{"id":{"repo_id":"cape-town","oai_identifier":"oai:open.uct.ac.za:11427/17595"},"canonical_url":"https://search.dev.ndltd.org/etd/cape-town/oai:open.uct.ac.za:11427/17595","repository":{"repo_id":"cape-town","name":"University of Cape Town","base_url":"https://open.uct.ac.za/oai/request"},"display":{"title":"Administrasie in die maatskaplike werk met besondere verwysing na vier funksies in bestuur, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en beheer, soos toegepas in drie geselekteerde projekte","abstract":"Die studie is deur 'n beroepsmaatskaplike werker onderneem en spruit uit haar praktiese ervaring in Wes-Kaap. Die tydperk van die studie strek vanaf 1980 tot die begin van 1983. Dit beskryf drie maatskaplikewerkprojekte. Die skryfster gaan van die hipotese uit dat die sukses van 'n maatskaplikewerk-projek in 'n groot mate afhang van doelgerigte administrasie daarvan. Die studieveld is dus maatskaplikewerk-administrasie. Vier bestuursfunksies, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en kontrole (of beheer) word uitgesonder as aanduidend of maatskaplikewerk-administrasie geslaagd is al dan nie. Die \"bestuur\" van die drie projekte word beskryf en beoordeel volgens hierdie vier bestuursfunksies. Die gevallestudiemetode word gebruik; elkeen van die drie projekte word as 'n geval beskou. Die beperkinge van die studie word uitgewys; 'n literatuurstudie word aangebied; Suid-Afrikaanse wetgewing, wat op die projek betrekking het, word bespreek; die drie projekte self word seriatim beskryf en geëvalueer. Die slothoofstuk gaan oor bevindings en gevolgtrekkings, ook met verwysing na die etiese beginsels van die maatskaplikewerkberoep.","abstract_html":"Die studie is deur &#x27;n beroepsmaatskaplike werker onderneem en spruit uit haar praktiese ervaring in Wes-Kaap. Die tydperk van die studie strek vanaf 1980 tot die begin van 1983. Dit beskryf drie maatskaplikewerkprojekte. Die skryfster gaan van die hipotese uit dat die sukses van &#x27;n maatskaplikewerk-projek in &#x27;n groot mate afhang van doelgerigte administrasie daarvan. Die studieveld is dus maatskaplikewerk-administrasie. Vier bestuursfunksies, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en kontrole (of beheer) word uitgesonder as aanduidend of maatskaplikewerk-administrasie geslaagd is al dan nie. Die &quot;bestuur&quot; van die drie projekte word beskryf en beoordeel volgens hierdie vier bestuursfunksies. Die gevallestudiemetode word gebruik; elkeen van die drie projekte word as &#x27;n geval beskou. Die beperkinge van die studie word uitgewys; &#x27;n literatuurstudie word aangebied; Suid-Afrikaanse wetgewing, wat op die projek betrekking het, word bespreek; die drie projekte self word seriatim beskryf en geëvalueer. Die slothoofstuk gaan oor bevindings en gevolgtrekkings, ook met verwysing na die etiese beginsels van die maatskaplikewerkberoep.","abstract_has_math":false,"creators":["Du Toit, Vlokkie"],"institution":"Department of Social Development","degree_name":null,"degree_level":null,"degree_discipline":null,"degree_department":null,"school":null,"contributors":[],"advisors":["Helm, Brunhilde"],"committee_chairs":[],"committee_members":[],"year":1983,"date_issued":"1983","date_published":"1983","updated_at":"2026-07-22T22:22:51Z","subjects":[],"languages":["eng"],"rights":[],"rights_urls":[],"identifier_entries":[]},"links":{"outbound_url":"http://hdl.handle.net/11427/17595","outbound_label":"Handle","outbound_source":"dc:identifier.uri"},"metadata_groups":[{"id":"people","label":"People","entries":[{"key":"dc:contributor.advisor","label":"Advisor","values":["Helm, Brunhilde"]},{"key":"dc:creator","label":"Author","values":["Du Toit, Vlokkie"]}]},{"id":"academic_context","label":"Academic Context","entries":[{"key":"dc:date.accessioned","label":"Dc Date Accessioned","values":["2016-03-09T09:04:29Z"]},{"key":"dc:date.available","label":"Dc Date Available","values":["2016-03-09T09:04:29Z"]},{"key":"dc:date.issued","label":"Date","values":["1983"]},{"key":"dc:publisher.department","label":"Dc Publisher Department","values":["Department of Social