{"id":{"repo_id":"cape-town","oai_identifier":"oai:open.uct.ac.za:11427/10817"},"canonical_url":"https://search.dev.ndltd.org/etd/cape-town/oai:open.uct.ac.za:11427/10817","repository":{"repo_id":"cape-town","name":"University of Cape Town","base_url":"https://open.uct.ac.za/oai/request"},"display":{"title":"Ontmitologisering as literere proses met verwysing na kinderliteratuur in verhouding tot mitologiese bronne","abstract":"Die doel van hierdie studie is in the eerste plek om vas te stel of daar 'n verband tussen mitologie en die kinderverhaal bestaan. Die belangrikste verband tussen die twee genres word reeds in hoofstuk een bepaal as vermoe tot die skep van letterkunde. Benewens hierdie feit - wat die uitgangspunt en fokus van die studie vorm - verwys hoofstuk een ook na die historiese ontwikkeling en verspreiding van kinderverhale en mitologiee en die wyse waarop hulle dikwels ooreenkomste toon in funksie en struktuur.","abstract_html":"Die doel van hierdie studie is in the eerste plek om vas te stel of daar &#x27;n verband tussen mitologie en die kinderverhaal bestaan. Die belangrikste verband tussen die twee genres word reeds in hoofstuk een bepaal as vermoe tot die skep van letterkunde. Benewens hierdie feit - wat die uitgangspunt en fokus van die studie vorm - verwys hoofstuk een ook na die historiese ontwikkeling en verspreiding van kinderverhale en mitologiee en die wyse waarop hulle dikwels ooreenkomste toon in funksie en struktuur.","abstract_has_math":false,"creators":["Krahtz, Carin"],"institution":"Afrikaans and Netherlandic Studies","degree_name":null,"degree_level":null,"degree_discipline":null,"degree_department":null,"school":null,"contributors":[],"advisors":["Snyman, Henning"],"committee_chairs":[],"committee_members":[],"year":2000,"date_issued":"2000","date_published":"2000","updated_at":"2026-07-22T22:22:44Z","subjects":[],"languages":["afr"],"rights":[],"rights_urls":[],"identifier_entries":[]},"links":{"outbound_url":"http://hdl.handle.net/11427/10817","outbound_label":"Handle","outbound_source":"dc:identifier.uri"},"metadata_groups":[{"id":"people","label":"People","entries":[{"key":"dc:contributor.advisor","label":"Advisor","values":["Snyman, Henning"]},{"key":"dc:creator","label":"Author","values":["Krahtz, Carin"]}]},{"id":"academic_context","label":"Academic Context","entries":[{"key":"dc:date.accessioned","label":"Dc Date Accessioned","values":["2015-01-01T12:24:10Z"]},{"key":"dc:date.available","label":"Dc Date Available","values":["2015-01-01T12:24:10Z"]},{"key":"dc:date.issued","label":"Date","values":["2000"]},{"key":"dc:publisher.department","label":"Dc Publisher Department","values":["Afrikaans and Netherlandic Studies"]},{"key":"dc:publisher.institution","label":"Dc Publisher Institution","values":["University of Cape Town"]},{"key":"dc:type","label":"Dc Type","values":["Master Thesis"]},{"key":"dc:type.qualificationlevel","label":"Dc Type Qualificationlevel","values":["Masters"]},{"key":"dc:type.qualificationname","label":"Dc Type Qualificationname","values":["MA"]}]},{"id":"language_rights","label":"Language and Rights","entries":[{"key":"dc:language.iso","label":"Language (ISO)","values":["afr"]}]},{"id":"identifiers","label":"Identifiers","entries":[{"key":"dc:identifier.uri","label":"Identifier URI","values":["http://hdl.handle.net/11427/10817"]}]},{"id":"additional","label":"Additional Metadata","entries":[{"key":"dc:description","label":"Description","values":["Bibliography: leaves 175-181."]},{"key":"dc:description.abstract","label":"Abstract","values":["Die doel van hierdie studie is in the eerste plek om vas te stel of daar 'n verband tussen mitologie en die kinderverhaal bestaan. Die belangrikste verband tussen die twee genres word reeds in hoofstuk een bepaal as vermoe tot die skep van letterkunde. Benewens hierdie feit - wat die uitgangspunt en fokus van die studie vorm - verwys hoofstuk een ook na die historiese ontwikkeling en verspreiding van kinderverhale en mitologiee en die wyse waarop hulle dikwels ooreenkomste toon in funksie en struktuur."]},{"key":"dc:title","label":"Title","values":["Ontmitologisering as literere proses met verwysing na kinderliteratuur in verhouding tot mitologiese bronne"]}]}],"canonical_facts":{"dc:contributor.advisor":["Snyman, Henning"],"dc:creator":["Krahtz, Carin"],"dc:date.accessioned":["2015-01-01T12:24:10Z"],"dc:date.available":["2015-01-01T12:24:10Z"],"dc:date.issued":["2000"],"dc:description":["Bibliography: leaves 175-181."],"dc:description.abstract":["Die doel van hierdie studie is in the eerste plek om vas te stel of daar 'n verband tussen mitologie en die kinderverhaal bestaan. Die belangrikste verband tussen die twee genres word reeds in hoofstuk een bepaal as vermoe tot die skep van letterkunde. Benewens hierdie feit - wat die uitgangspunt en fokus van die studie vorm - verwys hoofstuk een ook na die historiese ontwikkeling en verspreiding van kinderverhale en mitologiee en die wyse waarop hulle dikwels ooreenkomste toon in funksie en struktuur."],"dc:identifier.uri":["http://hdl.handle.net/11427/10817"],"dc:language.iso":["afr"],"dc:publisher.department":["Afrikaans and Netherlandic Studies"],"dc:publisher.institution":["University of Cape Town"],"dc:title":["Ontmitologisering as literere proses met verwysing na kinderliteratuur in verhouding tot mitologiese bronne"],"dc:type":["Master Thesis"],"dc:type.qualificationlevel":["Masters"],"dc:type.qualificationname":["MA"]},"updated_at":"2026-07-22T22:22:44Z"}