Back to results

Department of Social Development

Administrasie in die maatskaplike werk met besondere verwysing na vier funksies in bestuur, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en beheer, soos toegepas in drie geselekteerde projekte

Abstract

dc:description.abstract

Die studie is deur 'n beroepsmaatskaplike werker onderneem en spruit uit haar praktiese ervaring in Wes-Kaap. Die tydperk van die studie strek vanaf 1980 tot die begin van 1983. Dit beskryf drie maatskaplikewerkprojekte. Die skryfster gaan van die hipotese uit dat die sukses van 'n maatskaplikewerk-projek in 'n groot mate afhang van doelgerigte administrasie daarvan. Die studieveld is dus maatskaplikewerk-administrasie. Vier bestuursfunksies, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en kontrole (of beheer) word uitgesonder as aanduidend of maatskaplikewerk-administrasie geslaagd is al dan nie. Die "bestuur" van die drie projekte word beskryf en beoordeel volgens hierdie vier bestuursfunksies. Die gevallestudiemetode word gebruik; elkeen van die drie projekte word as 'n geval beskou. Die beperkinge van die studie word uitgewys; 'n literatuurstudie word aangebied; Suid-Afrikaanse wetgewing, wat op die projek betrekking het, word bespreek; die drie projekte self word seriatim beskryf en geëvalueer. Die slothoofstuk gaan oor bevindings en gevolgtrekkings, ook met verwysing na die etiese beginsels van die maatskaplikewerkberoep.

Degree

thesis:*
Grantor dc:publisher.institution
Department of Social Development
Year dc:date.issued
1983

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Author dc:creator
  • Du Toit, Vlokkie
Advisor dc:contributor.advisor
  • Helm, Brunhilde

Rights

Language dc:language.iso
eng

Identifiers

dc:identifier.*
Handle dc:identifier.uri
http://hdl.handle.net/11427/17595
OAI identifier oai:identifier
oai:open.uct.ac.za:11427/17595

Chain of custody

source
Harvested from
University of Cape Town
Base URL
open.uct.ac.za/oai/request
Last updated
2026-07-22
Source record
OAI-PMH GetRecord
related terms
citation

Du Toit, Vlokkie. Administrasie in die maatskaplike werk met besondere verwysing na vier funksies in bestuur, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en beheer, soos toegepas in drie geselekteerde projekte. Department of Social Development, 1983. http://hdl.handle.net/11427/17595