Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results

Showing 1 to 20 of 68 for “"Kennis"”.

  1. Het omgaan met kennis - en de vraag naar voorlichting

    Contains fulltext : mmubn000001_511904401.pdf (Publisher’s version ) (Open Access)

    radboud Repository record for Het omgaan met kennis - en de vraag naar voorlichting (opens in a new tab)

  2. 'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug

    … toeken. Elke leser word daartoe gelei deur sy kennis van die taal, deur sy kennis van die wereld, deur sy persoonlike ervaringe en vooroordele en bowendien deur sy verwagtinge ten aansien van literere tekste en genres (Van Luxemburg e.a., 1983:113). Hieruit blyk noodwendig dat daar per leser en …

    cape-town Repository record for 'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug (opens in a new tab)

  3. De Formatieve Toetscyclus en Rubrics voor Onderzoeksvaardigheden in het Basisonderwijs

    … leren, waarbij leerlingen niet alleen kennis maar ook onderzoeksvaardigheden ontwikkelen. Docenten hebben vaak moeite met het volgen en stimuleren van de ontwikkeling van onderzoeksvaardigheden bij leerlingen. Docenten hebben onvoldoende kennis en vaardigheden om onderzoekend leren te …

    openu Repository record for De Formatieve Toetscyclus en Rubrics voor Onderzoeksvaardigheden in het Basisonderwijs (opens in a new tab)

  4. The incorporating of basic tax education in the secondary school curriculum

    … ontvang ten einde hulle te voorsien van kennis rondom die belastingstelsel van Suid-Afrika. Skoolgaande kinders is die toekomstige belastingpligtiges van die land en dit word geag die mees effektiewe plek te wees om die toekomstige belastingpligtiges te onderrig rakende die onderwerp van …

    pretoria Repository record for The incorporating of basic tax education in the secondary school curriculum (opens in a new tab)

  5. Narratief en trauma : 'n ondersoek na die gebruik van ‘‘trauma’’ as 'n literêre kategorie in die analise van tekste

    … texts will also be included. These include Kennis van die Aand (1973) by Andre P Brink, Die Onsigbares (2003) by EKM Didio and In Stede van die Liefde (2005) by Etienne van Heerden. The aim will be to ascertain whether there is a generic way in which authors apply trauma within literary …

    cape-town Repository record for Narratief en trauma : 'n ondersoek na die gebruik van ‘‘trauma’’ as 'n literêre kategorie in die analise van tekste (opens in a new tab)

  6. Welke Factoren Zijn Medebepalend voor Succes op de Kennisbasistoets Rekenen/Wiskunde?

    Sinds enkele jaren wordt de kennis van de wiskunde en de kennis van het onderwijzen van wiskunde waarover startende leerkrachten moeten beschikken om op een verantwoorde manier vorm te kunnen geven aan hun onderwijs in rekenen/wiskunde aan leerlingen in het basisonderwijs aan het einde van …

    openu Repository record for Welke Factoren Zijn Medebepalend voor Succes op de Kennisbasistoets Rekenen/Wiskunde? (opens in a new tab)

  7. 'n Ondersoek na die aard van poësie, met verwysing na kinderpoësie en die "eenvoudige" poësie van N.P. van Wyk Louw en D.J. Opperman

    … gebruik van taal, geskep deur 'n auteur wat kennis het van die onderliggende konvensies. Hierdie definisie van poësie word getoets aan die hand van kinderpoësie, aangesien die tradisionele beskouing van poësie 'n geskiktheid vir kinders impliseer. Die kind se ontwikkeling word kortliks …

    cape-town Repository record for 'n Ondersoek na die aard van poësie, met verwysing na kinderpoësie en die "eenvoudige" poësie van N.P. van Wyk Louw en D.J. Opperman (opens in a new tab)

  8. Die assessering en voorstelling van strategieë vir die belyning van Werknemerhulpprogramme (WHPs) met 'n ontwikkelingsgerigte maatskaplike welsynbenadering

    … Die bevindinge was dat WHP-personeel se kennis rakende die ontwikkelingsgerigte maatskaplike welsynsbenadering nie op standaard was nie. Alhoewel WHP-personeel se kennis van die benadering (volgens die vyf temas van ontwikkelingsgerigte maatskaplike welsyn) nie goed was nie, toon die data …

    pretoria Repository record for Die assessering en voorstelling van strategieë vir die belyning van Werknemerhulpprogramme (WHPs) met 'n ontwikkelingsgerigte maatskaplike welsynbenadering (opens in a new tab)

Page 1 of 4