Universty of the Western Cape
Die tabligh-beweging en sy invloed op die islam in Suid-Afrika
Abstract
dc:description.abstractDie Dar ul-Islam (huis van Islam) het werelderyd in ‘n toe-stand van stagnasie verkeer tydens die koloniale periode in die geskiedenis. Die nasionale ontwaking en onafhanklikheid-strewes in Moslem-lande het Moslems as gevolg van meningsver skille en leierskapsgeskille verdeel. Ortodokse en fundament-talistiese bewegings het in die begin van die twintigste eeu in opstand gekom teen die koloniale juk terwyl ‘n groot deel van die Moslem-publiek nog ‘n sinkretistiese opvatting van Islam gehad het. Maulana Ilyas, stigter van die Tabligh-beweging , het in die herstel van Islam by die individu begin terwyl an-dere op die sosio-politieke terrein begin het. Hy het in sy werk van sufi-metodes gebruik gemaak.
Degree
thesis:*- Grantor dc:publisher.institution
- Universty of the Western Cape
- Year dc:date.issued
- 1983
Author and committee
dc:creator, dc:contributor.*- Author dc:creator
-
- Cilliers, Jacobus Lodewicus