Back to results

Afrikaans and Netherlandic Studies

Die poësie van Ingrid Jonker

Abstract

dc:description.abstract

Van Ingrid Jonker is slegs drie digbundels gepubliseer, waarvan een postuum verskyn het. Ten spyte van hierdie skrale oeuvre het haar poësie by verskillende kritici hooggestemde waardering uitgelok. In In Memoriam Ingrid Jonker bespreek Uys Krige etlike van Ingrid Jonker se gedigte op verskeie van sy uitsprake kom ek in my bespreking van Rook en oker terug en konstateer hy o.m. dat "in haar beste (werk) Ingrid Jonker haar eie individualiteit en persoonlikheid, haar eie stem (het)" (p. 53). Hy vind "die beste van Ingrid Jonker se gedigte eersterangs", en meen dat "in Rook en oker … minstens twaalf eersterangse gedigte (is) wat 3) myns insiens sal bly staan in ons letterkunde". Krige spreek ook sy verbasing uit dat Dirk Opperman "My pop val stukkend" nie in Groot verseboek opgeneem het nie - hy sê dis "sonder twyfel … vir my een van die merkwaardigste moderne gedigte wat ek ken"

Degree

thesis:*
Grantor dc:publisher.institution
Afrikaans and Netherlandic Studies
Year dc:date.issued
1971

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Author dc:creator
  • Driesse, Oliver Edgar
Advisors dc:contributor.advisor
  • Lindenberg, E
  • Van der Merwe Scholtz, H

Rights

Language dc:language.iso
afr

Identifiers

dc:identifier.*
Handle dc:identifier.uri
http://hdl.handle.net/11427/19070
OAI identifier oai:identifier
oai:open.uct.ac.za:11427/19070

Chain of custody

source
Harvested from
University of Cape Town
Base URL
open.uct.ac.za/oai/request
Last updated
2026-07-22
Source record
OAI-PMH GetRecord
related terms
citation

Driesse, Oliver Edgar. Die poësie van Ingrid Jonker. Afrikaans and Netherlandic Studies, 1971. http://hdl.handle.net/11427/19070