Abstract
dc:description.abstract[pg 93 is missing] Dit was soos om 'n trek te vat aan 'n joint en te voel hoe jou kop lig raak, en jou glimlag groter en groter - 'n glimlag nadcrhand so groot dat dit uit jou bors uit wil klim en opstyg sodat jy hoop die glimlag trek wyd oor die aardbol en bereik elke kleine mens en elke grote god. "Staan op! Jesus brcck al die bande en Hy maak jou nou vry," het die pastoor gese. My ma het langs my pa op die blou kerkstoele gesit, die Bybel oopgeslaan oor hulle altwee se skote, hulle hande ineengestrengel. Sy het geluidloos gehuil.
Degree
thesis:*- Grantor
- Afrikaans and Netherlandic Studies
- Year dc:date.issued
- 2004
Author and committee
dc:creator, dc:contributor.*- Author dc:creator
-
- Jacobs, Ilda
Subjects
dc:subject × 1Identifiers
dc:identifier.*- Handle dc:identifier.uri
- http://hdl.handle.net/11427/40111
- OAI identifier oai:identifier
- oai:open.uct.ac.za:11427/40111