Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results

Showing 1 to 19 of 19 for “"Identiteit"”.

  1. Ruimte en identiteit in die werk van “Gekleurde" skrywers met spesiale verwysing na E. K. M. Dido

    This study has set out to highlight and investigate the contributions, to the Afrikaans literature, by writers of ""Colour"", as marginalized writers, especially after 1990. It must be indicated that a special place in the thesis, chapter five, has been devoted to the female writer of ""Colour"", …

    cape-town Repository record for Ruimte en identiteit in die werk van “Gekleurde" skrywers met spesiale verwysing na E. K. M. Dido (opens in a new tab)

  2. n Interseksionele lees van Bettina Wyngaard se misdaadtrilogie (An intersectional reading of Bettina Wyngaard�s crime-fiction trilogy)

    … posisie as deurgaans onderdruk weens verskeie identiteitsaspekte (waaronder ras, gender, klas, seksualiteit, kultuur en nasionaliteit tel). Die simbiotiese verhouding tussen identiteit en mag is dus �n prominente tematiek in die trilogie. Hierdie bemiddeling tussen identiteit en mag toon …

    western-cape Repository record for n Interseksionele lees van Bettina Wyngaard se misdaadtrilogie (An intersectional reading of Bettina Wyngaard�s crime-fiction trilogy) (opens in a new tab)

  3. 'n Herwaardering van Olga Kirsch se oeuvre: Identiteit ,moederskap en ballingskap aan die hand van die psigoanalitiese toeriee van onder andere Sigmund Freud,Jaques Lacan en Julia Kristeva

    An investigation into the works of poet Olga Kirsch according to psychoanalytical theories reveals interesting possibilities about Afrikaans's sole expressly Jewish poet and only the second female poet to get published in this language. Her yearning to be accepted in Afrikaans circles seems to have …

    cape-town Repository record for 'n Herwaardering van Olga Kirsch se oeuvre: Identiteit ,moederskap en ballingskap aan die hand van die psigoanalitiese toeriee van onder andere Sigmund Freud,Jaques Lacan en Julia Kristeva (opens in a new tab)

  4. Bruin manlike subjektiwiteit in die digkuns van Ryan Pedro en Ashwin Arendse (Brown male subjectivity in the poetry of Ryan Pedro and Ashwin Arendse)

    … manlikheid slegs een bepaalde vorm van manlike identiteit wat sterk aan konsepte van hegemonie en toksisiteit verbind is. Hierdie tesis poog om aan te toon dat ander, nie-onderdrukkende vorme van manlikheid as subalterne en gemarginaliseerde kategorieë binne die breër geslagsdiskoers beskou moet …

    western-cape Repository record for Bruin manlike subjektiwiteit in die digkuns van Ryan Pedro en Ashwin Arendse (Brown male subjectivity in the poetry of Ryan Pedro and Ashwin Arendse) (opens in a new tab)

  5. Narratief en trauma in die oeuvre van Etienne van Heerden

    … individuele en kollektiewe vlak; kwessies rondom identiteit nadat 'n lewensnarratief deur trauma verwoes is; die soeke na 'n nuwe toekoms en versoening, versoening met die self, in die gesin en in die land word ondersoek in terme van narratief en trauma. Daar word gekyk na die temas van die …

    cape-town Repository record for Narratief en trauma in die oeuvre van Etienne van Heerden (opens in a new tab)

  6. ? Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters

    … as raamwerk word ook betrek omdat dit fokus op identiteit en die subalterne wat ? kerngegewe in die genoemde digters se werk is. Hierdie raamwerk stel egter beperkings wanneer die sielkundige aspekte ter sprake kom. Hierdie studie maak dus gebruik van ? eklektiese benadering waarin insigte uit …

    western-cape Repository record for ? Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters (opens in a new tab)

  7. Die vloedbos sal weer vlieg

    … word gevolg ter bevestiging van digterlike identiteit. My motivering tot die skryf va poësie word voorts geanaliseer aan die hand van Paul Ricoeur se teorie vir narratiewe hoop, Passion for the possible, en Rainer Maria Rilke se insigte in Letters to a young poet. word die invloed van …

    cape-town Repository record for Die vloedbos sal weer vlieg (opens in a new tab)

  8. Holy vows, worldly manners: monastic space, consumption practices and social identity in the Cistercian nunnery of Clairefontaine

    … wordt dieper ingegaan op de creatie van sociale identiteit. Identiteit die gevormd werd door sociale interactie binnen de gemeenschap, maar ook door wisselwerking tussen de gemeenschap en allerlei actoren in de seculiere maatschappij waaronder de patronen en de verschillende weldoeners van de …

    ghent Repository record for Holy vows, worldly manners: monastic space, consumption practices and social identity in the Cistercian nunnery of Clairefontaine (opens in a new tab)

  9. Die invloed van sekularisasie op die Nederduitse Gereformeerde Kerk : ’n Kerkhistories-sosiologiese perspektief

    … al minder daarin ’n bron van persoonlike identiteit vind. So lei sekularisasie tot ’n geloofwaardigheidskrisis omtrent bekende religieuse betekenissisteme. Sekularisasie laat egter nie religie as verskynsel geheel en al verdwyn nie, maar omvorm wel die bekende en tradisionele vorme van …

    pretoria Repository record for Die invloed van sekularisasie op die Nederduitse Gereformeerde Kerk : ’n Kerkhistories-sosiologiese perspektief (opens in a new tab)

  10. Ballingskap en vervreemding in die werk van Vernon February en Julian de Wette (exile and estrangement in the work of Vernon February and Julian de Wette)

    Identity plays an important role in the work of writers who are in exile. Exile and alienation in the writing of South African authors are well document with a focus on writers like Alex La Guma, Dennis Brutus, Lewis Nkosi, Nat Nakasa and others. It received little attention in the Afrikaans …

    western-cape Repository record for Ballingskap en vervreemding in die werk van Vernon February en Julian de Wette (exile and estrangement in the work of Vernon February and Julian de Wette) (opens in a new tab)

  11. 'n Eksploratiewe studie na die identiteitsbeeld van 'n mentor (Afrikaans)

    As in the case of many other local and overseas teacher-training institutions the Postgraduate Certificate of Education programme (PGCE) at the University of Pretoria is a model rich in experience. In this model 60% of the time is devoted to a school-based programme and 40% to the university-based …

    pretoria Repository record for 'n Eksploratiewe studie na die identiteitsbeeld van 'n mentor (Afrikaans) (opens in a new tab)