Back to results

Afrikaans and Netherlandic Studies

Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux

Abstract

dc:description.abstract

Leroux se stelselmatige vernietiging van die mite, die kuns, die skrywer en wesentlik die kosmos deur sy oeuvre, word dan ook moontlik nie net vermag nie, maar aanvaarbaar gemaak, deur sy aanwending van die humoristiese skryfwyse wat relativerend werk ten opsigte van die inhoud van sy werk, maar ook ten opsigte van die leser se reaksie daarop. Sander die humor sou sy virtuele kosmiese ontploffings (oos die moderne sub-atomiese fisika) te verpletterend en psigies ontwrigtend wees vir die mees te mense. Deur "waarhede" met humor te klee, bied die skrywer 'n uitweg vir die leser: hy kan alles as 'n groot grap (weliswaar nie altyd in "goeie" smaak nie) klassifiseer en so sy angs by die oorweging van die moontlike implikasies onderdruk.

Degree

thesis:*
Grantor dc:publisher.institution
Afrikaans and Netherlandic Studies
Year dc:date.issued
1992

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Author dc:creator
  • Steyn, Reinette
Advisor dc:contributor.advisor
  • Snyman, Henning

Rights

Language dc:language.iso
eng

Identifiers

dc:identifier.*
Handle dc:identifier.uri
http://hdl.handle.net/11427/22043
OAI identifier oai:identifier
oai:open.uct.ac.za:11427/22043

Chain of custody

source
Harvested from
University of Cape Town
Base URL
open.uct.ac.za/oai/request
Last updated
2026-07-22
Source record
OAI-PMH GetRecord
related terms
citation

Steyn, Reinette. Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux. Afrikaans and Netherlandic Studies, 1992. http://hdl.handle.net/11427/22043