{"id":{"repo_id":"cape-town","oai_identifier":"oai:open.uct.ac.za:11427/19070"},"canonical_url":"https://search.dev.ndltd.org/etd/cape-town/oai:open.uct.ac.za:11427/19070","repository":{"repo_id":"cape-town","name":"University of Cape Town","base_url":"https://open.uct.ac.za/oai/request"},"display":{"title":"Die poësie van Ingrid Jonker","abstract":"Van Ingrid Jonker is slegs drie digbundels gepubliseer, waarvan een postuum verskyn het. Ten spyte van hierdie skrale oeuvre het haar poësie by verskillende kritici hooggestemde waardering uitgelok. In In Memoriam Ingrid Jonker bespreek Uys Krige etlike van Ingrid Jonker se gedigte op verskeie van sy uitsprake kom ek in my bespreking van Rook en oker terug en konstateer hy o.m. dat \"in haar beste (werk) Ingrid Jonker haar eie individualiteit en persoonlikheid, haar eie stem (het)\" (p. 53). Hy vind \"die beste van Ingrid Jonker se gedigte eersterangs\", en meen dat \"in Rook en oker … minstens twaalf eersterangse gedigte (is) wat 3) myns insiens sal bly staan in ons letterkunde\". Krige spreek ook sy verbasing uit dat Dirk Opperman \"My pop val stukkend\" nie in Groot verseboek opgeneem het nie - hy sê dis \"sonder twyfel … vir my een van die merkwaardigste moderne gedigte wat ek ken\"","abstract_html":"Van Ingrid Jonker is slegs drie digbundels gepubliseer, waarvan een postuum verskyn het. Ten spyte van hierdie skrale oeuvre het haar poësie by verskillende kritici hooggestemde waardering uitgelok. In In Memoriam Ingrid Jonker bespreek Uys Krige etlike van Ingrid Jonker se gedigte op verskeie van sy uitsprake kom ek in my bespreking van Rook en oker terug en konstateer hy o.m. dat &quot;in haar beste (werk) Ingrid Jonker haar eie individualiteit en persoonlikheid, haar eie stem (het)&quot; (p. 53). Hy vind &quot;die beste van Ingrid Jonker se gedigte eersterangs&quot;, en meen dat &quot;in Rook en oker … minstens twaalf eersterangse gedigte (is) wat 3) myns insiens sal bly staan in ons letterkunde&quot;. Krige spreek ook sy verbasing uit dat Dirk Opperman &quot;My pop val stukkend&quot; nie in Groot verseboek opgeneem het nie - hy sê dis &quot;sonder twyfel … vir my een van die merkwaardigste moderne gedigte wat ek ken&quot;","abstract_has_math":false,"creators":["Driesse, Oliver Edgar"],"institution":"Afrikaans and Netherlandic Studies","degree_name":null,"degree_level":null,"degree_discipline":null,"degree_department":null,"school":null,"contributors":[],"advisors":["Lindenberg, E","Van der Merwe Scholtz, H"],"committee_chairs":[],"committee_members":[],"year":1971,"date_issued":"1971","date_published":"1971","updated_at":"2026-07-22T22:22:58Z","subjects":[],"languages":["afr"],"rights":[],"rights_urls":[],"identifier_entries":[]},"links":{"outbound_url":"http://hdl.handle.net/11427/19070","outbound_label":"Handle","outbound_source":"dc:identifier.uri"},"metadata_groups":[{"id":"people","label":"People","entries":[{"key":"dc:contributor.advisor","label":"Advisor","values":["Lindenberg, E","Van der Merwe Scholtz, H"]},{"key":"dc:creator","label":"Author","values":["Driesse, Oliver Edgar"]}]},{"id":"academic_context","label":"Academic Context","entries":[{"key":"dc:date.accessioned","label":"Dc Date Accessioned","values":["2016-04-21T09:41:05Z"]},{"key":"dc:date.available","label":"Dc Date Available","values":["2016-04-21T09:41:05Z"]},{"key":"dc:date.issued","label":"Date","values":["1971"]},{"key":"dc:publisher.department","label":"Dc