Back to search
Afrikaans and Netherlandic Studies
Ontmitologisering as literere proses met verwysing na kinderliteratuur in verhouding tot mitologiese bronne
Abstract
dc:description.abstractDie doel van hierdie studie is in the eerste plek om vas te stel of daar 'n verband tussen mitologie en die kinderverhaal bestaan. Die belangrikste verband tussen die twee genres word reeds in hoofstuk een bepaal as vermoe tot die skep van letterkunde. Benewens hierdie feit - wat die uitgangspunt en fokus van die studie vorm - verwys hoofstuk een ook na die historiese ontwikkeling en verspreiding van kinderverhale en mitologiee en die wyse waarop hulle dikwels ooreenkomste toon in funksie en struktuur.
Degree
thesis:*- Grantor dc:publisher.institution
- Afrikaans and Netherlandic Studies
- Year dc:date.issued
- 2000
Author and committee
dc:creator, dc:contributor.*- Author dc:creator
-
- Krahtz, Carin
- Advisor dc:contributor.advisor
-
- Snyman, Henning
Rights
- Language dc:language.iso
- afr
Identifiers
dc:identifier.*- Handle dc:identifier.uri
- http://hdl.handle.net/11427/10817
- OAI identifier oai:identifier
- oai:open.uct.ac.za:11427/10817