{"id":{"repo_id":"cape-town","oai_identifier":"oai:open.uct.ac.za:11427/40085"},"canonical_url":"https://search.dev.ndltd.org/etd/cape-town/oai:open.uct.ac.za:11427/40085","repository":{"repo_id":"cape-town","name":"University of Cape Town","base_url":"https://open.uct.ac.za/oai/request"},"display":{"title":"'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element","abstract":"Die navorsing vir hierdie skripsie is die resultaat van 'n beset dat studente aan Onderwyserskolleges voorsien moet word van idees om pre-primere en laer skoolleerlinge in klasmusiek te onderrig. Hierdie studie het horn ten doel gestel om die probleem by te le deur die kind se natuurlike bewegingsvermoens aan te wend, en horn te motiveer om van sy fantasiee en skeppende vermoens gebruik te maak om uiting te gee aan sy gevoelens. Vir hierdie doel is navorsing gedoen met betrekking tot die kind se ontvanklikheid van musikale stimuli gedurende sy ontwikkelingstadia, om sodoende die bes moontlike onderrig te verseker. 'n Studie is onderneem om die geskiedkundige agtergrond van beweging en dans te bepaal, en om metodes van beweging wat in 'n klasmusieksituasie toegepas kan word, in oenskou te neem. Aangesien die integrasie van vakgebiede tans baie aandag geniet deur opvoedkundiges, is daar besluit om die ooreenkomste tussen musiek en taal uit te lig. Deur middel van hierdie integrasie van musiek in die gewone skoolsillabus, verkry musiek ook verhoogde status.","abstract_html":"Die navorsing vir hierdie skripsie is die resultaat van &#x27;n beset dat studente aan Onderwyserskolleges voorsien moet word van idees om pre-primere en laer skoolleerlinge in klasmusiek te onderrig. Hierdie studie het horn ten doel gestel om die probleem by te le deur die kind se natuurlike bewegingsvermoens aan te wend, en horn te motiveer om van sy fantasiee en skeppende vermoens gebruik te maak om uiting te gee aan sy gevoelens. Vir hierdie doel is navorsing gedoen met betrekking tot die kind se ontvanklikheid van musikale stimuli gedurende sy ontwikkelingstadia, om sodoende die bes moontlike onderrig te verseker. &#x27;n Studie is onderneem om die geskiedkundige agtergrond van beweging en dans te bepaal, en om metodes van beweging wat in &#x27;n klasmusieksituasie toegepas kan word, in oenskou te neem. Aangesien die integrasie van vakgebiede tans baie aandag geniet deur opvoedkundiges, is daar besluit om die ooreenkomste tussen musiek en taal uit te lig. Deur middel van hierdie integrasie van musiek in die gewone skoolsillabus, verkry musiek ook verhoogde status.","abstract_has_math":false,"creators":["Kruger, Johann Jacobus"],"institution":"College of Music","degree_name":null,"degree_level":null,"degree_discipline":null,"degree_department":null,"school":null,"contributors":[],"advisors":["J. Van Tonder"],"committee_chairs":[],"committee_members":[],"year":1994,"date_issued":"1994","date_published":"1994","updated_at":"2026-07-22T22:23:10Z","subjects":["Music"],"languages":[],"rights":[],"rights_urls":[],"identifier_entries":[]},"links":{"outbound_url":"http://hdl.handle.net/11427/40085","outbound_label":"Handle","outbound_source":"dc:identifier.uri"},"metadata_groups":[{"id":"people","label":"People","entries":[{"key":"dc:contributor.advisor","label":"Advisor","values":["J. Van Tonder"]},{"key":"dc:creator","label":"Author","values":["Kruger, Johann Jacobus"]}]},{"id":"academic_context","label":"Academic Context","entries":[{"key":"dc:date.accessioned","label":"Dc Date Accessioned","values":["2024-06-28T13:24:30Z"]},{"key":"dc:date.available","label":"Dc Date