Back to results

University of Pretoria

'n Algoritme vir kleinstekwarate-benadering

Abstract

dc:description.abstract

Die doel van hierdie verhandeling is om 'n algoritme vir kleinstekwadrate-benaderings te vind en om met behulp van die algoritme 'n rekenaarprogram te ontwikkel vir die minimering van die kleinstekwadrate- benadering en die passings van krommes deur gegewe eksperimentele data. Eerstens word die norm en die pseudo-inverse van matrikse sowel as Householder-transformasies bespreek, aangesien ons daarvan gebruik maak in die oplossing van ons probleem. In die lineere kleinstekwadrate-probleem word die koeffisiente matriks A ontbind in 'n produk van 'n ortogonale en 'n bo-driehoeksmatriks. Hierdie produk word dan gebruik om die pseudo-inverse van A te verkry. Die algoritme wat ontwikkel is vir die nie-lineere kleinstekwadrate- probleem is gebaseer op die Gauss-Newton-Marquardt-metode, waar met elke stap 'n lineere kleinstekwadrate-probleem opgelos word. Resultate wat met behulp van die algoritme verkry is, word ook vergelyk met die resultate van ander algoritmes.

Degree

thesis:*
Grantor dc:publisher
University of Pretoria
Year dc:date.issued
1977

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Advisor dc:contributor.advisor
  • Sauer, N. (Niko)

Subjects

dc:subject × 5

Rights

dc:rights
Statement dc:rights
  • © 1977 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.
Language dc:language.iso
Afrikaans

Identifiers

dc:identifier.*
Dc Identifier Other
E14/4/563/gm
OAI identifier oai:identifier
oai:repository.up.ac.za:2263/41938

Chain of custody

source
Harvested from
University of Pretoria
Base URL
repository.up.ac.za/server/oai/request
Last updated
2026-07-24
Source record
OAI-PMH GetRecord
citation

'n Algoritme vir kleinstekwarate-benadering. University of Pretoria, 1977. http://hdl.handle.net/2263/41938