Back to results

Department of Social Development

Sekere aspekte van dwelmmisbruik onder jeugdiges in die Kaapse Skiereiland met verwysing na die voorkomende rol van SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees

Abstract

dc:description.abstract

'n Literatuurstudie is onderneem om die redes vir dwelmmisbruik onder jeugdiges na te vors. Dit blyk dat daar nie 'n eenvoudige verklaring is vir die verskynsel nie en dat vele faktore 'n rol speel. Hierdie faktore is verder in wisselwerking met mekaar. Daar word toenemend aandag gegee aan die voorkoms van die probleem onder jeugdiges. SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees lewer insette ten opsigte van primere en sekondere voorkoming. Navorsing ten opsigte van die voorkoms van die probleem is nodig op plaaslike, sowel as nasionale vlak. Dwelmmisbruik is 'n verskynsel wat nie oor nag ontwikkel het nie en langtermyn gekoordineerde voorkomingspogings is nodig om dit effektief te bekamp.

Degree

thesis:*
Grantor dc:publisher.institution
Department of Social Development
Year dc:date.issued
1987

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Author dc:creator
  • Swart, Corrie Hendrien
Advisor dc:contributor.advisor
  • Theron, Francois

Rights

Language dc:language.iso
afr

Identifiers

dc:identifier.*
Handle dc:identifier.uri
http://hdl.handle.net/11427/15838
OAI identifier oai:identifier
oai:open.uct.ac.za:11427/15838

Chain of custody

source
Harvested from
University of Cape Town
Base URL
open.uct.ac.za/oai/request
Last updated
2026-07-22
Source record
OAI-PMH GetRecord
related terms
citation

Swart, Corrie Hendrien. Sekere aspekte van dwelmmisbruik onder jeugdiges in die Kaapse Skiereiland met verwysing na die voorkomende rol van SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees. Department of Social Development, 1987. http://hdl.handle.net/11427/15838