{"id":{"repo_id":"cape-town","oai_identifier":"oai:open.uct.ac.za:11427/16769"},"canonical_url":"https://search.dev.ndltd.org/etd/cape-town/oai:open.uct.ac.za:11427/16769","repository":{"repo_id":"cape-town","name":"University of Cape Town","base_url":"https://open.uct.ac.za/oai/request"},"display":{"title":"'n Didakties-pedagogiese analise van die doel van die onderrig van aardrykskunde in die primêre skool","abstract":"Soos in die titel van die verhandeling aangekondig word, is hierdie ondersoek toegespits op tweërlei aspekte: enersyds die doelstelling van die onderrig van Aardrykskunde in die primêre skool, en andersyds 'n didaktiespedagogiese analise van sodanige doelstelling. So 'n omlyning van die navorsingsveld sou miskien vaag aandoen indien daar nie op 'n verantwoordbare wyse rekening gehou word met sekere fundamentele konsepte of begrippe wat in die titel weerspieël word nie. Daarom wil ons spesifiek die volgende uitsonder en meer volledig belig: didakties-pedagogies, doelstelling, onderrig, Aardrykskunde en primêre skool.","abstract_html":"Soos in die titel van die verhandeling aangekondig word, is hierdie ondersoek toegespits op tweërlei aspekte: enersyds die doelstelling van die onderrig van Aardrykskunde in die primêre skool, en andersyds &#x27;n didaktiespedagogiese analise van sodanige doelstelling. So &#x27;n omlyning van die navorsingsveld sou miskien vaag aandoen indien daar nie op &#x27;n verantwoordbare wyse rekening gehou word met sekere fundamentele konsepte of begrippe wat in die titel weerspieël word nie. Daarom wil ons spesifiek die volgende uitsonder en meer volledig belig: didakties-pedagogies, doelstelling, onderrig, Aardrykskunde en primêre skool.","abstract_has_math":false,"creators":["Visagie, J H B"],"institution":"School of Education","degree_name":null,"degree_level":null,"degree_discipline":null,"degree_department":null,"school":null,"contributors":[],"advisors":["Erasmus, O C"],"committee_chairs":[],"committee_members":[],"year":1978,"date_issued":"1978","date_published":"1978","updated_at":"2026-07-22T22:23:39Z","subjects":[],"languages":["afr"],"rights":[],"rights_urls":[],"identifier_entries":[]},"links":{"outbound_url":"http://hdl.handle.net/11427/16769","outbound_label":"Handle","outbound_source":"dc:identifier.uri"},"metadata_groups":[{"id":"people","label":"People","entries":[{"key":"dc:contributor.advisor","label":"Advisor","values":["Erasmus, O C"]},{"key":"dc:creator","label":"Author","values":["Visagie, J H B"]}]},{"id":"academic_context","label":"Academic Context","entries":[{"key":"dc:date.accessioned","label":"Dc Date Accessioned","values":["2016-02-05T07:11:36Z"]},{"key":"dc:date.available","label":"Dc Date Available","values":["2016-02-05T07:11:36Z"]},{"key":"dc:date.issued","label":"Date","values":["1978"]},{"key":"dc:publisher.department","label":"Dc Publisher Department","values":["School of Education"]},{"key":"dc:publisher.institution","label":"Dc Publisher Institution","values":["University of Cape Town"]},{"key":"dc:type","label":"Dc Type","values":["Master Thesis"]},{"key":"dc:type.qualificationlevel","label":"Dc Type Qualificationlevel","values":["Masters"]},{"key":"dc:type.qualificationname","label":"Dc Type Qualificationname","values":["MEd"]}]},{"id":"language_rights","label":"Language and Rights","entries":[{"key":"dc:language.iso","label":"Language (ISO)","values":["afr"]}]},{"id":"identifiers","label":"Identifiers","entries":[{"key":"dc:identifier.uri","label":"Identifier URI","values":["http://hdl.handle.net/11427/16769"]}]},{"id":"additional","label":"Additional Metadata","entries":[{"key":"dc:description","label":"Description","values":["Bibliography: p. 453-480."]},{"key":"dc:description.abstract","label":"Abstract","values":["Soos in die titel van die verhandeling aangekondig word, is hierdie ondersoek toegespits op tweërlei aspekte: enersyds die doelstelling van die onderrig van Aardrykskunde in die primêre skool, en andersyds 'n didaktiespedagogiese analise van sodanige doelstelling. So 'n omlyning van die navorsingsveld sou miskien vaag aandoen indien daar nie op 'n verantwoordbare wyse rekening gehou word met sekere fundamentele konsepte of begrippe wat in die titel weerspieël word nie. Daarom wil ons spesifiek die volgende uitsonder en meer volledig belig: didakties-pedagogies, doelstelling, onderrig, Aardrykskunde en primêre skool."]},{"key":"dc:title","label":"Title","values":["'n Didakties-pedagogiese analise van die doel van die onderrig van aardrykskunde in die primêre skool"]}]}],"canonical_facts":{"dc:contributor.advisor":["Erasmus, O C"],"dc:creator":["Visagie, J H B"],"dc:date.accessioned":["2016-02-05T07:11:36Z"],"dc:date.available":["2016-02-05T07:11:36Z"],"dc:date.issued":["1978"],"dc:description":["Bibliography: p. 453-480."],"dc:description.abstract":["Soos in die titel van die verhandeling aangekondig word, is hierdie ondersoek toegespits op tweërlei aspekte: enersyds die doelstelling van die onderrig van Aardrykskunde in die primêre skool, en andersyds 'n didaktiespedagogiese analise van sodanige doelstelling. So 'n omlyning van die navorsingsveld sou miskien vaag aandoen indien daar nie op 'n verantwoordbare wyse rekening gehou word met sekere fundamentele konsepte of begrippe wat in die titel weerspieël word nie. Daarom wil ons spesifiek die volgende uitsonder en meer volledig belig: didakties-pedagogies, doelstelling, onderrig, Aardrykskunde en primêre skool."],"dc:identifier.uri":["http://hdl.handle.net/11427/16769"],"dc:language.iso":["afr"],"dc:publisher.department":["School of Education"],"dc:publisher.institution":["University of Cape Town"],"dc:title":["'n Didakties-pedagogiese analise van die doel van die onderrig van aardrykskunde in die primêre skool"],"dc:type":["Master Thesis"],"dc:type.qualificationlevel":["Masters"],"dc:type.qualificationname":["MEd"]},"updated_at":"2026-07-22T22:23:39Z"}