{"id":{"repo_id":"cape-town","oai_identifier":"oai:open.uct.ac.za:11427/15828"},"canonical_url":"https://search.dev.ndltd.org/etd/cape-town/oai:open.uct.ac.za:11427/15828","repository":{"repo_id":"cape-town","name":"University of Cape Town","base_url":"https://open.uct.ac.za/oai/request"},"display":{"title":"'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug","abstract":"Betekenis kom tot stand deurdat die leser aan 'n teken of tekens betekenis toeken. Elke leser word daartoe gelei deur sy kennis van die taal, deur sy kennis van die wereld, deur sy persoonlike ervaringe en vooroordele en bowendien deur sy verwagtinge ten aansien van literere tekste en genres (Van Luxemburg e.a., 1983:113). Hieruit blyk noodwendig dat daar per leser en lesergroepe interpretasieverskille sal wees soos trouens die geval is me die twee lesersgroepe in hierdie studie: enersyds die ervare, ingewyde leser (literator) met sy kennis van die taal en die wereld, teenoor die oningewyde leser (Matriekleerling) wie se kulturele en akademiese agtergrond, ervaringe en taalkennis nie op dieselfde vlak is as die ingewydes nie.","abstract_html":"Betekenis kom tot stand deurdat die leser aan &#x27;n teken of tekens betekenis toeken. Elke leser word daartoe gelei deur sy kennis van die taal, deur sy kennis van die wereld, deur sy persoonlike ervaringe en vooroordele en bowendien deur sy verwagtinge ten aansien van literere tekste en genres (Van Luxemburg e.a., 1983:113). Hieruit blyk noodwendig dat daar per leser en lesergroepe interpretasieverskille sal wees soos trouens die geval is me die twee lesersgroepe in hierdie studie: enersyds die ervare, ingewyde leser (literator) met sy kennis van die taal en die wereld, teenoor die oningewyde leser (Matriekleerling) wie se kulturele en akademiese agtergrond, ervaringe en taalkennis nie op dieselfde vlak is as die ingewydes nie.","abstract_has_math":false,"creators":["Hammann, Hermanus Johannes Richard"],"institution":"Afrikaans and Netherlandic Studies","degree_name":null,"degree_level":null,"degree_discipline":null,"degree_department":null,"school":null,"contributors":[],"advisors":["Snyman, Henning"],"committee_chairs":[],"committee_members":[],"year":1989,"date_issued":"1989","date_published":"1989","updated_at":"2026-07-22T22:22:46Z","subjects":[],"languages":["afr"],"rights":[],"rights_urls":[],"identifier_entries":[]},"links":{"outbound_url":"http://hdl.handle.net/11427/15828","outbound_label":"Handle","outbound_source":"dc:identifier.uri"},"metadata_groups":[{"id":"people","label":"People","entries":[{"key":"dc:contributor.advisor","label":"Advisor","values":["Snyman, Henning"]},{"key":"dc:creator","label":"Author","values":["Hammann, Hermanus Johannes Richard"]}]},{"id":"academic_context","label":"Academic Context","entries":[{"key":"dc:date.accessioned","label":"Dc Date Accessioned","values":["2015-12-20T15:29:44Z"]},{"key":"dc:date.available","label":"Dc Date Available","values":["2015-12-20T15:29:44Z"]},{"key":"dc:date.issued","label":"Date","values":["1989"]},{"key":"dc:publisher.department","label":"Dc Publisher Department","values":["Afrikaans and Netherlandic Studies"]},{"key":"dc:publisher.institution","label":"Dc Publisher Institution","values":["University of Cape Town"]},{"key":"dc:type","label":"Dc Type","values":["Master Thesis"]},{"key":"dc:type.qualificationlevel","label":"Dc Type Qualificationlevel","values":["Masters"]},{"key":"dc:type.qualificationname","label":"Dc Type Qualificationname","values":["MA"]}]},{"id":"language_rights","label":"Language and Rights","entries":[{"key":"dc:language.iso","label":"Language (ISO)","values":["afr"]}]},{"id":"identifiers","label":"Identifiers","entries":[{"key":"dc:identifier.uri","label":"Identifier URI","values":["http://hdl.handle.net/11427/15828"]}]},{"id":"additional","label":"Additional Metadata","entries":[{"key":"dc:description","label":"Description","values":["Bibliography: pages 335-343."]},{"key":"dc:description.abstract","label":"Abstract","values":["Betekenis kom tot stand deurdat die leser aan 'n teken of tekens betekenis toeken. Elke leser word daartoe gelei deur sy kennis van die taal, deur sy kennis van die wereld, deur sy persoonlike ervaringe en vooroordele en bowendien deur sy verwagtinge ten aansien van literere tekste en genres (Van Luxemburg e.a., 1983:113). Hieruit blyk noodwendig dat daar per leser en lesergroepe interpretasieverskille sal wees soos trouens die geval is me die twee lesersgroepe in hierdie studie: enersyds die ervare, ingewyde leser (literator) met sy kennis van die taal en die wereld, teenoor die oningewyde leser (Matriekleerling) wie se kulturele en akademiese agtergrond, ervaringe en taalkennis nie op dieselfde vlak is as die ingewydes nie."]},{"key":"dc:title","label":"Title","values":["'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug"]}]}],"canonical_facts":{"dc:contributor.advisor":["Snyman, Henning"],"dc:creator":["Hammann, Hermanus Johannes Richard"],"dc:date.accessioned":["2015-12-20T15:29:44Z"],"dc:date.available":["2015-12-20T15:29:44Z"],"dc:date.issued":["1989"],"dc:description":["Bibliography: pages 335-343."],"dc:description.abstract":["Betekenis kom tot stand deurdat die leser aan 'n teken of tekens betekenis toeken. Elke leser word daartoe gelei deur sy kennis van die taal, deur sy kennis van die wereld, deur sy persoonlike ervaringe en vooroordele en bowendien deur sy verwagtinge ten aansien van literere tekste en genres (Van Luxemburg e.a., 1983:113). Hieruit blyk noodwendig dat daar per leser en lesergroepe interpretasieverskille sal wees soos trouens die geval is me die twee lesersgroepe in hierdie studie: enersyds die ervare, ingewyde leser (literator) met sy kennis van die taal en die wereld, teenoor die oningewyde leser (Matriekleerling) wie se kulturele en akademiese agtergrond, ervaringe en taalkennis nie op dieselfde vlak is as die ingewydes nie."],"dc:identifier.uri":["http://hdl.handle.net/11427/15828"],"dc:language.iso":["afr"],"dc:publisher.department":["Afrikaans and Netherlandic Studies"],"dc:publisher.institution":["University of Cape Town"],"dc:title":["'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug"],"dc:type":["Master Thesis"],"dc:type.qualificationlevel":["Masters"],"dc:type.qualificationname":["MA"]},"updated_at":"2026-07-22T22:22:46Z"}