Back to results

University of Pretoria

Die uitbeelding van die mens aan die hand van skilderwerke in Pretoria

Abstract

dc:description.abstract

Sedert vroeë pistoriese tye tot ongeveer die vyftiende eeu N.C. het die mens, as motief, die belangrikste rol in die skilderkuns gespeel. Die menslike gestalte het hoofsaaklik as middel tot uitbeelding van ‘n gebeure gedien. Die kuns het veral in diens van die tempel of kerk gestaan. Die geskrewe woord was deur verhalende skilderye vervang, vmt die bybelse gebeurtenisse uitgebeeld het. Die werke wat die materiaal van hierdie studie uitmaak lewer bewys daarvan dat die inwoners van Pretoria oor die loop van jare ‘n groeiende belangstelling in skilderkuns aan die dag gelê het. By opsporing daarvan, wat hoofsaaklik op persoonlike besigtiging van talryke versamelings berus, is baie werke teengekom buite die engere bestek van hierdie ondersoek. Dit is algemeen bekend dat veral private versamelaars die hoofklem op landskapstukke laat val het tot hiertoe, veel meer as op portret of figuurstukke. Ek meen aanduidings te kan sien dat, net soos vir stillewes, die belangstelling in portret en figuurskildering besig is om gaandeweg toe te neem. So gesien besit Pretoria alreeds ‘n gebalanseerde versameling oor die algemeen. Sy skat van portretwerke en figuurvoorstellinge is op sigself al ‘n ryke kultuurerfenis wat op algemene erkenning aanspraak maak.

Degree

thesis:*
Grantor dc:publisher
University of Pretoria
Year dc:date.issued
1967

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Advisor dc:contributor.advisor
  • Van der Westhuysen, H.M.

Subjects

dc:subject × 1

Rights

dc:rights
Statement dc:rights
  • © 2017 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.
Language dc:language.iso
Afrikaans

Identifiers

dc:identifier.*
Handle dc:identifier.uri
http://hdl.handle.net/2263/59296
OAI identifier oai:identifier
oai:repository.up.ac.za:2263/59296

Chain of custody

source
Harvested from
University of Pretoria
Base URL
repository.up.ac.za/server/oai/request
Last updated
2026-07-24
Source record
OAI-PMH GetRecord
related terms
citation

Die uitbeelding van die mens aan die hand van skilderwerke in Pretoria. University of Pretoria, 1967. http://hdl.handle.net/2263/59296