Global ETD Search
Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.
Results
Showing 1 to 20 of 24 for “"Ontwikkel"”.
-
'n Algoritme vir kleinstekwarate-benadering
… behulp van die algoritme 'n rekenaarprogram te ontwikkel vir die minimering van die kleinstekwadrate- benadering en die passings van krommes deur gegewe eksperimentele data. Eerstens word die norm en die pseudo-inverse van matrikse sowel as Householder-transformasies bespreek, aangesien ons …
-
Sekere aspekte van dwelmmisbruik onder jeugdiges in die Kaapse Skiereiland met verwysing na die voorkomende rol van SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees
… Dwelmmisbruik is 'n verskynsel wat nie oor nag ontwikkel het nie en langtermyn gekoordineerde voorkomingspogings is nodig om dit effektief te bekamp.
-
Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L
… bemoeilik, sal spesifieke suiweringstegnieke ontwikkel en toegepas moet word, om ekstrakte vooraf te suiwer. Daar gaan gepoog word om soveel moontlik ninhidrienpositiewe verbindings te identifiseer en te isoleer. Isolate gaan gedeeltelik chemies gekarakteriseer en bewaar word vir 'n opvolgende …
-
Die moontlike uitwerking van groepgebaseerde dramaterapie op die selfagting van die kind met leerhindernisse (Afrikaans)
… gestalt-dramaterapie program van 12 sessies ontwikkel ten einde selfagting-ontwikkeling by die kind met leerhindernisse aan te spreek. Gebrekkige motivering, ongunstige selfagting, sowel as problematiese sosiale vaardighede word geassosieer met leerhindernisse (DSM-IV-TR, 2000). Die …
-
Directors fiduciary duty to act in the best interest of the company - Is the business judgement rule being abused by directors to prevent liability?
… reg afkomstig is. Hierdie pligte is deurlopend ontwikkel deur die interpretasie van regspraak asook addisionele beginsels wat deur die verskeie King verslae aanvaar is, welke beginsels geag word as internationale beste praktyke. Die Suid-Afrikaanse Maatskappyreg het 'n meer inklusiewe model …
-
Die Burger en die Kleurling-stem, 1948-1961
… het. Die Burger het deur die jare 'n reputasie ontwikkel as die Afrikaanse koerant wat eerstens die meeste lewenskragtigheid toon en tweedens 'n vorm van deurdagte kommentaar oor politieke gebeure lewer wat dikwels dieselfde is as die wat in regerings-kringe gehuldig word. In 'n tyd wat min …
-
Pleegouers : 'n ondersoek met verwysing na die omstandighede van blanke pleegsouers in Kaapstad
… ondersoeker se belangstelling in pleegsorg het ontwikkel gedurende die drie jaar wat sy as sekretaresse van die Vereniging vir Kinderbeskerming in Kaapstad werksaam was. Hoewel die ondersoeker reeds die afgelope drie jaar in 'n ander werkkring staan, word die leemtes wat in pleegsorg bestaan, …
-
Implementation of family-integrated neonatal care by healthcare providers in a district hospital of Limpopo province
… van gesinsgeïntegreerde neonatale sorg te ontwikkel en te evalueer deur 'n samewerkende aksienavorsingsproses met die belanghebbendes van die hospitaal. Die driesiklus probleemoplossingsaksienavorsingsontwerp het die implementering van gesinsgeïntegreerde neonatale sorg, 'n nuwe konsep in …
-
Developing guidelines to promote community participation and local accountability for pregnant women’s access to basic antenatal care in Mpumalanga Province South Africa
… Die doel van die studie was om riglyne te ontwikkel om gemeenskapsdeelname en plaaslike verantwoordelikheid vir gesondheid te verbeter deur maniere te ondersoek om die gemeenskap by basiese voorgeboortesorg te betrek om só voorgeboortelike opname te verhoog. Dit sal daartoe bydra om …
-
A wellness programme to prevent and manage compassion fatigue amongst nurses working in an anti-retroviral clinic in a public tertiary hospital
… wat hulle kwesbaar maak om empatie-uitputting te ontwikkel. Indien empatie-uitputting nie betyds geïdentifiseer en voldoende hanteer word nie, kan die geaffekteerde verpleegkundiges hopeloos begin voel oor hul vermoë om vir hul pasiënte te sorg, wat ’n nadelige uitwerking op die gehalte van …
-
Die rol van minderheidstaalmedia in taalbeplanningprosesse met verwysing na isiZulu, isiXhosa, Sepedi en Setswana
