Back to results

Afrikaans and Netherlandic Studies

'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug

Abstract

dc:description.abstract

Betekenis kom tot stand deurdat die leser aan 'n teken of tekens betekenis toeken. Elke leser word daartoe gelei deur sy kennis van die taal, deur sy kennis van die wereld, deur sy persoonlike ervaringe en vooroordele en bowendien deur sy verwagtinge ten aansien van literere tekste en genres (Van Luxemburg e.a., 1983:113). Hieruit blyk noodwendig dat daar per leser en lesergroepe interpretasieverskille sal wees soos trouens die geval is me die twee lesersgroepe in hierdie studie: enersyds die ervare, ingewyde leser (literator) met sy kennis van die taal en die wereld, teenoor die oningewyde leser (Matriekleerling) wie se kulturele en akademiese agtergrond, ervaringe en taalkennis nie op dieselfde vlak is as die ingewydes nie.

Degree

thesis:*
Grantor dc:publisher.institution
Afrikaans and Netherlandic Studies
Year dc:date.issued
1989

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Author dc:creator
  • Hammann, Hermanus Johannes Richard
Advisor dc:contributor.advisor
  • Snyman, Henning

Rights

Language dc:language.iso
afr

Identifiers

dc:identifier.*
Handle dc:identifier.uri
http://hdl.handle.net/11427/15828
OAI identifier oai:identifier
oai:open.uct.ac.za:11427/15828

Chain of custody

source
Harvested from
University of Cape Town
Base URL
open.uct.ac.za/oai/request
Last updated
2026-07-22
Source record
OAI-PMH GetRecord
related terms
citation

Hammann, Hermanus Johannes Richard. 'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug. Afrikaans and Netherlandic Studies, 1989. http://hdl.handle.net/11427/15828