{"id":{"repo_id":"cape-town","oai_identifier":"oai:open.uct.ac.za:11427/8367"},"canonical_url":"https://search.dev.ndltd.org/etd/cape-town/oai:open.uct.ac.za:11427/8367","repository":{"repo_id":"cape-town","name":"University of Cape Town","base_url":"https://open.uct.ac.za/oai/request"},"display":{"title":"Die alter ego in die romans van Etienne Leroux","abstract":"Die konfrontasie tussen die mens en sy alter ego (die \"antler\" in die psige) is nie 'n onbekende verskynsel nie. Sedert die vroegste tye het filosowe en skrywers na die alter ego verwys en korter gelede het 'n aantal psigiaters, sielkundiges, antropoloe en literatore die dubbelganger/alter ego as studieterrein gekies. Onder andere word die feit beklemtoon dat die fenomeen van die dubbelganger of alter ego nie net 'n versinsel van filosowe of skrywers is nie, maar 'n patologiese realiteit wat met intrapsigiese konflik verband hou. Voorts word aangedui dat die frekwensie van die verskyning van die alter ego in die literatuur die eienaardigheid van die lewe en die kompleksiteit van die menslike psige beklemtoon. In die eerste hoofstuk van hierdie studie is daar 'n uiteensetting van die verkenning verskillende vakgeleerdes.","abstract_html":"Die konfrontasie tussen die mens en sy alter ego (die &quot;antler&quot; in die psige) is nie &#x27;n onbekende verskynsel nie. Sedert die vroegste tye het filosowe en skrywers na die alter ego verwys en korter gelede het &#x27;n aantal psigiaters, sielkundiges, antropoloe en literatore die dubbelganger/alter ego as studieterrein gekies. Onder andere word die feit beklemtoon dat die fenomeen van die dubbelganger of alter ego nie net &#x27;n versinsel van filosowe of skrywers is nie, maar &#x27;n patologiese realiteit wat met intrapsigiese konflik verband hou. Voorts word aangedui dat die frekwensie van die verskyning van die alter ego in die literatuur die eienaardigheid van die lewe en die kompleksiteit van die menslike psige beklemtoon. In die eerste hoofstuk van hierdie studie is daar &#x27;n uiteensetting van die verkenning verskillende vakgeleerdes.","abstract_has_math":false,"creators":["Borman, Martha M"],"institution":"Afrikaans and Netherlandic Studies","degree_name":null,"degree_level":null,"degree_discipline":null,"degree_department":null,"school":null,"contributors":[],"advisors":["Snyman, Henning"],"committee_chairs":[],"committee_members":[],"year":1990,"date_issued":"1990","date_published":"1990","updated_at":"2026-07-22T22:23:34Z","subjects":[],"languages":["afr"],"rights":[],"rights_urls":[],"identifier_entries":[]},"links":{"outbound_url":"http://hdl.handle.net/11427/8367","outbound_label":"Handle","outbound_source":"dc:identifier.uri"},"metadata_groups":[{"id":"people","label":"People","entries":[{"key":"dc:contributor.advisor","label":"Advisor","values":["Snyman, Henning"]},{"key":"dc:creator","label":"Author","values":["Borman, Martha M"]}]},{"id":"academic_context","label":"Academic Context","entries":[{"key":"dc:date.accessioned","label":"Dc Date Accessioned","values":["2014-10-11T12:09:32Z"]},{"key":"dc:date.available","label":"Dc Date Available","values":["2014-10-11T12:09:32Z"]},{"key":"dc:date.issued","label":"Date","values":["1990"]},{"key":"dc:publisher.department","label":"Dc Publisher Department","values":["Afrikaans and Netherlandic Studies"]},{"key":"dc:publisher.institution","label":"Dc Publisher Institution","values":["University of Cape Town"]},{"key":"dc:type","label":"Dc Type","values":["Doctoral Thesis"]},{"key":"dc:type.qualificationlevel","label":"Dc Type Qualificationlevel","values":["Doctoral"]},{"key":"dc:type.qualificationname","label":"Dc Type Qualificationname","values":["PhD"]}]},{"id":"language_rights","label":"Language and Rights","entries":[{"key":"dc:language.iso","label":"Language (ISO)","values":["afr"]}]},{"id":"identifiers","label":"Identifiers","entries":[{"key":"dc:identifier.uri","label":"Identifier URI","values":["http://hdl.handle.net/11427/8367"]}]},{"id":"additional","label":"Additional Metadata","entries":[{"key":"dc:description","label":"Description","values":["Bibliography: leaves 391-406."]},{"key":"dc:description.abstract","label":"Abstract","values":["Die konfrontasie tussen die mens en sy alter ego (die \"antler\" in die psige) is nie 'n onbekende verskynsel nie. Sedert die vroegste tye het filosowe en skrywers na die alter ego verwys en korter gelede het 'n aantal psigiaters, sielkundiges, antropoloe en literatore die dubbelganger/alter ego as studieterrein gekies. Onder andere word die feit beklemtoon dat die fenomeen van die dubbelganger of alter ego nie net 'n versinsel van filosowe of skrywers is nie, maar 'n patologiese realiteit wat met intrapsigiese konflik verband hou. Voorts word aangedui dat die frekwensie van die verskyning van die alter ego in die literatuur die eienaardigheid van die lewe en die kompleksiteit van die menslike psige beklemtoon. In die eerste hoofstuk van hierdie studie is daar 'n uiteensetting van die verkenning verskillende vakgeleerdes."]},{"key":"dc:title","label":"Title","values":["Die alter ego in die romans van Etienne Leroux"]}]}],"canonical_facts":{"dc:contributor.advisor":["Snyman, Henning"],"dc:creator":["Borman, Martha M"],"dc:date.accessioned":["2014-10-11T12:09:32Z"],"dc:date.available":["2014-10-11T12:09:32Z"],"dc:date.issued":["1990"],"dc:description":["Bibliography: leaves 391-406."],"dc:description.abstract":["Die konfrontasie tussen die mens en sy alter ego (die \"antler\" in die psige) is nie 'n onbekende verskynsel nie. Sedert die vroegste tye het filosowe en skrywers na die alter ego verwys en korter gelede het 'n aantal psigiaters, sielkundiges, antropoloe en literatore die dubbelganger/alter ego as studieterrein gekies. Onder andere word die feit beklemtoon dat die fenomeen van die dubbelganger of alter ego nie net 'n versinsel van filosowe of skrywers is nie, maar 'n patologiese realiteit wat met intrapsigiese konflik verband hou. Voorts word aangedui dat die frekwensie van die verskyning van die alter ego in die literatuur die eienaardigheid van die lewe en die kompleksiteit van die menslike psige beklemtoon. In die eerste hoofstuk van hierdie studie is daar 'n uiteensetting van die verkenning verskillende vakgeleerdes."],"dc:identifier.uri":["http://hdl.handle.net/11427/8367"],"dc:language.iso":["afr"],"dc:publisher.department":["Afrikaans and Netherlandic Studies"],"dc:publisher.institution":["University of Cape Town"],"dc:title":["Die alter ego in die romans van Etienne Leroux"],"dc:type":["Doctoral Thesis"],"dc:type.qualificationlevel":["Doctoral"],"dc:type.qualificationname":["PhD"]},"updated_at":"2026-07-22T22:23:34Z"}