… wat praktyke aanmoedig om inheemse Afrikatale te ontwikkel, erken en uit te brei. Om verder hoër status aan die inheemse Afrikatale te verleen, is die Media-ontwikkelings- en Diversiteitsagentskap (MDDA) in 2001, sowel as die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSAT) in 1995 deur die Parlement tot …
-
Toepassingswaarde van 'n pasgemaakte perseptueel-motoriese bewegingsontwikkelingsprogram by vier- tot sesjarige leerders in die Vaalharts omgewing
Voldoende perseptueel-motoriese ontwikkeling is belangrik vir jong kinders se algehele huidige, maar ook voortgesette ontwikkeling. Hierdie ontwikkeling word deur verskeie faktore beïnvloed wat onder andere insluit die omgewing waarin 'n kind grootword asook die kundigheid van onderwysers. Kinders …
-
Die Christologie van die Psalter binne die konteks van die koningspsalms? : ‘n praktiese toespitsing op Psalms 45 en 110 (Afrikaans)
… die verwagting van ‘n komende messias begin ontwikkel het. Die unieke betekenis wat die Ou Testament aan die messias-begrip gee, is op sy beurt deur die Nuwe Testament geherinterpreteer sodat dit op Jesus Christus dui. Daarom dat die Hebreërskrywer Psalms 45 en 110 herinterpreteer met …
-
Die implementering van die Lewensvaardigheid Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring vir verstandelik erg gestremde leerders in skole vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes
Die behoefte aan die ontwikkeling en implementering van die Lewensvaardigheid Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring vir verstandelik erg gestremde leerders (Lewensvaardigheid KABV vir VEG leerders) het ontstaan na 'n hofuitspraak in die hofsaak Cape Forum for Intellectually Disabled versus …
-
Comparative genomics of Listeria species isolated from the meat processing chain in South Africa
… toleransie en weerstand teen sulke faktore te ontwikkel. Hierdie proefskrif ondersoek verder die ontwikkeling van 'n vinnige aanlyn hulpmiddel vir volgordetipering van Listeria spp. vanaf ''Next Generation Sequencing'' rou data. Die insigte uit hierdie werk het direk die insluiting van WGS in …
-
Intelligent home automation security system based on novel logical sensing and behaviour prediction
… se aksies vanuit 'n logiese oogpunt en ontwikkel gesofistikeerde en nuwe waarnemingstegnieke om indringingspogings tot 'n huis se fisiese en kuberruimte te identifiseer. Nuwe gedragsvoorspellingsmetodologie gebruik Bayesiaanse netwerke om normale gebruikersgedrag aan te leer wat later …
-
The impact of mission-directed work teams on job satisfaction of employees
… bedryfsaktiwiteite. Hierdie program fokus op die ontwikkeling en vestiging van betekenisvolle praktyke wat geïmplementeer kan word regdeur die organisasie ten einde bestuur en werknemers toe te rus met vaardighede waarmee hul hulself kan meet teenoor wêreld-beste praktyke. As basis vir hierdie …
-
Variables determining shareholder value of industrial companies listed on the Johannesburg Stock Exchange
… veranderlikes en aandeelhouers welvaart te ontwikkel. In die literatuur gedeelte van hierdie studie val die klem op die onderskeid wat getref word tussen die rekeningkundige metodes om aandeelhouers welvaart te bepaal, in teenstelling met die sogenaamde ekonomiese gebaseerde metodes. Daar …
-
The role of the reference source in improving the CIE colour-rendering index for visual perception optimisation
… verander tans. 'n Aantal standaardmetodes is ontwikkel en word deur verskillende spesialiteitsareas van die beligtingsbedryf gebruik. CIE 13.3 is die aanvaarde standaard wat deur baie gebruikers geïmplementeer is en word al vir baie jare gebruik. Ligemitterende diode (LED)-tegnologie beweeg …
-
Development of intervention strategies to enhance implementation of maternal and neonatal referral system guidelines in Mopani district in the Limpopo Province
… te oorkom. Doel: Om intervensiestrategieë te ontwikkel om die implementering van riglyne vir moeder- en neonatale verwysingstelsels in die Mopani-distrik in Limpopo te verbeter, om vinnige verwysing van obstetriese noodgevalle te fasiliteer, obstetriese komplikasies te minimaliseer, en moeder- …
Page 1 of 2