{"id":{"repo_id":"cape-town","oai_identifier":"oai:open.uct.ac.za:11427/7822"},"canonical_url":"https://search.dev.ndltd.org/etd/cape-town/oai:open.uct.ac.za:11427/7822","repository":{"repo_id":"cape-town","name":"University of Cape Town","base_url":"https://open.uct.ac.za/oai/request"},"display":{"title":"Die skrywer as hermafrodiet","abstract":"In hierdie studie ondersoek ek die skrywer as beide 'n Hermaforditus en 'n Narcissus in groot lierauur. Ek wys uit hoe die skryfaksie self 'n Narcissistiese bedryf is en dat die skrywer, sowel as sy teks, Hermafrodities van aard is. As Narcissistiese figuur, het die skrywer noodgedwonge 'n sekere selfbheptheid met sy stof en die sentrale vraag word dan gestel: In hoe 'n mate moet die skrywer distansie hÃª van sy stot? Ek lÃª aan die begin van die studie, 'n paar algemene opvattings oor beide begrippe uit en gaan terug na die oorsponklike mite en legendes van beide die figuur Hermafroditus en Narcissus. Daar word dan ook gekyk na sekere sosio-kulturele opvattings van hierdie begrippe en hoe al hierdie konsepte dan herleibaar is tot die groot literatuur.","abstract_html":"In hierdie studie ondersoek ek die skrywer as beide &#x27;n Hermaforditus en &#x27;n Narcissus in groot lierauur. Ek wys uit hoe die skryfaksie self &#x27;n Narcissistiese bedryf is en dat die skrywer, sowel as sy teks, Hermafrodities van aard is. As Narcissistiese figuur, het die skrywer noodgedwonge &#x27;n sekere selfbheptheid met sy stof en die sentrale vraag word dan gestel: In hoe &#x27;n mate moet die skrywer distansie hÃª van sy stot? Ek lÃª aan die begin van die studie, &#x27;n paar algemene opvattings oor beide begrippe uit en gaan terug na die oorsponklike mite en legendes van beide die figuur Hermafroditus en Narcissus. Daar word dan ook gekyk na sekere sosio-kulturele opvattings van hierdie begrippe en hoe al hierdie konsepte dan herleibaar is tot die groot literatuur.","abstract_has_math":false,"creators":["Groenewald, Ilse"],"institution":"Afrikaans and Netherlandic Studies","degree_name":null,"degree_level":null,"degree_discipline":null,"degree_department":null,"school":null,"contributors":[],"advisors":["Snyman, Henning"],"committee_chairs":[],"committee_members":[],"year":2001,"date_issued":"2001","date_published":"2001","updated_at":"2026-07-22T22:23:39Z","subjects":[],"languages":["afr"],"rights":[],"rights_urls":[],"identifier_entries":[]},"links":{"outbound_url":"http://hdl.handle.net/11427/7822","outbound_label":"Handle","outbound_source":"dc:identifier.uri"},"metadata_groups":[{"id":"people","label":"People","entries":[{"key":"dc:contributor.advisor","label":"Advisor","values":["Snyman, Henning"]},{"key":"dc:creator","label":"Author","values":["Groenewald, Ilse"]}]},{"id":"academic_context","label":"Academic Context","entries":[{"key":"dc:date.accessioned","label":"Dc Date Accessioned","values":["2014-10-01T07:53:59Z"]},{"key":"dc:date.available","label":"Dc Date Available","values":["2014-10-01T07:53:59Z"]},{"key":"dc:date.issued","label":"Date","values":["2001"]},{"key":"dc:publisher.department","label":"Dc Publisher Department","values":["Afrikaans and Netherlandic Studies"]},{"key":"dc:publisher.institution","label":"Dc Publisher Institution","values":["University of Cape Town"]},{"key":"dc:type","label":"Dc Type","values":["Master Thesis"]},{"key":"dc:type.qualificationlevel","label":"Dc Type Qualificationlevel","values":["Masters"]},{"key":"dc:type.qualificationname","label":"Dc Type Qualificationname","values":["MA"]}]},{"id":"language_rights","label":"Language and Rights","entries":[{"key":"dc:language.iso","label":"Language (ISO)","values":["afr"]}]},{"id":"identifiers","label":"Identifiers","entries":[{"key":"dc:identifier.uri","label":"Identifier URI","values":["http://hdl.handle.net/11427/7822"]}]},{"id":"additional","label":"Additional Metadata","entries":[{"key":"dc:description","label":"Description","values":["Bibliography: leaves 105-107."]},{"key":"dc:description.abstract","label":"Abstract","values":["In hierdie studie ondersoek ek die skrywer as beide 'n Hermaforditus en 'n Narcissus in groot lierauur. Ek wys uit hoe die skryfaksie self 'n Narcissistiese bedryf is en dat die skrywer, sowel as sy teks, Hermafrodities van aard is. As Narcissistiese figuur, het die skrywer noodgedwonge 'n sekere selfbheptheid met sy stof en die sentrale vraag word dan gestel: In hoe 'n mate moet die skrywer distansie hÃª van sy stot? Ek lÃª aan die begin van die studie, 'n paar algemene opvattings oor beide begrippe uit en gaan terug na die oorsponklike mite en legendes van beide die figuur Hermafroditus en Narcissus. Daar word dan ook gekyk na sekere sosio-kulturele opvattings van hierdie begrippe en hoe al hierdie konsepte dan herleibaar is tot die groot literatuur."]},{"key":"dc:title","label":"Title","values":["Die skrywer as hermafrodiet"]}]}],"canonical_facts":{"dc:contributor.advisor":["Snyman, Henning"],"dc:creator":["Groenewald, Ilse"],"dc:date.accessioned":["2014-10-01T07:53:59Z"],"dc:date.available":["2014-10-01T07:53:59Z"],"dc:date.issued":["2001"],"dc:description":["Bibliography: leaves 105-107."],"dc:description.abstract":["In hierdie studie ondersoek ek die skrywer as beide 'n Hermaforditus en 'n Narcissus in groot lierauur. Ek wys uit hoe die skryfaksie self 'n Narcissistiese bedryf is en dat die skrywer, sowel as sy teks, Hermafrodities van aard is. As Narcissistiese figuur, het die skrywer noodgedwonge 'n sekere selfbheptheid met sy stof en die sentrale vraag word dan gestel: In hoe 'n mate moet die skrywer distansie hÃª van sy stot? Ek lÃª aan die begin van die studie, 'n paar algemene opvattings oor beide begrippe uit en gaan terug na die oorsponklike mite en legendes van beide die figuur Hermafroditus en Narcissus. Daar word dan ook gekyk na sekere sosio-kulturele opvattings van hierdie begrippe en hoe al hierdie konsepte dan herleibaar is tot die groot literatuur."],"dc:identifier.uri":["http://hdl.handle.net/11427/7822"],"dc:language.iso":["afr"],"dc:publisher.department":["Afrikaans and Netherlandic Studies"],"dc:publisher.institution":["University of Cape Town"],"dc:title":["Die skrywer as hermafrodiet"],"dc:type":["Master Thesis"],"dc:type.qualificationlevel":["Masters"],"dc:type.qualificationname":["MA"]},"updated_at":"2026-07-22T22:23:39Z"}