Department of Historical Studies
Swellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841
Abstract
dc:description.abstractDeur hierdie verhandeling is 'n poging aangewend om lig ts werp op die vroeë geskiedenis van een van die oudste buitedistrikte van ons land. Buirski het met sy M.A.-verhandeling "The Barrys and the Overberg,", 'n gedeelte van die geskiedenis van hierdie gebied gedek. So ook het Burrow met sy werk "Overberg Outspan" sekere aspekte van die geskiedenis van hierdie groot en uitgestrekte gebied behandel. Daar word gehoop dat hierdie verhandeling 'n verdere bydrae sal lewer tot kennis van die gebied anderkant die Hottentots-Bollandberge - die Overberg. Die tydvak 1828 tot 1841 is om die volgende redes gekies: Die jaartal 1828 dagteken die aanvang van die administrasie van die buitedistrikte in ooreenstemming met die bepalings soos neergelê deur die Regsoktrooi van 1828. Die einddatum 1841 sluit die tydperk van Harry Rivers as siviele kommissaris van Swellendam af; die periode 1798-1825 is behandel deur 'n M.Th.-verhandeling van ds. J.Fourie.
Degree
thesis:*- Grantor dc:publisher.institution
- Department of Historical Studies
- Year dc:date.issued
- 1974
Author and committee
dc:creator, dc:contributor.*- Author dc:creator
-
- Stopforth, James Arban
- Advisor dc:contributor.advisor
-
- Davey, A M
Rights
- Language dc:language.iso
- eng
Identifiers
dc:identifier.*- Handle dc:identifier.uri
- http://hdl.handle.net/11427/16628
- OAI identifier oai:identifier
- oai:open.uct.ac.za:11427/16628