Global ETD Search
Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.
Results
Showing 1 to 20 of 21 for “"vlak"”.
-
Bekamping van die hoe druipsyfer in algemene wetenskap en geskiedenis op senior primere vlak
Skole stel dit as een van hul belangrikste prioriteite om die jeug op te voed. Maar oor die algemeen strewe skole nie om die onderrig en leerproseoure aan te pas by individuele leerlinge se spesifieke bevoegdhede en behoeftes nie. In hierdie navorsingstudie het die na vorser beide die algemene en …
-
Logica en het waardevolle in de wereld. De rol van adaptieve logica's bij de constructie van theorieën
… deze logica's nieuwe perspectieven opent op het vlak van theorievorming.
-
Narratief en trauma in die oeuvre van Etienne van Heerden
… van trauma op individuele en kollektiewe vlak, wat regdeur Van Heerden se werk loop, word ondersoek. Daar word gekyk na die temas van verwonding en verskeurdheid en die moontlikheid van heling en versoening in Van Heerden se romans. Die verwerking en herskryf van die verlede, op …
-
Sekere aspekte van dwelmmisbruik onder jeugdiges in die Kaapse Skiereiland met verwysing na die voorkomende rol van SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees
… is nodig op plaaslike, sowel as nasionale vlak. Dwelmmisbruik is 'n verskynsel wat nie oor nag ontwikkel het nie en langtermyn gekoordineerde voorkomingspogings is nodig om dit effektief te bekamp.
-
The development and application of a risk prediction model for dental caries in primary schoolchildren in Flanders
… welzijn, zowel op fysisch, mentaal als sociaal vlak. Het accent ligt evenwel op mondgezondheidszorg bij kinderen en is gefocust op cariës. Ondersteund door het gezondheidspromotie concept van de Wereld Gezondheid Organisatie, wil dit onderzoek zich niet beperken tot een individualistische …
-
'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug
… ervaringe en taalkennis nie op dieselfde vlak is as die ingewydes nie.
-
The incorporating of basic tax education in the secondary school curriculum
… belastingpligtiges toerus met ‘n basiese vlak van kennis rakende hulle belastingsake en om hulle in staat te stel om ingeligte besluite te maak rondom hulle belastingsake. Deur dus die vlak van kennis van belastingpligtiges te verhoog, sal dit lei tot ‘n verhoging in die algehele …
-
Die konsep van 'n gay-paradigma met betrekking tot hoofstroom-literatuur
… en hoofstroom-literatuur vind veral op tematiese vlak plaas waar die bogenoemde definisie duidelik van toepassing is. Die kern van die hoofstroom-teks bestaan daarin dat die teks grotendeels op die uitbeelding van 'n menslike kondisie fokus. Hierdie menslike kondisie behels ervaringe wat aIle …
-
Vernuwing van maatskaplike norme as tema in afrikaanse jeuliteratuur vanaf 1985 tot 1995.
… mense en die feit dat ons almal op die psigiese vlak dieselfde probleme en behoeftes het, en dat mense, ongeag hulle velkleur, mekaar kan help in die groeiproses tot groter lewenskennis en selfinsig.
-
A disaggregated Marshallian macroeconometric model of South Africa
… onderwerpe op makro-ekonomiese vlak. Dit is daarop gemik om potensiële lesers aan te spoor om onderwerpe soos die volgende op meer diepgaande maniere te verstaan: (1) die gebruik van menslike kapitaal in sektorale groei, (2) die rol wat stygende openbare besteding (gesondheid en …
-
The factors influencing attitudes of Namibian taxpayers towards taxation
… AFRIKAANS : Die bereiking van ‘n voldoende vlak van belastingnakoming aan die kant van die belastingpligtiges is van wesentlike belang vir enige regering by die invordering van belasting. In die ideale geval soek enige regering een honderd present voldoening wat optimale belastinginvordering …
-
Kipsterkte van monolithische en gelamineerde glazen liggers
… de aanwezigheid van microscheurtjes aan het oppervlak. Sinds iets meer dan een decennium wordt glas ook aangewend in primaire draagstructuren van gebouwen, zoals glazen liggers. Tot op heden ontbreken echter normen of ontwerprichtlijnen voor dergelijke toepassingen. In dit proefschrift is …
-
Tailored physical activity advice delivered through the Internet: Evaluation of a computerised intervention for adults
… standaardadvies maar dat er geen verschil was op vlak van beweging. In een volgende fase werd een nieuwe website ontwikkeld, met centraal een bewegingadvies op maat. Door middel van gebruikerstesten met zowel ervaren als onervaren Internetgebruikers, werd de website gebruiksvriendelijk gemaakt. …
-
Die rol van minderheidstaalmedia in taalbeplanningprosesse met verwysing na isiZulu, isiXhosa, Sepedi en Setswana
… het bevind dat, alhoewel daar op ʼn de jure-vlak deur beleide in Suid-Afrika baie aandag geskenk word aan die ontwikkeling, erkenning en uitbreiding van onder andere isiZulu, isiXhosa, Sepedi en Setswana, laat tradisionele taalbeplanningsprosesse ʼn leemte. Tradisionele …
-
A qualitative calculus for moving point objects constrained by networks
… geïntroduceerd door Van de Weghe, is op dit vlak expressiever. QTC beschrijft en redeneert over kwalitatieve relaties tussen disjuncte continu bewegende puntobjecten. In Van de Weghe, worden twee soorten QTC geïntroduceerd. De basiscalculus (QTC-Basic: QTCB) beschrijft de onderlinge relaties …
-
Die implementering van die Lewensvaardigheid Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring vir verstandelik erg gestremde leerders in skole vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes
… leerders met spesiale onderwysbehoeftes op 'n vlak wat toeganklik is vir VEG leerders. Hierdie navorsing fokus op die implementering van die Lewensvaardigheid KABV vir VEG leerders. Die navorsing is gedoen by skole wat deel uitgemaak het van die aanvanklike loodsprojek van die Departement van …
-
Die vertaling en ontwikkeling van sinsmateriaal vir die evaluasie van spraakpersepsie by Xhosa-sprekendes (Afrikaans)
… gefokus. Hierteenoor verskaf sinsmateriaal hoë-vlak kontekstuele Iinguïstiese inligting. Die geldigheid van die evaluasieproses word gevolglik verhoog aangesien die individu se vermoë om residuele gehoor te gebruik, binne 'n meer verteenwoordigende luisteromgewing geëvalueer word. Gedurende die …
-
Evidenční počítač stavědla K-2002
… a pomáhat obsluze v rozhodování a plánování jídy vlaků.
-
Essays on water resources and the Ugandan economy
… te bepaal. Daar is vasgestel dat die huidige vlak van die watervoorraad voldoende is om aan die land se huidige vraag te voldoen. Daarbenewens is 'n raamwerk ontwikkel vir die ontleding van die verband tussen waterhulpbronbeleid en ander sosio-ekonomiese beleide in die ekonomie. Hierdie …
-
Financial Risk Protection, Decomposition and Inequality Analysis of Household Out-of-Pocket Health Payments
… stel en die omvang daarvan te kwantifiseer. Die vlakke van konsentrasie is oor tyd vergelyk, en ontleed om te sien of dit moontlik was om veranderinge in sosiale determinante van gesondheid toe te skryf aan die vlak van konsentrasie in KU's vir gesondheidsorg. Oor die algemeen is …
Page 1 of 2