{"id":{"repo_id":"cape-town","oai_identifier":"oai:open.uct.ac.za:11427/16628"},"canonical_url":"https://search.dev.ndltd.org/etd/cape-town/oai:open.uct.ac.za:11427/16628","repository":{"repo_id":"cape-town","name":"University of Cape Town","base_url":"https://open.uct.ac.za/oai/request"},"display":{"title":"Swellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841","abstract":"Deur hierdie verhandeling is 'n poging aangewend om lig ts werp op die vroeë geskiedenis van een van die oudste buitedistrikte van ons land. Buirski het met sy M.A.-verhandeling \"The Barrys and the Overberg,\", 'n gedeelte van die geskiedenis van hierdie gebied gedek. So ook het Burrow met sy werk \"Overberg Outspan\" sekere aspekte van die geskiedenis van hierdie groot en uitgestrekte gebied behandel. Daar word gehoop dat hierdie verhandeling 'n verdere bydrae sal lewer tot kennis van die gebied anderkant die Hottentots-Bollandberge - die Overberg. Die tydvak 1828 tot 1841 is om die volgende redes gekies: Die jaartal 1828 dagteken die aanvang van die administrasie van die buitedistrikte in ooreenstemming met die bepalings soos neergelê deur die Regsoktrooi van 1828. Die einddatum 1841 sluit die tydperk van Harry Rivers as siviele kommissaris van Swellendam af; die periode 1798-1825 is behandel deur 'n M.Th.-verhandeling van ds. J.Fourie.","abstract_html":"Deur hierdie verhandeling is &#x27;n poging aangewend om lig ts werp op die vroeë geskiedenis van een van die oudste buitedistrikte van ons land. Buirski het met sy M.A.-verhandeling &quot;The Barrys and the Overberg,&quot;, &#x27;n gedeelte van die geskiedenis van hierdie gebied gedek. So ook het Burrow met sy werk &quot;Overberg Outspan&quot; sekere aspekte van die geskiedenis van hierdie groot en uitgestrekte gebied behandel. Daar word gehoop dat hierdie verhandeling &#x27;n verdere bydrae sal lewer tot kennis van die gebied anderkant die Hottentots-Bollandberge - die Overberg. Die tydvak 1828 tot 1841 is om die volgende redes gekies: Die jaartal 1828 dagteken die aanvang van die administrasie van die buitedistrikte in ooreenstemming met die bepalings soos neergelê deur die Regsoktrooi van 1828. Die einddatum 1841 sluit die tydperk van Harry Rivers as siviele kommissaris van Swellendam af; die periode 1798-1825 is behandel deur &#x27;n M.Th.-verhandeling van ds. J.Fourie.","abstract_has_math":false,"creators":["Stopforth, James Arban"],"institution":"Department of Historical Studies","degree_name":null,"degree_level":null,"degree_discipline":null,"degree_department":null,"school":null,"contributors":[],"advisors":["Davey, A M"],"committee_chairs":[],"committee_members":[],"year":1974,"date_issued":"1974","date_published":"1974","updated_at":"2026-07-22T22:22:47Z","subjects":[],"languages":["eng"],"rights":[],"rights_urls":[],"identifier_entries":[]},"links":{"outbound_url":"http://hdl.handle.net/11427/16628","outbound_label":"Handle","outbound_source":"dc:identifier.uri"},"metadata_groups":[{"id":"people","label":"People","entries":[{"key":"dc:contributor.advisor","label":"Advisor","values":["Davey, A M"]},{"key":"dc:creator","label":"Author","values":["Stopforth, James Arban"]}]},{"id":"academic_context","label":"Academic Context","entries":[{"key":"dc:date.accessioned","label":"Dc Date Accessioned","values":["2016-02-01T10:00:45Z"]},{"key":"dc:date.available","label":"Dc Date Available","values":["2016-02-01T10:00:45Z"]},{"key":"dc:date.issued","label":"Date","values":["1974"]},{"key":"dc:publisher.department","label":"Dc