Available","values":["2024-06-28T13:24:30Z"]},{"key":"dc:date.issued","label":"Date","values":["1994"]},{"key":"dc:publisher.department","label":"Dc Publisher Department","values":["College of Music"]},{"key":"dc:type","label":"Dc Type","values":["Thesis / Dissertation"]},{"key":"dc:type.qualificationlevel","label":"Dc Type Qualificationlevel","values":["Masters"]}]},{"id":"subjects_keywords","label":"Subjects and Keywords","entries":[{"key":"dc:subject","label":"Dc Subject","values":["Music"]}]},{"id":"identifiers","label":"Identifiers","entries":[{"key":"dc:identifier.uri","label":"Identifier URI","values":["http://hdl.handle.net/11427/40085"]}]},{"id":"additional","label":"Additional Metadata","entries":[{"key":"dc:description.abstract","label":"Abstract","values":["Die navorsing vir hierdie skripsie is die resultaat van 'n beset dat studente aan Onderwyserskolleges voorsien moet word van idees om pre-primere en laer skoolleerlinge in klasmusiek te onderrig. Hierdie studie het horn ten doel gestel om die probleem by te le deur die kind se natuurlike bewegingsvermoens aan te wend, en horn te motiveer om van sy fantasiee en skeppende vermoens gebruik te maak om uiting te gee aan sy gevoelens. Vir hierdie doel is navorsing gedoen met betrekking tot die kind se ontvanklikheid van musikale stimuli gedurende sy ontwikkelingstadia, om sodoende die bes moontlike onderrig te verseker. 'n Studie is onderneem om die geskiedkundige agtergrond van beweging en dans te bepaal, en om metodes van beweging wat in 'n klasmusieksituasie toegepas kan word, in oenskou te neem. Aangesien die integrasie van vakgebiede tans baie aandag geniet deur opvoedkundiges, is daar besluit om die ooreenkomste tussen musiek en taal uit te lig. Deur middel van hierdie integrasie van musiek in die gewone skoolsillabus, verkry musiek ook verhoogde status."]},{"key":"dc:title","label":"Title","values":["'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element"]}]}],"canonical_facts":{"dc:contributor.advisor":["J. Van Tonder"],"dc:creator":["Kruger, Johann Jacobus"],"dc:date.accessioned":["2024-06-28T13:24:30Z"],"dc:date.available":["2024-06-28T13:24:30Z"],"dc:date.issued":["1994"],"dc:description.abstract":["Die navorsing vir hierdie skripsie is die resultaat van 'n beset dat studente aan Onderwyserskolleges voorsien moet word van idees om pre-primere en laer skoolleerlinge in klasmusiek te onderrig. Hierdie studie het horn ten doel gestel om die probleem by te le deur die kind se natuurlike bewegingsvermoens aan te wend, en horn te motiveer om van sy fantasiee en skeppende vermoens gebruik te maak om uiting te gee aan sy gevoelens. Vir hierdie doel is navorsing gedoen met betrekking tot die kind se ontvanklikheid van musikale stimuli gedurende sy ontwikkelingstadia, om sodoende die bes moontlike onderrig te verseker. 'n Studie is onderneem om die geskiedkundige agtergrond van beweging en dans te bepaal, en om metodes van beweging wat in 'n klasmusieksituasie toegepas kan word, in oenskou te neem. Aangesien die integrasie van vakgebiede tans baie aandag geniet deur opvoedkundiges, is daar besluit om die ooreenkomste tussen musiek en taal uit te lig. Deur middel van hierdie integrasie van musiek in die gewone skoolsillabus, verkry musiek ook verhoogde status."],"dc:identifier.uri":["http://hdl.handle.net/11427/40085"],"dc:publisher.department":["College of Music"],"dc:subject":["Music"],"dc:title":["'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element"],"dc:type":["Thesis / Dissertation"],"dc:type.qualificationlevel":["Masters"]},"updated_at":"2026-07-22T22:23:10Z"}