{"id":{"repo_id":"cape-town","oai_identifier":"oai:open.uct.ac.za:11427/21876"},"canonical_url":"https://search.dev.ndltd.org/etd/cape-town/oai:open.uct.ac.za:11427/21876","repository":{"repo_id":"cape-town","name":"University of Cape Town","base_url":"https://open.uct.ac.za/oai/request"},"display":{"title":"'n Herwaardering van die werk van Elise Muller","abstract":"Hierdie studie het gemik op 'n herwaardering van Elise Muller se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde. Hennie Aucamp het met Elise Muller. Verhale en essays 1942-1981, die eerste stap tot herwaardering geneem ten opsigte van Elise Muller en haar prosawerk. So ook het Nel in haar skripsie met waardering gekyk na die bekende en haas onbekende werk van Muller. Hierdie nuwe kyk na die werk van Elise Muller word in die tesis verder gevoer. Dit poog om die onbekende, \"ander\" Elise Muller op die voorgrond te stel. Ten einde die \"ander\" Muller te belig, was dit nodig om te let op die tradisionele Muller. 'n Ondersoek na beide Muller se vernuwende en tradisionele bydrae tot die Afrikaanse letterkunde het dit duidelik laat blyk dat sy heel gebalanseerd en genuanseerd te werke gaan met die tradisionele Afrikaner ideologieë.","abstract_html":"Hierdie studie het gemik op &#x27;n herwaardering van Elise Muller se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde. Hennie Aucamp het met Elise Muller. Verhale en essays 1942-1981, die eerste stap tot herwaardering geneem ten opsigte van Elise Muller en haar prosawerk. So ook het Nel in haar skripsie met waardering gekyk na die bekende en haas onbekende werk van Muller. Hierdie nuwe kyk na die werk van Elise Muller word in die tesis verder gevoer. Dit poog om die onbekende, &quot;ander&quot; Elise Muller op die voorgrond te stel. Ten einde die &quot;ander&quot; Muller te belig, was dit nodig om te let op die tradisionele Muller. &#x27;n Ondersoek na beide Muller se vernuwende en tradisionele bydrae tot die Afrikaanse letterkunde het dit duidelik laat blyk dat sy heel gebalanseerd en genuanseerd te werke gaan met die tradisionele Afrikaner ideologieë.","abstract_has_math":false,"creators":["Lewis, Minnie Miriam"],"institution":"Afrikaans and Netherlandic Studies","degree_name":null,"degree_level":null,"degree_discipline":null,"degree_department":null,"school":null,"contributors":[],"advisors":["Van der Merwe, C N"],"committee_chairs":[],"committee_members":[],"year":1998,"date_issued":"1998","date_published":"1998","updated_at":"2026-07-22T22:22:42Z","subjects":[],"languages":["afr"],"rights":[],"rights_urls":[],"identifier_entries":[]},"links":{"outbound_url":"http://hdl.handle.net/11427/21876","outbound_label":"Handle","outbound_source":"dc:identifier.uri"},"metadata_groups":[{"id":"people","label":"People","entries":[{"key":"dc:contributor.advisor","label":"Advisor","values":["Van der Merwe, C N"]},{"key":"dc:creator","label":"Author","values":["Lewis, Minnie Miriam"]}]},{"id":"academic_context","label":"Academic Context","entries":[{"key":"dc:date.accessioned","label":"Dc Date Accessioned","values":["2016-09-25T16:20:17Z"]},{"key":"dc:date.available","label":"Dc Date Available","values":["2016-09-25T16:20:17Z"]},{"key":"dc:date.issued","label":"Date","values":["1998"]},{"key":"dc:publisher.department","label":"Dc Publisher Department","values":["Afrikaans and Netherlandic Studies"]},{"key":"dc:publisher.institution","label":"Dc Publisher Institution","values":["University of Cape Town"]},{"key":"dc:type","label":"Dc Type","values":["Master Thesis"]},{"key":"dc:type.qualificationlevel","label":"Dc Type Qualificationlevel","values":["Masters"]},{"key":"dc:type.qualificationname","label":"Dc Type Qualificationname","values":["MA"]}]},{"id":"language_rights","label":"Language and Rights","entries":[{"key":"dc:language.iso","label":"Language (ISO)","values":["afr"]}]},{"id":"identifiers","label":"Identifiers","entries":[{"key":"dc:identifier.uri","label":"Identifier URI","values":["http://hdl.handle.net/11427/21876"]}]},{"id":"additional","label":"Additional Metadata","entries":[{"key":"dc:description","label":"Description","values":["Bibliography: pages 161-168."]},{"key":"dc:description.abstract","label":"Abstract","values":["Hierdie studie het gemik op 'n herwaardering van Elise Muller se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde. Hennie Aucamp het met Elise Muller. Verhale en essays 1942-1981, die eerste stap tot herwaardering geneem ten opsigte van Elise Muller en haar prosawerk. So ook het Nel in haar skripsie met waardering gekyk na die bekende en haas onbekende werk van Muller. Hierdie nuwe kyk na die werk van Elise Muller word in die tesis verder gevoer. Dit poog om die onbekende, \"ander\" Elise Muller op die voorgrond te stel. Ten einde die \"ander\" Muller te belig, was dit nodig om te let op die tradisionele Muller. 'n Ondersoek na beide Muller se vernuwende en tradisionele bydrae tot die Afrikaanse letterkunde het dit duidelik laat blyk dat sy heel gebalanseerd en genuanseerd te werke gaan met die tradisionele Afrikaner ideologieë."]},{"key":"dc:title","label":"Title","values":["'n Herwaardering van die werk van Elise Muller"]}]}],"canonical_facts":{"dc:contributor.advisor":["Van der Merwe, C N"],"dc:creator":["Lewis, Minnie Miriam"],"dc:date.accessioned":["2016-09-25T16:20:17Z"],"dc:date.available":["2016-09-25T16:20:17Z"],"dc:date.issued":["1998"],"dc:description":["Bibliography: pages 161-168."],"dc:description.abstract":["Hierdie studie het gemik op 'n herwaardering van Elise Muller se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde. Hennie Aucamp het met Elise Muller. Verhale en essays 1942-1981, die eerste stap tot herwaardering geneem ten opsigte van Elise Muller en haar prosawerk. So ook het Nel in haar skripsie met waardering gekyk na die bekende en haas onbekende werk van Muller. Hierdie nuwe kyk na die werk van Elise Muller word in die tesis verder gevoer. Dit poog om die onbekende, \"ander\" Elise Muller op die voorgrond te stel. Ten einde die \"ander\" Muller te belig, was dit nodig om te let op die tradisionele Muller. 'n Ondersoek na beide Muller se vernuwende en tradisionele bydrae tot die Afrikaanse letterkunde het dit duidelik laat blyk dat sy heel gebalanseerd en genuanseerd te werke gaan met die tradisionele Afrikaner ideologieë."],"dc:identifier.uri":["http://hdl.handle.net/11427/21876"],"dc:language.iso":["afr"],"dc:publisher.department":["Afrikaans and Netherlandic Studies"],"dc:publisher.institution":["University of Cape Town"],"dc:title":["'n Herwaardering van die werk van Elise Muller"],"dc:type":["Master Thesis"],"dc:type.qualificationlevel":["Masters"],"dc:type.qualificationname":["MA"]},"updated_at":"2026-07-22T22:22:42Z"}