Development"]},{"key":"dc:publisher.institution","label":"Dc Publisher Institution","values":["University of Cape Town"]},{"key":"dc:type","label":"Dc Type","values":["Master Thesis"]},{"key":"dc:type.qualificationlevel","label":"Dc Type Qualificationlevel","values":["Masters"]},{"key":"dc:type.qualificationname","label":"Dc Type Qualificationname","values":["MSocSc"]}]},{"id":"language_rights","label":"Language and Rights","entries":[{"key":"dc:language.iso","label":"Language (ISO)","values":["eng"]}]},{"id":"identifiers","label":"Identifiers","entries":[{"key":"dc:identifier.uri","label":"Identifier URI","values":["http://hdl.handle.net/11427/17595"]}]},{"id":"additional","label":"Additional Metadata","entries":[{"key":"dc:description.abstract","label":"Abstract","values":["Die studie is deur 'n beroepsmaatskaplike werker onderneem en spruit uit haar praktiese ervaring in Wes-Kaap. Die tydperk van die studie strek vanaf 1980 tot die begin van 1983. Dit beskryf drie maatskaplikewerkprojekte. Die skryfster gaan van die hipotese uit dat die sukses van 'n maatskaplikewerk-projek in 'n groot mate afhang van doelgerigte administrasie daarvan. Die studieveld is dus maatskaplikewerk-administrasie. Vier bestuursfunksies, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en kontrole (of beheer) word uitgesonder as aanduidend of maatskaplikewerk-administrasie geslaagd is al dan nie. Die \"bestuur\" van die drie projekte word beskryf en beoordeel volgens hierdie vier bestuursfunksies. Die gevallestudiemetode word gebruik; elkeen van die drie projekte word as 'n geval beskou. Die beperkinge van die studie word uitgewys; 'n literatuurstudie word aangebied; Suid-Afrikaanse wetgewing, wat op die projek betrekking het, word bespreek; die drie projekte self word seriatim beskryf en geëvalueer. Die slothoofstuk gaan oor bevindings en gevolgtrekkings, ook met verwysing na die etiese beginsels van die maatskaplikewerkberoep."]},{"key":"dc:title","label":"Title","values":["Administrasie in die maatskaplike werk met besondere verwysing na vier funksies in bestuur, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en beheer, soos toegepas in drie geselekteerde projekte"]}]}],"canonical_facts":{"dc:contributor.advisor":["Helm, Brunhilde"],"dc:creator":["Du Toit, Vlokkie"],"dc:date.accessioned":["2016-03-09T09:04:29Z"],"dc:date.available":["2016-03-09T09:04:29Z"],"dc:date.issued":["1983"],"dc:description.abstract":["Die studie is deur 'n beroepsmaatskaplike werker onderneem en spruit uit haar praktiese ervaring in Wes-Kaap. Die tydperk van die studie strek vanaf 1980 tot die begin van 1983. Dit beskryf drie maatskaplikewerkprojekte. Die skryfster gaan van die hipotese uit dat die sukses van 'n maatskaplikewerk-projek in 'n groot mate afhang van doelgerigte administrasie daarvan. Die studieveld is dus maatskaplikewerk-administrasie. Vier bestuursfunksies, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en kontrole (of beheer) word uitgesonder as aanduidend of maatskaplikewerk-administrasie geslaagd is al dan nie. Die \"bestuur\" van die drie projekte word beskryf en beoordeel volgens hierdie vier bestuursfunksies. Die gevallestudiemetode word gebruik; elkeen van die drie projekte word as 'n geval beskou. Die beperkinge van die studie word uitgewys; 'n literatuurstudie word aangebied; Suid-Afrikaanse wetgewing, wat op die projek betrekking het, word bespreek; die drie projekte self word seriatim beskryf en geëvalueer. Die slothoofstuk gaan oor bevindings en gevolgtrekkings, ook met verwysing na die etiese beginsels van die maatskaplikewerkberoep."],"dc:identifier.uri":["http://hdl.handle.net/11427/17595"],"dc:language.iso":["eng"],"dc:publisher.department":["Department of Social Development"],"dc:publisher.institution":["University of Cape Town"],"dc:title":["Administrasie in die maatskaplike werk met besondere verwysing na vier funksies in bestuur, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en beheer, soos toegepas in drie geselekteerde projekte"],"dc:type":["Master Thesis"],"dc:type.qualificationlevel":["Masters"],"dc:type.qualificationname":["MSocSc"]},"updated_at":"2026-07-22T22:22:51Z"}