Global ETD Search
Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.
Results
Showing 1 to 20 of 63 for “"Suid-Afrika"”.
-
'n Koste- en bestuursrekeningkundige ontleding van afvalbestuur in Suid-Afrika
A COST AND MANAGEMENT ANALYSIS OF WASTE MANAGEMENT IN SOUTH AFRICA The cost and management aspects of waste management in South Africa are investigated to determine whether they comply with requirements of an efficient policy. Deficiencies are pointed out and solutions are sought for. It is …
-
Die tabligh-beweging en sy invloed op die islam in Suid-Afrika
Die Dar ul-Islam (huis van Islam) het werelderyd in ‘n toe-stand van stagnasie verkeer tydens die koloniale periode in die geskiedenis. Die nasionale ontwaking en onafhanklikheid-strewes in Moslem-lande het Moslems as gevolg van meningsver skille en leierskapsgeskille verdeel. Ortodokse en …
-
'n Ondersoek na die funksionele opleiding van begeleiers in Suid-Afrika (Afrikaans)
AFRIKAANS: Gebore en getoeë in 'n omgewing waar die besondere uitdagings grondliggend aan die musikale kunsvorm van begeleiding nie erken is nie, maar eerder as 'n vanselfsprekendheid by pianiste gereken is, het 'n toenemende behoefte aan toepaslike leiding en opleiding die teelaarde vir die …
-
Taalbeplanning : die stand en toekoms van taalbeplanning vir Afrikaans in 'n multitalige Suid-Afrika
… AND THE FUTURE OF LANGUAGE PLANNING FOR AFRIKAANS IN A MULTI-LINGUAL SOUTH AFRICA. The hypothesis underlying this study is the following: The fact that the position of Afrikaans is under siege at present can be attributed, among others, to the years of uncoordinated, strategyless …
-
Ds. D.P.M. Huet : 'n historiese oorsig van sy dienstyd in Suid-Afrika (1854-1867)
No abstract available
-
'n Lewensvatbaarheidstudie vir die toetrede van Suid-Afrika se krygstuignywerheid tot die kommersiële plofstof-industrie
Thesis (M.B.A.)--PU vir CHO, 1994.
-
Die mite as ideologiese verskynsel : die versoeke na 'n nuwe mite in Postapartheid Suid-Afrika
The study aims at searching for a new myth in Post-Apartheid South Africa. This search was conducted by analysing myth as an ideological manifestation and thereby attempting to find a new myth in a country that has undergone a major ideological shift. The study roughly consists of three sections. …
-
Pottebakkerswerk in Suid-Afrika met spesifieke verwysing na die werk wat vanaf 1925 to 1952 by Olifansfontein gedoen is
… die eerste georganiseerde pottebakkerswerke in Suid-Afrika. Tweedens het die studie ten doel om as bewys te dien dat die werke wat by Olifantsfontein gelewer is, uit 'n estetiese oogpunt, meriete het en 'n waardige plek in die kunsgeskiedenis van Suid-Afrika verdien.
-
Die rol van bantoesake-administrasierade in bantoebehuising in Suid-Afrika met spesiale verwysing na die Wes-Transvaalse Bantoesake-administrasieraad
Obj ect of the investigation Labour and housing go hand in hand. In the i ns t ance where the Bantu from the homeland sells his l abour to the Whites in the White areas, adequa t e measures must be taken to provide hygienic and a ttractive housing conditions for the Bantu. An attempt must be made …
-
Die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit:'n veld-en dokumentêre studie met spesiale verwysing na psigiatriese maatskaplike werk in Suid-Afrika
Die benadering wat in hierdie studie toegepas is, is dié van die psigiatriese maatskaplike werker. Dit beteken dat die fokus hoofsaaklik op die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit, sowel as die maatskaplike funksionering van die homoseksuele persone, gerig is. Die basiese kennis van die …
-
Gemeenskapsdiensvonnisse as alternatief tot gevangenisstraf : 'n maatskaplikewerk perspektief
Misdaad is een van Suid-Afrika se grootste enkele maatskaplike vraagstukke - een wat groot sosiale, ekonomiese, en politieke implikasies inhou. Die Republiek van Suid-Afrika is sover bekend, die land met die hoogste gevangenisbevolking per 100 000 lede van die bevolking ter wereld. As gevolg van …
-
Die rol van minderheidstaalmedia in taalbeplanningprosesse met verwysing na isiZulu, isiXhosa, Sepedi en Setswana
… suksesse en mislukkings van taalbeplanning in Suid-Afrika. Die Suid-Afrikaanse Grondwet (1996) stipuleer vereistes waarin veeltaligheid sal floreer en beleide geskep word wat praktyke aanmoedig om inheemse Afrikatale te ontwikkel, erken en uit te brei. Om verder hoër status aan die inheemse …
-
Die invloed van sekularisasie op die Nederduitse Gereformeerde Kerk : ’n Kerkhistories-sosiologiese perspektief
… moderne samelewing merkbaar verminder het. In Suid-Afrika, soos elders, hou die liberale demokrasie die openbare terrein leeg van godsdiens deurdat samelewingsinstellings van religieuse instellings se invloed geskei word. So word die reikwydte van geïnstitusionaliseerde godsdiens in Suid-Afrika …
-
In ruimtes vasgekeer: 'n Kognitiewe benadering tot metafore in dekoloniale diskoers
Afrikaans: Die kognitiewe linguistiek voer aan dat meeste abstrakte konsepte slegs in terme van metafore bedink en verstaan kan word. Dekolonialiteit as abstrakte konsep is steeds ’n vurige besprekingspunt in die konteks van hoër onderwys in Suid-Afrika. Hierdie verhandeling beoog om die verband …
-
A critical analysis of the taxation of interactive gambling income earned by resident South African individuals
… the industry which would be beneficial to SARS. AFRIKAANS : Inter-aktiewe dobbel onder die Suid-Afrikaanse publiek is baie populêr en het ‘n voortgesette toename vanweë die beskikbaarheid en toeganklikheid wat deur tegnologie daargestel word. Alhoewel daar onsekerheid is aangaande of …
Page 1 of 4