Back to results

University of the Western Cape

n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders

Abstract

dc:description.abstract

Lees le die grondslag van leer en studie en is deel van elke opgevoede mens se toerusting (Meyer, 1987). Die fokus en hoof doelwit van die navorsing was om die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders in n Afrikaans medium hoërskool in die Wes-Kaap na te vors. Die navorsing poog ook om strategie te identifiseer vir die bevordering van effektiewe leesonderrig en leervaardighede om leerderprestasie te verbeter. n Gevallestudie benadering was toegepas om n indiepte studie van die spesifieke hoërskool te verseker. Die twee groepe leerders in Graad 10 was volgens hulle leesvermoëns en leerdervordering op akademiese gebied gekies.

Degree

thesis:*
Grantor dc:publisher.institution
University of the Western Cape
Year dc:date.issued
2007

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Author dc:creator
  • Thorne, Meldeane Mercia Glennis
Advisor dc:contributor.advisor
  • Johnson, Bridget

Subjects

dc:subject × 1

Chain of custody

source
Harvested from
University of the Western Cape
Base URL
uwcscholar.uwc.ac.za:8443/server/oai/request
Last updated
2026-07-24
Source record
OAI-PMH GetRecord
citation

Thorne, Meldeane Mercia Glennis. n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders. University of the Western Cape, 2007.