{"id":{"repo_id":"cape-town","oai_identifier":"oai:open.uct.ac.za:11427/22043"},"canonical_url":"https://search.dev.ndltd.org/etd/cape-town/oai:open.uct.ac.za:11427/22043","repository":{"repo_id":"cape-town","name":"University of Cape Town","base_url":"https://open.uct.ac.za/oai/request"},"display":{"title":"Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux","abstract":"Leroux se stelselmatige vernietiging van die mite, die kuns, die skrywer en wesentlik die kosmos deur sy oeuvre, word dan ook moontlik nie net vermag nie, maar aanvaarbaar gemaak, deur sy aanwending van die humoristiese skryfwyse wat relativerend werk ten opsigte van die inhoud van sy werk, maar ook ten opsigte van die leser se reaksie daarop. Sander die humor sou sy virtuele kosmiese ontploffings (oos die moderne sub-atomiese fisika) te verpletterend en psigies ontwrigtend wees vir die mees te mense. Deur \"waarhede\" met humor te klee, bied die skrywer 'n uitweg vir die leser: hy kan alles as 'n groot grap (weliswaar nie altyd in \"goeie\" smaak nie) klassifiseer en so sy angs by die oorweging van die moontlike implikasies onderdruk.","abstract_html":"Leroux se stelselmatige vernietiging van die mite, die kuns, die skrywer en wesentlik die kosmos deur sy oeuvre, word dan ook moontlik nie net vermag nie, maar aanvaarbaar gemaak, deur sy aanwending van die humoristiese skryfwyse wat relativerend werk ten opsigte van die inhoud van sy werk, maar ook ten opsigte van die leser se reaksie daarop. Sander die humor sou sy virtuele kosmiese ontploffings (oos die moderne sub-atomiese fisika) te verpletterend en psigies ontwrigtend wees vir die mees te mense. Deur &quot;waarhede&quot; met humor te klee, bied die skrywer &#x27;n uitweg vir die leser: hy kan alles as &#x27;n groot grap (weliswaar nie altyd in &quot;goeie&quot; smaak nie) klassifiseer en so sy angs by die oorweging van die moontlike implikasies onderdruk.","abstract_has_math":false,"creators":["Steyn, Reinette"],"institution":"Afrikaans and Netherlandic Studies","degree_name":null,"degree_level":null,"degree_discipline":null,"degree_department":null,"school":null,"contributors":[],"advisors":["Snyman, Henning"],"committee_chairs":[],"committee_members":[],"year":1992,"date_issued":"1992","date_published":"1992","updated_at":"2026-07-22T22:22:51Z","subjects":[],"languages":["eng"],"rights":[],"rights_urls":[],"identifier_entries":[]},"links":{"outbound_url":"http://hdl.handle.net/11427/22043","outbound_label":"Handle","outbound_source":"dc:identifier.uri"},"metadata_groups":[{"id":"people","label":"People","entries":[{"key":"dc:contributor.advisor","label":"Advisor","values":["Snyman, Henning"]},{"key":"dc:creator","label":"Author","values":["Steyn, Reinette"]}]},{"id":"academic_context","label":"Academic Context","entries":[{"key":"dc:date.accessioned","label":"Dc Date Accessioned","values":["2016-10-03T04:05:19Z"]},{"key":"dc:date.available","label":"Dc Date Available","values":["2016-10-03T04:05:19Z"]},{"key":"dc:date.issued","label":"Date","values":["1992"]},{"key":"dc:publisher.department","label":"Dc Publisher Department","values":["Afrikaans and Netherlandic Studies"]},{"key":"dc:publisher.institution","label":"Dc Publisher Institution","values":["University of Cape Town"]},{"key":"dc:type","label":"Dc Type","values":["Master Thesis"]},{"key":"dc:type.qualificationlevel","label":"Dc Type Qualificationlevel","values":["Masters"]},{"key":"dc:type.qualificationname","label":"Dc Type Qualificationname","values":["MA"]}]},{"id":"language_rights","label":"Language and Rights","entries":[{"key":"dc:language.iso","label":"Language (ISO)","values":["eng"]}]},{"id":"identifiers","label":"Identifiers","entries":[{"key":"dc:identifier.uri","label":"Identifier URI","values":["http://hdl.handle.net/11427/22043"]}]},{"id":"additional","label":"Additional Metadata","entries":[{"key":"dc:description.abstract","label":"Abstract","values":["Leroux se stelselmatige vernietiging van die mite, die kuns, die skrywer en wesentlik die kosmos deur sy oeuvre, word dan ook moontlik nie net vermag nie, maar aanvaarbaar gemaak, deur sy aanwending van die humoristiese skryfwyse wat relativerend werk ten opsigte van die inhoud van sy werk, maar ook ten opsigte van die leser se reaksie daarop. Sander die humor sou sy virtuele kosmiese ontploffings (oos die moderne sub-atomiese fisika) te verpletterend en psigies ontwrigtend wees vir die mees te mense. Deur \"waarhede\" met humor te klee, bied die skrywer 'n uitweg vir die leser: hy kan alles as 'n groot grap (weliswaar nie altyd in \"goeie\" smaak nie) klassifiseer en so sy angs by die oorweging van die moontlike implikasies onderdruk."]},{"key":"dc:title","label":"Title","values":["Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux"]}]}],"canonical_facts":{"dc:contributor.advisor":["Snyman, Henning"],"dc:creator":["Steyn, Reinette"],"dc:date.accessioned":["2016-10-03T04:05:19Z"],"dc:date.available":["2016-10-03T04:05:19Z"],"dc:date.issued":["1992"],"dc:description.abstract":["Leroux se stelselmatige vernietiging van die mite, die kuns, die skrywer en wesentlik die kosmos deur sy oeuvre, word dan ook moontlik nie net vermag nie, maar aanvaarbaar gemaak, deur sy aanwending van die humoristiese skryfwyse wat relativerend werk ten opsigte van die inhoud van sy werk, maar ook ten opsigte van die leser se reaksie daarop. Sander die humor sou sy virtuele kosmiese ontploffings (oos die moderne sub-atomiese fisika) te verpletterend en psigies ontwrigtend wees vir die mees te mense. Deur \"waarhede\" met humor te klee, bied die skrywer 'n uitweg vir die leser: hy kan alles as 'n groot grap (weliswaar nie altyd in \"goeie\" smaak nie) klassifiseer en so sy angs by die oorweging van die moontlike implikasies onderdruk."],"dc:identifier.uri":["http://hdl.handle.net/11427/22043"],"dc:language.iso":["eng"],"dc:publisher.department":["Afrikaans and Netherlandic Studies"],"dc:publisher.institution":["University of Cape Town"],"dc:title":["Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux"],"dc:type":["Master Thesis"],"dc:type.qualificationlevel":["Masters"],"dc:type.qualificationname":["MA"]},"updated_at":"2026-07-22T22:22:51Z"}