University of Pretoria
Die Invloed van die vader se afsterwe op die onafhanklikheidstrewe van die seun in puberteit
Abstract
dc:description.abstractHierdie ondcrsoek is daarop gerig om die invloed van die vader se afsterwe op die onaflianklikheidstrewe_van die setm in puberteit te bepaal. Ten einde 'n beeld te vorm van wat so 'n seun ontbeer, is daar 'n oorsig gegee met betrekking tot die rol wat die vader speel in die ontwikkeling van sy seun. Iri die ondersoek is vier seuns wie tans in hul puberteitsfase is, wie se vaders reeds 'n geruime tyd oorlede is, psigodiagnosties gcevaluccr. Daar is bevind t.lat hie1·die seuns as gevolg van 'n gebrek aan sekuriitit, probler.11e daarrnee ondervind om van die moeder te dist2.nsieer. Hulle offer die bevrediging van hul cie behoeftes aan onafhanklikheid en kontak n1et die portuurgroep op, indien dit nie· hul n1oeders se goedkeuring wegdra nie. Indicn 'n plaasvervnngende model as bykon1ende bron van sekuriteit cHen, funksioneer hierdie seun s mak= liker op on~fha.nklikc wyse.
Degree
thesis:*- Grantor dc:publisher
- University of Pretoria
- Year dc:date.issued
- 1978
Author and committee
dc:creator, dc:contributor.*- Advisor dc:contributor.advisor
-
- Piek, J.P.
Subjects
dc:subject × 6Rights
dc:rights- Statement dc:rights
-
- © 1978 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.
- Language dc:language.iso
- Afrikaans
Identifiers
dc:identifier.*- Dc Identifier Other
- E14/4/566/gm
- OAI identifier oai:identifier
- oai:repository.up.ac.za:2263/41947