Afrikaans and Netherlandic Studies
Die moeder- en kindmotief in die poësie van M. Nijhoff
Abstract
dc:description.abstractDie moeilikhede waarvoor 'n mens by die studie van so 'n groot kunstenaar stuit, is veelvuldig. Die bron van Nijhoff se poësie is sy worsteling met belangrike lewens- en sielsprobleme, wat by deur middel van 'n verskeidenheid van telkens terugkerende motiewe tot uiting bring. Soos by alle groot digters, vorm Nijhoff se werk egter so 'n hegte eenheid dat dit feitlik onmoontlik is om een van die motiewe afsonderlik te bespreek, sonder om ook al die ander aan te raak, want hulle word gedurig in- en deurmekaar gevleg en oorvleuel mekaar telkens om 'n harmoniese geheel te skep. Wat ek dus probeer doen het, is om eers 'n begrip van sy probleme in 't geheel te gee, en dan die moeder- en kindmotief, wat as 't ware as leidraad dwarsdeur sy "oeuvre" loop, te bespreek.
Degree
thesis:*- Grantor dc:publisher.institution
- Afrikaans and Netherlandic Studies
- Year dc:date.issued
- 1952
Author and committee
dc:creator, dc:contributor.*- Author dc:creator
-
- Meiring, Lillian Yvonne
Rights
- Language dc:language.iso
- afr
Identifiers
dc:identifier.*- Handle dc:identifier.uri
- http://hdl.handle.net/11427/22237
- OAI identifier oai:identifier
- oai:open.uct.ac.za:11427/22237