOED VAN GESLAG OP AKADEMIESE VOORSPELLING: Die literatuur het daarop gewys dat die twee geslagte se akademiese prestasie verskil. Die dogters, byvoorbeeld, presteer beter as seuns in toetse wat …

    nwu-za Repository record for An evaluation of some cognitive, affective, and school variables as predictors of the academic achievement of standard 10 pupils in Kwazulu schools (opens in a new tab)