{"id":{"repo_id":"western-cape","oai_identifier":"oai:uwcscholar.uwc.ac.za:10566/20801"},"canonical_url":"https://search.dev.ndltd.org/etd/western-cape/oai:uwcscholar.uwc.ac.za:10566/20801","repository":{"repo_id":"western-cape","name":"University of the Western Cape","base_url":"https://uwcscholar.uwc.ac.za:8443/server/oai/request"},"display":{"title":"Die tabligh-beweging en sy invloed op die islam in Suid-Afrika","abstract":"Die Dar ul-Islam (huis van Islam) het werelderyd in ‘n toe-stand van stagnasie verkeer tydens die koloniale periode in die geskiedenis. Die nasionale ontwaking en onafhanklikheid-strewes in Moslem-lande het Moslems as gevolg van meningsver skille en leierskapsgeskille verdeel. Ortodokse en fundament-talistiese bewegings het in die begin van die twintigste eeu in opstand gekom teen die koloniale juk terwyl ‘n groot deel van die Moslem-publiek nog ‘n sinkretistiese opvatting van Islam gehad het. Maulana Ilyas, stigter van die Tabligh-beweging , het in die herstel van Islam by die individu begin terwyl an-dere op die sosio-politieke terrein begin het. Hy het in sy werk van sufi-metodes gebruik gemaak.","abstract_html":"Die Dar ul-Islam (huis van Islam) het werelderyd in ‘n toe-stand van stagnasie verkeer tydens die koloniale periode in die geskiedenis. Die nasionale ontwaking en onafhanklikheid-strewes in Moslem-lande het Moslems as gevolg van meningsver skille en leierskapsgeskille verdeel. Ortodokse en fundament-talistiese bewegings het in die begin van die twintigste eeu in opstand gekom teen die koloniale juk terwyl ‘n groot deel van die Moslem-publiek nog ‘n sinkretistiese opvatting van Islam gehad het. Maulana Ilyas, stigter van die Tabligh-beweging , het in die herstel van Islam by die individu begin terwyl an-dere op die sosio-politieke terrein begin het. Hy het in sy werk van sufi-metodes gebruik gemaak.","abstract_has_math":false,"creators":["Cilliers, Jacobus Lodewicus"],"institution":"Universty of the Western Cape","degree_name":null,"degree_level":null,"degree_discipline":null,"degree_department":null,"school":null,"contributors":[],"advisors":[],"committee_chairs":[],"committee_members":[],"year":1983,"date_issued":"1983","date_published":"1983","updated_at":"2026-07-24T06:00:40Z","subjects":["Moslems","Islam","Universiteit van Wes-Kaapland","Tabligh","Suid-Afrika"],"languages":[],"rights":[],"rights_urls":["https://uwcscholar.uwc.ac.za/bitstreams/5de129b7-32ae-4843-a9fb-81f6daddcc04/download"],"identifier_entries":[]},"links":{"outbound_url":null,"outbound_label":null,"outbound_source":null},"metadata_groups":[{"id":"people","label":"People","entries":[{"key":"dc:creator","label":"Author","values":["Cilliers, Jacobus Lodewicus"]}]},{"id":"academic_context","label":"Academic Context","entries":[{"key":"dc:date.issued","label":"Date","values":["1983"]},{"key":"dc:publisher.institution","label":"Dc Publisher Institution","values":["Universty of the Western Cape"]},{"key":"dc:relation.isreferencedby","label":"Dc Relation Isreferencedby","values":["https://hdl.handle.net/10566/20801"]},{"key":"dc:type","label":"Dc Type","values":["Thesis"]}]},{"id":"subjects_keywords","label":"Subjects and Keywords","entries":[{"key":"dc:subject","label":"Dc Subject","values":["Moslems","Islam","Universiteit van Wes-Kaapland","Tabligh","Suid-Afrika"]}]},{"id":"language_rights","label":"Language and Rights","entries":[{"key":"dc:rights","label":"Dc Rights","values":["https://uwcscholar.uwc.ac.za/bitstreams/5de129b7-32ae-4843-a9fb-81f6daddcc04/download"]}]},{"id":"identifiers","label":"Identifiers","entries":[{"key":"dc:identifier.uri","label":"Identifier URI","values":["https://uwcscholar.uwc.ac.za/bitstreams/bd450db2-c391-4eb8-ab1d-d8065d69a626/download"]}]},{"id":"additional","label":"Additional Metadata","entries":[{"key":"dc:description.abstract","label":"Abstract","values":["Die Dar ul-Islam (huis van Islam) het werelderyd in ‘n toe-stand van stagnasie verkeer tydens die koloniale periode in die geskiedenis. Die nasionale ontwaking en onafhanklikheid-strewes in Moslem-lande het Moslems as gevolg van meningsver skille en leierskapsgeskille verdeel. Ortodokse en fundament-talistiese bewegings het in die begin van die twintigste eeu in opstand gekom teen die koloniale juk terwyl ‘n groot deel van die Moslem-publiek nog ‘n sinkretistiese opvatting van Islam gehad het. Maulana Ilyas, stigter van die Tabligh-beweging , het in die herstel van Islam by die individu begin terwyl an-dere op die sosio-politieke terrein begin het. Hy het in sy werk van sufi-metodes gebruik gemaak."]},{"key":"dc:format.checksum.md5","label":"Dc Format Checksum Md5","values":["bf45c9bb122e03363ee49e17201fb9bb","bb9bdc0b3349e4284e09149f943790b4","4352fd40a64002713ee150998a6a620c"]},{"key":"dc:title","label":"Title","values":["Die tabligh-beweging en sy invloed op die islam in Suid-Afrika"]}]}],"canonical_facts":{"dc:creator":["Cilliers, Jacobus Lodewicus"],"dc:date.issued":["1983"],"dc:description.abstract":["Die Dar ul-Islam (huis van Islam) het werelderyd in ‘n toe-stand van stagnasie verkeer tydens die koloniale periode in die geskiedenis. Die nasionale ontwaking en onafhanklikheid-strewes in Moslem-lande het Moslems as gevolg van meningsver skille en leierskapsgeskille verdeel. Ortodokse en fundament-talistiese bewegings het in die begin van die twintigste eeu in opstand gekom teen die koloniale juk terwyl ‘n groot deel van die Moslem-publiek nog ‘n sinkretistiese opvatting van Islam gehad het. Maulana Ilyas, stigter van die Tabligh-beweging , het in die herstel van Islam by die individu begin terwyl an-dere op die sosio-politieke terrein begin het. Hy het in sy werk van sufi-metodes gebruik gemaak."],"dc:format.checksum.md5":["bf45c9bb122e03363ee49e17201fb9bb","bb9bdc0b3349e4284e09149f943790b4","4352fd40a64002713ee150998a6a620c"],"dc:identifier.uri":["https://uwcscholar.uwc.ac.za/bitstreams/bd450db2-c391-4eb8-ab1d-d8065d69a626/download"],"dc:publisher.institution":["Universty of the Western Cape"],"dc:relation.isreferencedby":["https://hdl.handle.net/10566/20801"],"dc:rights":["https://uwcscholar.uwc.ac.za/bitstreams/5de129b7-32ae-4843-a9fb-81f6daddcc04/download"],"dc:subject":["Moslems","Islam","Universiteit van Wes-Kaapland","Tabligh","Suid-Afrika"],"dc:title":["Die tabligh-beweging en sy invloed op die islam in Suid-Afrika"],"dc:type":["Thesis"]},"updated_at":"2026-07-24T06:00:40Z"}