Back to results

Afrikaans and Netherlandic Studies

Die skrywer as hermafrodiet

Abstract

dc:description.abstract

In hierdie studie ondersoek ek die skrywer as beide 'n Hermaforditus en 'n Narcissus in groot lierauur. Ek wys uit hoe die skryfaksie self 'n Narcissistiese bedryf is en dat die skrywer, sowel as sy teks, Hermafrodities van aard is. As Narcissistiese figuur, het die skrywer noodgedwonge 'n sekere selfbheptheid met sy stof en die sentrale vraag word dan gestel: In hoe 'n mate moet die skrywer distansie hê van sy stot? Ek lê aan die begin van die studie, 'n paar algemene opvattings oor beide begrippe uit en gaan terug na die oorsponklike mite en legendes van beide die figuur Hermafroditus en Narcissus. Daar word dan ook gekyk na sekere sosio-kulturele opvattings van hierdie begrippe en hoe al hierdie konsepte dan herleibaar is tot die groot literatuur.

Degree

thesis:*
Grantor dc:publisher.institution
Afrikaans and Netherlandic Studies
Year dc:date.issued
2001

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Author dc:creator
  • Groenewald, Ilse
Advisor dc:contributor.advisor
  • Snyman, Henning

Rights

Language dc:language.iso
afr

Identifiers

dc:identifier.*
Handle dc:identifier.uri
http://hdl.handle.net/11427/7822
OAI identifier oai:identifier
oai:open.uct.ac.za:11427/7822

Chain of custody

source
Harvested from
University of Cape Town
Base URL
open.uct.ac.za/oai/request
Last updated
2026-07-22
Source record
OAI-PMH GetRecord
related terms
citation

Groenewald, Ilse. Die skrywer as hermafrodiet. Afrikaans and Netherlandic Studies, 2001. http://hdl.handle.net/11427/7822