{"id":{"repo_id":"cape-town","oai_identifier":"oai:open.uct.ac.za:11427/22237"},"canonical_url":"https://search.dev.ndltd.org/etd/cape-town/oai:open.uct.ac.za:11427/22237","repository":{"repo_id":"cape-town","name":"University of Cape Town","base_url":"https://open.uct.ac.za/oai/request"},"display":{"title":"Die moeder- en kindmotief in die poësie van M. Nijhoff","abstract":"Die moeilikhede waarvoor 'n mens by die studie van so 'n groot kunstenaar stuit, is veelvuldig. Die bron van Nijhoff se poësie is sy worsteling met belangrike lewens- en sielsprobleme, wat by deur middel van 'n verskeidenheid van telkens terugkerende motiewe tot uiting bring. Soos by alle groot digters, vorm Nijhoff se werk egter so 'n hegte eenheid dat dit feitlik onmoontlik is om een van die motiewe afsonderlik te bespreek, sonder om ook al die ander aan te raak, want hulle word gedurig in- en deurmekaar gevleg en oorvleuel mekaar telkens om 'n harmoniese geheel te skep. Wat ek dus probeer doen het, is om eers 'n begrip van sy probleme in 't geheel te gee, en dan die moeder- en kindmotief, wat as 't ware as leidraad dwarsdeur sy \"oeuvre\" loop, te bespreek.","abstract_html":"Die moeilikhede waarvoor &#x27;n mens by die studie van so &#x27;n groot kunstenaar stuit, is veelvuldig. Die bron van Nijhoff se poësie is sy worsteling met belangrike lewens- en sielsprobleme, wat by deur middel van &#x27;n verskeidenheid van telkens terugkerende motiewe tot uiting bring. Soos by alle groot digters, vorm Nijhoff se werk egter so &#x27;n hegte eenheid dat dit feitlik onmoontlik is om een van die motiewe afsonderlik te bespreek, sonder om ook al die ander aan te raak, want hulle word gedurig in- en deurmekaar gevleg en oorvleuel mekaar telkens om &#x27;n harmoniese geheel te skep. Wat ek dus probeer doen het, is om eers &#x27;n begrip van sy probleme in &#x27;t geheel te gee, en dan die moeder- en kindmotief, wat as &#x27;t ware as leidraad dwarsdeur sy &quot;oeuvre&quot; loop, te bespreek.","abstract_has_math":false,"creators":["Meiring, Lillian Yvonne"],"institution":"Afrikaans and Netherlandic Studies","degree_name":null,"degree_level":null,"degree_discipline":null,"degree_department":null,"school":null,"contributors":[],"advisors":[],"committee_chairs":[],"committee_members":[],"year":1952,"date_issued":"1952","date_published":"1952","updated_at":"2026-07-22T22:23:14Z","subjects":[],"languages":["afr"],"rights":[],"rights_urls":[],"identifier_entries":[]},"links":{"outbound_url":"http://hdl.handle.net/11427/22237","outbound_label":"Handle","outbound_source":"dc:identifier.uri"},"metadata_groups":[{"id":"people","label":"People","entries":[{"key":"dc:creator","label":"Author","values":["Meiring, Lillian Yvonne"]}]},{"id":"academic_context","label":"Academic Context","entries":[{"key":"dc:date.accessioned","label":"Dc Date Accessioned","values":["2016-10-21T07:34:28Z"]},{"key":"dc:date.available","label":"Dc Date Available","values":["2016-10-21T07:34:28Z"]},{"key":"dc:date.issued","label":"Date","values":["1952"]},{"key":"dc:publisher.department","label":"Dc Publisher Department","values":["Afrikaans and Netherlandic Studies"]},{"key":"dc:publisher.institution","label":"Dc Publisher Institution","values":["University of Cape Town"]},{"key":"dc:type","label":"Dc Type","values":["Master Thesis"]},{"key":"dc:type.qualificationlevel","label":"Dc Type Qualificationlevel","values":["Masters"]},{"key":"dc:type.qualificationname","label":"Dc Type Qualificationname","values":["MA"]}]},{"id":"language_rights","label":"Language and Rights","entries":[{"key":"dc:language.iso","label":"Language (ISO)","values":["afr"]}]},{"id":"identifiers","label":"Identifiers","entries":[{"key":"dc:identifier.uri","label":"Identifier URI","values":["http://hdl.handle.net/11427/22237"]}]},{"id":"additional","label":"Additional Metadata","entries":[{"key":"dc:description.abstract","label":"Abstract","values":["Die moeilikhede waarvoor 'n mens by die studie van so 'n groot kunstenaar stuit, is veelvuldig. Die bron van Nijhoff se poësie is sy worsteling met belangrike lewens- en sielsprobleme, wat by deur middel van 'n verskeidenheid van telkens terugkerende motiewe tot uiting bring. Soos by alle groot digters, vorm Nijhoff se werk egter so 'n hegte eenheid dat dit feitlik onmoontlik is om een van die motiewe afsonderlik te bespreek, sonder om ook al die ander aan te raak, want hulle word gedurig in- en deurmekaar gevleg en oorvleuel mekaar telkens om 'n harmoniese geheel te skep. Wat ek dus probeer doen het, is om eers 'n begrip van sy probleme in 't geheel te gee, en dan die moeder- en kindmotief, wat as 't ware as leidraad dwarsdeur sy \"oeuvre\" loop, te bespreek."]},{"key":"dc:title","label":"Title","values":["Die moeder- en kindmotief in die poësie van M. Nijhoff"]}]}],"canonical_facts":{"dc:creator":["Meiring, Lillian Yvonne"],"dc:date.accessioned":["2016-10-21T07:34:28Z"],"dc:date.available":["2016-10-21T07:34:28Z"],"dc:date.issued":["1952"],"dc:description.abstract":["Die moeilikhede waarvoor 'n mens by die studie van so 'n groot kunstenaar stuit, is veelvuldig. Die bron van Nijhoff se poësie is sy worsteling met belangrike lewens- en sielsprobleme, wat by deur middel van 'n verskeidenheid van telkens terugkerende motiewe tot uiting bring. Soos by alle groot digters, vorm Nijhoff se werk egter so 'n hegte eenheid dat dit feitlik onmoontlik is om een van die motiewe afsonderlik te bespreek, sonder om ook al die ander aan te raak, want hulle word gedurig in- en deurmekaar gevleg en oorvleuel mekaar telkens om 'n harmoniese geheel te skep. Wat ek dus probeer doen het, is om eers 'n begrip van sy probleme in 't geheel te gee, en dan die moeder- en kindmotief, wat as 't ware as leidraad dwarsdeur sy \"oeuvre\" loop, te bespreek."],"dc:identifier.uri":["http://hdl.handle.net/11427/22237"],"dc:language.iso":["afr"],"dc:publisher.department":["Afrikaans and Netherlandic Studies"],"dc:publisher.institution":["University of Cape Town"],"dc:title":["Die moeder- en kindmotief in die poësie van M. Nijhoff"],"dc:type":["Master Thesis"],"dc:type.qualificationlevel":["Masters"],"dc:type.qualificationname":["MA"]},"updated_at":"2026-07-22T22:23:14Z"}