Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results

Showing 1 to 3 of 3 for “"Kamfer"”.

  1. ’n Sielkundig-feministiese ondersoek na trauma en die geleefde ervaring van die vrouekarakters in Valda Jansen se Hy kom met die skoenlappers en Ronelda Kamfer se Kompoun

    … se Hy kom met die skoenlappers (2016) en Ronelda Kamfer se Kompoun (2021). Daar word spesifiek gefokus op hoe trauma hierdie ervaring beïnvloed, met verwysing na konsepte uit interseksionaliteit, hoofstroomsielkunde, feministiese sielkunde en literêre traumateorie. In beide romans word die …

    stellenbosch Repository record for ’n Sielkundig-feministiese ondersoek na trauma en die geleefde ervaring van die vrouekarakters in Valda Jansen se Hy kom met die skoenlappers en Ronelda Kamfer se Kompoun (opens in a new tab)

  2. Die plaas as 'n plek van traumatiese herinnering in Valsrivier (2013) en Kompoun (2021)

    … Botha se Valsrivier (2013) en Ronelda S. Kamfer se Kompoun (2021). Ek argumenteer dat narratiewe van persoonlike trauma wat gesitueer is binne 'n kollektiewe historiese trauma wat deur Suid-Afrika se geskiedenis van kolonisasie en apartheid veroorsaak is, insig bied tot die land se …

    cape-town Repository record for Die plaas as 'n plek van traumatiese herinnering in Valsrivier (2013) en Kompoun (2021) (opens in a new tab)

  3. ? Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters

    … drie swart Afrikaanse vrouedigters, nl. Ronelda Kamfer, Jolyn Phillips en Shirmoney Rhode. Elkeen plaas ? eiesoortige fokus daarop. Die dimensies van hierdie verhouding word ontleed aan die hand van die psigoanalise soos deur Freud en Lacan uiteengesit. Postkolonialisme as raamwerk word ook …

    western-cape Repository record for ? Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters (opens in a new tab)