{"id":{"repo_id":"cape-town","oai_identifier":"oai:open.uct.ac.za:11427/15838"},"canonical_url":"https://search.dev.ndltd.org/etd/cape-town/oai:open.uct.ac.za:11427/15838","repository":{"repo_id":"cape-town","name":"University of Cape Town","base_url":"https://open.uct.ac.za/oai/request"},"display":{"title":"Sekere aspekte van dwelmmisbruik onder jeugdiges in die Kaapse Skiereiland met verwysing na die voorkomende rol van SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees","abstract":"'n Literatuurstudie is onderneem om die redes vir dwelmmisbruik onder jeugdiges na te vors. Dit blyk dat daar nie 'n eenvoudige verklaring is vir die verskynsel nie en dat vele faktore 'n rol speel. Hierdie faktore is verder in wisselwerking met mekaar. Daar word toenemend aandag gegee aan die voorkoms van die probleem onder jeugdiges. SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees lewer insette ten opsigte van primere en sekondere voorkoming. Navorsing ten opsigte van die voorkoms van die probleem is nodig op plaaslike, sowel as nasionale vlak. Dwelmmisbruik is 'n verskynsel wat nie oor nag ontwikkel het nie en langtermyn gekoordineerde voorkomingspogings is nodig om dit effektief te bekamp.","abstract_html":"&#x27;n Literatuurstudie is onderneem om die redes vir dwelmmisbruik onder jeugdiges na te vors. Dit blyk dat daar nie &#x27;n eenvoudige verklaring is vir die verskynsel nie en dat vele faktore &#x27;n rol speel. Hierdie faktore is verder in wisselwerking met mekaar. Daar word toenemend aandag gegee aan die voorkoms van die probleem onder jeugdiges. SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees lewer insette ten opsigte van primere en sekondere voorkoming. Navorsing ten opsigte van die voorkoms van die probleem is nodig op plaaslike, sowel as nasionale vlak. Dwelmmisbruik is &#x27;n verskynsel wat nie oor nag ontwikkel het nie en langtermyn gekoordineerde voorkomingspogings is nodig om dit effektief te bekamp.","abstract_has_math":false,"creators":["Swart, Corrie Hendrien"],"institution":"Department of Social Development","degree_name":null,"degree_level":null,"degree_discipline":null,"degree_department":null,"school":null,"contributors":[],"advisors":["Theron, Francois"],"committee_chairs":[],"committee_members":[],"year":1987,"date_issued":"1987","date_published":"1987","updated_at":"2026-07-22T22:22:54Z","subjects":[],"languages":["afr"],"rights":[],"rights_urls":[],"identifier_entries":[]},"links":{"outbound_url":"http://hdl.handle.net/11427/15838","outbound_label":"Handle","outbound_source":"dc:identifier.uri"},"metadata_groups":[{"id":"people","label":"People","entries":[{"key":"dc:contributor.advisor","label":"Advisor","values":["Theron, Francois"]},{"key":"dc:creator","label":"Author","values":["Swart, Corrie Hendrien"]}]},{"id":"academic_context","label":"Academic Context","entries":[{"key":"dc:date.accessioned","label":"Dc Date Accessioned","values":["2015-12-20T15:31:33Z"]},{"key":"dc:date.available","label":"Dc Date Available","values":["2015-12-20T15:31:33Z"]},{"key":"dc:date.issued","label":"Date","values":["1987"]},{"key":"dc:publisher.department","label":"Dc Publisher Department","values":["Department of Social Development"]},{"key":"dc:publisher.institution","label":"Dc Publisher Institution","values":["University of Cape Town"]},{"key":"dc:type","label":"Dc Type","values":["Master Thesis"]},{"key":"dc:type.qualificationlevel","label":"Dc Type Qualificationlevel","values":["Masters"]},{"key":"dc:type.qualificationname","label":"Dc Type Qualificationname","values":["MSocSc"]}]},{"id":"language_rights","label":"Language and Rights","entries":[{"key":"dc:language.iso","label":"Language (ISO)","values":["afr"]}]},{"id":"identifiers","label":"Identifiers","entries":[{"key":"dc:identifier.uri","label":"Identifier URI","values":["http://hdl.handle.net/11427/15838"]}]},{"id":"additional","label":"Additional Metadata","entries":[{"key":"dc:description","label":"Description","values":["Bibliography: pages 114-123."]},{"key":"dc:description.abstract","label":"Abstract","values":["'n Literatuurstudie is onderneem om die redes vir dwelmmisbruik onder jeugdiges na te vors. Dit blyk dat daar nie 'n eenvoudige verklaring is vir die verskynsel nie en dat vele faktore 'n rol speel. Hierdie faktore is verder in wisselwerking met mekaar. Daar word toenemend aandag gegee aan die voorkoms van die probleem onder jeugdiges. SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees lewer insette ten opsigte van primere en sekondere voorkoming. Navorsing ten opsigte van die voorkoms van die probleem is nodig op plaaslike, sowel as nasionale vlak. Dwelmmisbruik is 'n verskynsel wat nie oor nag ontwikkel het nie en langtermyn gekoordineerde voorkomingspogings is nodig om dit effektief te bekamp."]},{"key":"dc:title","label":"Title","values":["Sekere aspekte van dwelmmisbruik onder jeugdiges in die Kaapse Skiereiland met verwysing na die voorkomende rol van SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees"]}]}],"canonical_facts":{"dc:contributor.advisor":["Theron, Francois"],"dc:creator":["Swart, Corrie Hendrien"],"dc:date.accessioned":["2015-12-20T15:31:33Z"],"dc:date.available":["2015-12-20T15:31:33Z"],"dc:date.issued":["1987"],"dc:description":["Bibliography: pages 114-123."],"dc:description.abstract":["'n Literatuurstudie is onderneem om die redes vir dwelmmisbruik onder jeugdiges na te vors. Dit blyk dat daar nie 'n eenvoudige verklaring is vir die verskynsel nie en dat vele faktore 'n rol speel. Hierdie faktore is verder in wisselwerking met mekaar. Daar word toenemend aandag gegee aan die voorkoms van die probleem onder jeugdiges. SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees lewer insette ten opsigte van primere en sekondere voorkoming. Navorsing ten opsigte van die voorkoms van die probleem is nodig op plaaslike, sowel as nasionale vlak. Dwelmmisbruik is 'n verskynsel wat nie oor nag ontwikkel het nie en langtermyn gekoordineerde voorkomingspogings is nodig om dit effektief te bekamp."],"dc:identifier.uri":["http://hdl.handle.net/11427/15838"],"dc:language.iso":["afr"],"dc:publisher.department":["Department of Social Development"],"dc:publisher.institution":["University of Cape Town"],"dc:title":["Sekere aspekte van dwelmmisbruik onder jeugdiges in die Kaapse Skiereiland met verwysing na die voorkomende rol van SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees"],"dc:type":["Master Thesis"],"dc:type.qualificationlevel":["Masters"],"dc:type.qualificationname":["MSocSc"]},"updated_at":"2026-07-22T22:22:54Z"}