Back to results

Afrikaans and Netherlandic Studies

'n Herwaardering van die werk van Elise Muller

Abstract

dc:description.abstract

Hierdie studie het gemik op 'n herwaardering van Elise Muller se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde. Hennie Aucamp het met Elise Muller. Verhale en essays 1942-1981, die eerste stap tot herwaardering geneem ten opsigte van Elise Muller en haar prosawerk. So ook het Nel in haar skripsie met waardering gekyk na die bekende en haas onbekende werk van Muller. Hierdie nuwe kyk na die werk van Elise Muller word in die tesis verder gevoer. Dit poog om die onbekende, "ander" Elise Muller op die voorgrond te stel. Ten einde die "ander" Muller te belig, was dit nodig om te let op die tradisionele Muller. 'n Ondersoek na beide Muller se vernuwende en tradisionele bydrae tot die Afrikaanse letterkunde het dit duidelik laat blyk dat sy heel gebalanseerd en genuanseerd te werke gaan met die tradisionele Afrikaner ideologieë.

Degree

thesis:*
Grantor dc:publisher.institution
Afrikaans and Netherlandic Studies
Year dc:date.issued
1998

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Author dc:creator
  • Lewis, Minnie Miriam
Advisor dc:contributor.advisor
  • Van der Merwe, C N

Rights

Language dc:language.iso
afr

Identifiers

dc:identifier.*
Handle dc:identifier.uri
http://hdl.handle.net/11427/21876
OAI identifier oai:identifier
oai:open.uct.ac.za:11427/21876

Chain of custody

source
Harvested from
University of Cape Town
Base URL
open.uct.ac.za/oai/request
Last updated
2026-07-22
Source record
OAI-PMH GetRecord
related terms
citation

Lewis, Minnie Miriam. 'n Herwaardering van die werk van Elise Muller. Afrikaans and Netherlandic Studies, 1998. http://hdl.handle.net/11427/21876