Back to results

College of Music

'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element

Abstract

dc:description.abstract

Die navorsing vir hierdie skripsie is die resultaat van 'n beset dat studente aan Onderwyserskolleges voorsien moet word van idees om pre-primere en laer skoolleerlinge in klasmusiek te onderrig. Hierdie studie het horn ten doel gestel om die probleem by te le deur die kind se natuurlike bewegingsvermoens aan te wend, en horn te motiveer om van sy fantasiee en skeppende vermoens gebruik te maak om uiting te gee aan sy gevoelens. Vir hierdie doel is navorsing gedoen met betrekking tot die kind se ontvanklikheid van musikale stimuli gedurende sy ontwikkelingstadia, om sodoende die bes moontlike onderrig te verseker. 'n Studie is onderneem om die geskiedkundige agtergrond van beweging en dans te bepaal, en om metodes van beweging wat in 'n klasmusieksituasie toegepas kan word, in oenskou te neem. Aangesien die integrasie van vakgebiede tans baie aandag geniet deur opvoedkundiges, is daar besluit om die ooreenkomste tussen musiek en taal uit te lig. Deur middel van hierdie integrasie van musiek in die gewone skoolsillabus, verkry musiek ook verhoogde status.

Degree

thesis:*
Grantor
College of Music
Year dc:date.issued
1994

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Author dc:creator
  • Kruger, Johann Jacobus
Advisor dc:contributor.advisor
  • J. Van Tonder

Subjects

dc:subject × 1

Identifiers

dc:identifier.*
Handle dc:identifier.uri
http://hdl.handle.net/11427/40085
OAI identifier oai:identifier
oai:open.uct.ac.za:11427/40085

Chain of custody

source
Harvested from
University of Cape Town
Base URL
open.uct.ac.za/oai/request
Last updated
2026-07-22
Source record
OAI-PMH GetRecord
related terms
citation

Kruger, Johann Jacobus. 'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element. College of Music, 1994. http://hdl.handle.net/11427/40085