Global ETD Search
Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.
Results
Showing 1 to 8 of 8 for “"Moeder"”.
-
Die moeder- en kindmotief in die poësie van M. Nijhoff
… van sy probleme in 't geheel te gee, en dan die moeder- en kindmotief, wat as 't ware as leidraad dwarsdeur sy "oeuvre" loop, te bespreek.
-
? Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters
Die moeder-dogter-verhouding is ? terugkerende en fassinerende tema in resente skryfwerk. Dit is die onderwerp van talle wetenskaplike navorsingsartikels, maar tog het dit tot dusver min aandag ontvang in die Afrikaanse letterkunde. Die verwikkelde moeder-dogter- verhouding is ? deurlopende tema in …
-
Die benutting van projektiewe tegnieke ten opsigte van die moeder se emosionele belewenis van 'n miskraam (Afrikaans)
Bereavement of a miscarriage is complex because of factors that are unique to this loss. There is no visible child to mourn for, no memories or shared life experiences. The death is sudden and there usually a lack of recognition of the significance of such a loss by society. In addition, women who …
-
Die Invloed van die vader se afsterwe op die onafhanklikheidstrewe van die seun in puberteit
… probler.11e daarrnee ondervind om van die moeder te dist2.nsieer. Hulle offer die bevrediging van hul cie behoeftes aan onafhanklikheid en kontak n1et die portuurgroep op, indien dit nie· hul n1oeders se goedkeuring wegdra nie. Indicn 'n plaasvervnngende model as bykon1ende bron van …
-
Die erotiek as sosio-psigologiese projeksie in die literatuur en literatuurondersoek, met spesiale verwysing na betreklik hedendaagse Afrikaanse letterkunde
… die Self/Seun-offer hier gemaak word aan die die Moeder, sonder die regenerasie van die lewende mite/simbool vir die tyd. Die gedig "Snol" uit van N.P. van Wyk Louw is die slotteks en wys op die konfrontasie van die denker met homself, waar hy in 'n post-koïtale melancholie deurdring tot die …
-
Development of intervention strategies to enhance implementation of maternal and neonatal referral system guidelines in Mopani district in the Limpopo Province
… Suid-Afrika ervaar uitdagings met betrekking tot moeder- en neonatale mortaliteit as gevolg van swangerskapverwante toestande soos hipertensie, obstetriese bloeding en MIV tydens swangerskap. Daar is leemtes wat die verwysing van obstetriese noodgevalle betref, ten spyte van die beskikbaarheid van …
-
morphometricv assesments in the Belgian Blue Beef breed
… BWB kalf met de inwendige maten van het moederdier, bleek dat de achterhandbreedte van het kalf en de inwendige bekkenhoogte van de moeder, twee belangrijke factoren voor een natuurlijk geboorteproces, niet met elkaar in overeenstemming zijn. Op basis van deze bevinding kan geconcludeerd …
-
'n Ondersoek na die behoefte aan ouerbegeleiding by moeders van kleuters in die Frankfort-landdrosdistrik (Afrikaans)
This research is directed at mothers of toddlers in the Frankfort magisterial district. The objective of the study is to determine whether mothers with toddlers display a need for parental guidance. Data have been collected and a theoretical framework has been constructed by means of a literature …