Publisher Department","values":["Department of Historical Studies"]},{"key":"dc:publisher.institution","label":"Dc Publisher Institution","values":["University of Cape Town"]},{"key":"dc:type","label":"Dc Type","values":["Master Thesis"]},{"key":"dc:type.qualificationlevel","label":"Dc Type Qualificationlevel","values":["Masters"]},{"key":"dc:type.qualificationname","label":"Dc Type Qualificationname","values":["MA"]}]},{"id":"language_rights","label":"Language and Rights","entries":[{"key":"dc:language.iso","label":"Language (ISO)","values":["eng"]}]},{"id":"identifiers","label":"Identifiers","entries":[{"key":"dc:identifier.uri","label":"Identifier URI","values":["http://hdl.handle.net/11427/16628"]}]},{"id":"additional","label":"Additional Metadata","entries":[{"key":"dc:description.abstract","label":"Abstract","values":["Deur hierdie verhandeling is 'n poging aangewend om lig ts werp op die vroeë geskiedenis van een van die oudste buitedistrikte van ons land. Buirski het met sy M.A.-verhandeling \"The Barrys and the Overberg,\", 'n gedeelte van die geskiedenis van hierdie gebied gedek. So ook het Burrow met sy werk \"Overberg Outspan\" sekere aspekte van die geskiedenis van hierdie groot en uitgestrekte gebied behandel. Daar word gehoop dat hierdie verhandeling 'n verdere bydrae sal lewer tot kennis van die gebied anderkant die Hottentots-Bollandberge - die Overberg. Die tydvak 1828 tot 1841 is om die volgende redes gekies: Die jaartal 1828 dagteken die aanvang van die administrasie van die buitedistrikte in ooreenstemming met die bepalings soos neergelê deur die Regsoktrooi van 1828. Die einddatum 1841 sluit die tydperk van Harry Rivers as siviele kommissaris van Swellendam af; die periode 1798-1825 is behandel deur 'n M.Th.-verhandeling van ds. J.Fourie."]},{"key":"dc:title","label":"Title","values":["Swellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841"]}]}],"canonical_facts":{"dc:contributor.advisor":["Davey, A M"],"dc:creator":["Stopforth, James Arban"],"dc:date.accessioned":["2016-02-01T10:00:45Z"],"dc:date.available":["2016-02-01T10:00:45Z"],"dc:date.issued":["1974"],"dc:description.abstract":["Deur hierdie verhandeling is 'n poging aangewend om lig ts werp op die vroeë geskiedenis van een van die oudste buitedistrikte van ons land. Buirski het met sy M.A.-verhandeling \"The Barrys and the Overberg,\", 'n gedeelte van die geskiedenis van hierdie gebied gedek. So ook het Burrow met sy werk \"Overberg Outspan\" sekere aspekte van die geskiedenis van hierdie groot en uitgestrekte gebied behandel. Daar word gehoop dat hierdie verhandeling 'n verdere bydrae sal lewer tot kennis van die gebied anderkant die Hottentots-Bollandberge - die Overberg. Die tydvak 1828 tot 1841 is om die volgende redes gekies: Die jaartal 1828 dagteken die aanvang van die administrasie van die buitedistrikte in ooreenstemming met die bepalings soos neergelê deur die Regsoktrooi van 1828. Die einddatum 1841 sluit die tydperk van Harry Rivers as siviele kommissaris van Swellendam af; die periode 1798-1825 is behandel deur 'n M.Th.-verhandeling van ds. J.Fourie."],"dc:identifier.uri":["http://hdl.handle.net/11427/16628"],"dc:language.iso":["eng"],"dc:publisher.department":["Department of Historical Studies"],"dc:publisher.institution":["University of Cape Town"],"dc:title":["Swellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841"],"dc:type":["Master Thesis"],"dc:type.qualificationlevel":["Masters"],"dc:type.qualificationname":["MA"]},"updated_at":"2026-07-22T22:22:47Z"}