Publisher Department","values":["Afrikaans and Netherlandic Studies"]},{"key":"dc:publisher.institution","label":"Dc Publisher Institution","values":["University of Cape Town"]},{"key":"dc:type","label":"Dc Type","values":["Master Thesis"]},{"key":"dc:type.qualificationlevel","label":"Dc Type Qualificationlevel","values":["Masters"]},{"key":"dc:type.qualificationname","label":"Dc Type Qualificationname","values":["MA"]}]},{"id":"language_rights","label":"Language and Rights","entries":[{"key":"dc:language.iso","label":"Language (ISO)","values":["afr"]}]},{"id":"identifiers","label":"Identifiers","entries":[{"key":"dc:identifier.uri","label":"Identifier URI","values":["http://hdl.handle.net/11427/19070"]}]},{"id":"additional","label":"Additional Metadata","entries":[{"key":"dc:description.abstract","label":"Abstract","values":["Van Ingrid Jonker is slegs drie digbundels gepubliseer, waarvan een postuum verskyn het. Ten spyte van hierdie skrale oeuvre het haar poësie by verskillende kritici hooggestemde waardering uitgelok. In In Memoriam Ingrid Jonker bespreek Uys Krige etlike van Ingrid Jonker se gedigte op verskeie van sy uitsprake kom ek in my bespreking van Rook en oker terug en konstateer hy o.m. dat \"in haar beste (werk) Ingrid Jonker haar eie individualiteit en persoonlikheid, haar eie stem (het)\" (p. 53). Hy vind \"die beste van Ingrid Jonker se gedigte eersterangs\", en meen dat \"in Rook en oker … minstens twaalf eersterangse gedigte (is) wat 3) myns insiens sal bly staan in ons letterkunde\". Krige spreek ook sy verbasing uit dat Dirk Opperman \"My pop val stukkend\" nie in Groot verseboek opgeneem het nie - hy sê dis \"sonder twyfel … vir my een van die merkwaardigste moderne gedigte wat ek ken\""]},{"key":"dc:title","label":"Title","values":["Die poësie van Ingrid Jonker"]}]}],"canonical_facts":{"dc:contributor.advisor":["Lindenberg, E","Van der Merwe Scholtz, H"],"dc:creator":["Driesse, Oliver Edgar"],"dc:date.accessioned":["2016-04-21T09:41:05Z"],"dc:date.available":["2016-04-21T09:41:05Z"],"dc:date.issued":["1971"],"dc:description.abstract":["Van Ingrid Jonker is slegs drie digbundels gepubliseer, waarvan een postuum verskyn het. Ten spyte van hierdie skrale oeuvre het haar poësie by verskillende kritici hooggestemde waardering uitgelok. In In Memoriam Ingrid Jonker bespreek Uys Krige etlike van Ingrid Jonker se gedigte op verskeie van sy uitsprake kom ek in my bespreking van Rook en oker terug en konstateer hy o.m. dat \"in haar beste (werk) Ingrid Jonker haar eie individualiteit en persoonlikheid, haar eie stem (het)\" (p. 53). Hy vind \"die beste van Ingrid Jonker se gedigte eersterangs\", en meen dat \"in Rook en oker … minstens twaalf eersterangse gedigte (is) wat 3) myns insiens sal bly staan in ons letterkunde\". Krige spreek ook sy verbasing uit dat Dirk Opperman \"My pop val stukkend\" nie in Groot verseboek opgeneem het nie - hy sê dis \"sonder twyfel … vir my een van die merkwaardigste moderne gedigte wat ek ken\""],"dc:identifier.uri":["http://hdl.handle.net/11427/19070"],"dc:language.iso":["afr"],"dc:publisher.department":["Afrikaans and Netherlandic Studies"],"dc:publisher.institution":["University of Cape Town"],"dc:title":["Die poësie van Ingrid Jonker"],"dc:type":["Master Thesis"],"dc:type.qualificationlevel":["Masters"],"dc:type.qualificationname":["MA"]},"updated_at":"2026-07-22T22:22:58Z"}