University of Pretoria
Ondersteuning van sendelinge deur die Nederduitse Gereformeerde Gemeentes in die oostelike Sinode : 'n missiologiese benadering
Abstract
dc:description.abstractDie motivering van hierdie navorsing word gevind in die wete dat die wêreld vandag gebroke en stukkend is en dat mense die versugting het na: “deel wees in en van God se plan” om sodoende ’n verskil in die wêreld te kan maak. Ons kan beswaarlik sê dat God ons nie in die 21ste eeu uitdaag om nuut en kreatief te dink oor ons rol (as bruid van God) en deel wees van God se plan nie. Die vermoede van die navorser is dat die wisselwerking tussen sendelinge en gemeentes op ’n beter manier bestuur kan word. Die vermoede is ook dat daar deur beter kommunikasie en dialoog tussen sendelinge en gemeentes, beter maniere gevind kan word vir volhoubare ondersteuning deur gemeentes aan die sendelinge. Die vraag is nie net na beter finansiële ondersteuning nie, maar ook na emosionele verryking en menswaardigheid.
Degree
thesis:*- Grantor dc:publisher
- University of Pretoria
- Year dc:date.issued
- 2015
Author and committee
dc:creator, dc:contributor.*- Advisor dc:contributor.advisor
-
- Niemandt, Cornelius Johannes Petrus (Nelus)
Subjects
dc:subject × 11Rights
dc:rights- Statement dc:rights
-
- © 2015 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.
- Language dc:language.iso
- af
Identifiers
dc:identifier.*- Dc Identifier Other
- S2015
- OAI identifier oai:identifier
- oai:repository.up.ac.za:2263/50889