Back to results

School of Education

'n Didakties-pedagogiese analise van die doel van die onderrig van aardrykskunde in die primêre skool

Abstract

dc:description.abstract

Soos in die titel van die verhandeling aangekondig word, is hierdie ondersoek toegespits op tweërlei aspekte: enersyds die doelstelling van die onderrig van Aardrykskunde in die primêre skool, en andersyds 'n didaktiespedagogiese analise van sodanige doelstelling. So 'n omlyning van die navorsingsveld sou miskien vaag aandoen indien daar nie op 'n verantwoordbare wyse rekening gehou word met sekere fundamentele konsepte of begrippe wat in die titel weerspieël word nie. Daarom wil ons spesifiek die volgende uitsonder en meer volledig belig: didakties-pedagogies, doelstelling, onderrig, Aardrykskunde en primêre skool.

Degree

thesis:*
Grantor dc:publisher.institution
School of Education
Year dc:date.issued
1978

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Author dc:creator
  • Visagie, J H B
Advisor dc:contributor.advisor
  • Erasmus, O C

Rights

Language dc:language.iso
afr

Identifiers

dc:identifier.*
Handle dc:identifier.uri
http://hdl.handle.net/11427/16769
OAI identifier oai:identifier
oai:open.uct.ac.za:11427/16769

Chain of custody

source
Harvested from
University of Cape Town
Base URL
open.uct.ac.za/oai/request
Last updated
2026-07-22
Source record
OAI-PMH GetRecord
related terms
citation

Visagie, J H B. 'n Didakties-pedagogiese analise van die doel van die onderrig van aardrykskunde in die primêre skool. School of Education, 1978. http://hdl.handle.net/11427/16769