Back to results

University of the Western Cape

? Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters

Abstract

dc:description.abstract

Die moeder-dogter-verhouding is ? terugkerende en fassinerende tema in resente skryfwerk. Dit is die onderwerp van talle wetenskaplike navorsingsartikels, maar tog het dit tot dusver min aandag ontvang in die Afrikaanse letterkunde. Die verwikkelde moeder-dogter- verhouding is ? deurlopende tema in die werk van drie swart Afrikaanse vrouedigters, nl. Ronelda Kamfer, Jolyn Phillips en Shirmoney Rhode. Elkeen plaas ? eiesoortige fokus daarop. Die dimensies van hierdie verhouding word ontleed aan die hand van die psigoanalise soos deur Freud en Lacan uiteengesit. Postkolonialisme as raamwerk word ook betrek omdat dit fokus op identiteit en die subalterne wat ? kerngegewe in die genoemde digters se werk is. Hierdie raamwerk stel egter beperkings wanneer die sielkundige aspekte ter sprake kom. Hierdie studie maak dus gebruik van ? eklektiese benadering waarin insigte uit beide teoretiese raamwerke benut word.

Degree

thesis:*
Grantor dc:publisher.institution
University of the Western Cape
Year dc:date.issued
2020

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Author dc:creator
  • Apollis, Teneal
Advisor dc:contributor.advisor
  • Van Wyk, S.

Subjects

dc:subject × 9

Rights

dc:rights

Chain of custody

source
Harvested from
University of the Western Cape
Base URL
uwcscholar.uwc.ac.za:8443/server/oai/request
Last updated
2026-07-24
Source record
OAI-PMH GetRecord
citation

Apollis, Teneal. ? Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters. University of the Western Cape, 2020.