{"id":{"repo_id":"cape-town","oai_identifier":"oai:open.uct.ac.za:11427/40111"},"canonical_url":"https://search.dev.ndltd.org/etd/cape-town/oai:open.uct.ac.za:11427/40111","repository":{"repo_id":"cape-town","name":"University of Cape Town","base_url":"https://open.uct.ac.za/oai/request"},"display":{"title":"Die storie van my lyf","abstract":"[pg 93 is missing] Dit was soos om 'n trek te vat aan 'n joint en te voel hoe jou kop lig raak, en jou glimlag groter en groter - 'n glimlag nadcrhand so groot dat dit uit jou bors uit wil klim en opstyg sodat jy hoop die glimlag trek wyd oor die aardbol en bereik elke kleine mens en elke grote god. \"Staan op! Jesus brcck al die bande en Hy maak jou nou vry,\" het die pastoor gese. My ma het langs my pa op die blou kerkstoele gesit, die Bybel oopgeslaan oor hulle altwee se skote, hulle hande ineengestrengel. Sy het geluidloos gehuil.","abstract_html":"[pg 93 is missing] Dit was soos om &#x27;n trek te vat aan &#x27;n joint en te voel hoe jou kop lig raak, en jou glimlag groter en groter - &#x27;n glimlag nadcrhand so groot dat dit uit jou bors uit wil klim en opstyg sodat jy hoop die glimlag trek wyd oor die aardbol en bereik elke kleine mens en elke grote god. &quot;Staan op! Jesus brcck al die bande en Hy maak jou nou vry,&quot; het die pastoor gese. My ma het langs my pa op die blou kerkstoele gesit, die Bybel oopgeslaan oor hulle altwee se skote, hulle hande ineengestrengel. Sy het geluidloos gehuil.","abstract_has_math":false,"creators":["Jacobs, Ilda"],"institution":"Afrikaans and Netherlandic Studies","degree_name":null,"degree_level":null,"degree_discipline":null,"degree_department":null,"school":null,"contributors":[],"advisors":[],"committee_chairs":[],"committee_members":[],"year":2004,"date_issued":"2004","date_published":"2004","updated_at":"2026-07-22T22:22:47Z","subjects":["Creative Writing"],"languages":[],"rights":[],"rights_urls":[],"identifier_entries":[]},"links":{"outbound_url":"http://hdl.handle.net/11427/40111","outbound_label":"Handle","outbound_source":"dc:identifier.uri"},"metadata_groups":[{"id":"people","label":"People","entries":[{"key":"dc:creator","label":"Author","values":["Jacobs, Ilda"]}]},{"id":"academic_context","label":"Academic Context","entries":[{"key":"dc:date.accessioned","label":"Dc Date Accessioned","values":["2024-07-02T09:37:26Z"]},{"key":"dc:date.available","label":"Dc Date Available","values":["2024-07-02T09:37:26Z"]},{"key":"dc:date.issued","label":"Date","values":["2004"]},{"key":"dc:publisher.department","label":"Dc Publisher Department","values":["Afrikaans and Netherlandic Studies"]},{"key":"dc:type","label":"Dc Type","values":["Thesis / Dissertation"]},{"key":"dc:type.qualificationlevel","label":"Dc Type Qualificationlevel","values":["Masters","MA"]}]},{"id":"subjects_keywords","label":"Subjects and Keywords","entries":[{"key":"dc:subject","label":"Dc Subject","values":["Creative Writing"]}]},{"id":"identifiers","label":"Identifiers","entries":[{"key":"dc:identifier.uri","label":"Identifier URI","values":["http://hdl.handle.net/11427/40111"]}]},{"id":"additional","label":"Additional Metadata","entries":[{"key":"dc:description.abstract","label":"Abstract","values":["[pg 93 is missing] Dit was soos om 'n trek te vat aan 'n joint en te voel hoe jou kop lig raak, en jou glimlag groter en groter - 'n glimlag nadcrhand so groot dat dit uit jou bors uit wil klim en opstyg sodat jy hoop die glimlag trek wyd oor die aardbol en bereik elke kleine mens en elke grote god. \"Staan op! Jesus brcck al die bande en Hy maak jou nou vry,\" het die pastoor gese. My ma het langs my pa op die blou kerkstoele gesit, die Bybel oopgeslaan oor hulle altwee se skote, hulle hande ineengestrengel. Sy het geluidloos gehuil."]},{"key":"dc:title","label":"Title","values":["Die storie van my lyf"]}]}],"canonical_facts":{"dc:creator":["Jacobs, Ilda"],"dc:date.accessioned":["2024-07-02T09:37:26Z"],"dc:date.available":["2024-07-02T09:37:26Z"],"dc:date.issued":["2004"],"dc:description.abstract":["[pg 93 is missing] Dit was soos om 'n trek te vat aan 'n joint en te voel hoe jou kop lig raak, en jou glimlag groter en groter - 'n glimlag nadcrhand so groot dat dit uit jou bors uit wil klim en opstyg sodat jy hoop die glimlag trek wyd oor die aardbol en bereik elke kleine mens en elke grote god. \"Staan op! Jesus brcck al die bande en Hy maak jou nou vry,\" het die pastoor gese. My ma het langs my pa op die blou kerkstoele gesit, die Bybel oopgeslaan oor hulle altwee se skote, hulle hande ineengestrengel. Sy het geluidloos gehuil."],"dc:identifier.uri":["http://hdl.handle.net/11427/40111"],"dc:publisher.department":["Afrikaans and Netherlandic Studies"],"dc:subject":["Creative Writing"],"dc:title":["Die storie van my lyf"],"dc:type":["Thesis / Dissertation"],"dc:type.qualificationlevel":["Masters","MA"]},"updated_at":"2026-07-22T22:22:47Z"}