{"id":{"repo_id":"cape-town","oai_identifier":"oai:open.uct.ac.za:11427/40033"},"canonical_url":"https://search.dev.ndltd.org/etd/cape-town/oai:open.uct.ac.za:11427/40033","repository":{"repo_id":"cape-town","name":"University of Cape Town","base_url":"https://open.uct.ac.za/oai/request"},"display":{"title":"Die verhoudingsvraagstuk in polisiering","abstract":"Hierdie ondersoek het betrekking op die verhoudingsvraagstuk in polisiÃ«ring. Die bevindinge is gebaseer op inligting wat deur middel van 'n vraelys ingesamel is. Vir hierdie doel is 718 respondente (Blankes, Kleurlinge en AsiÃ«rs) binne die munisipale dorpsgebied van Pietersburg ewekansig geselekteer om te bepaal wat die mening van 'n verteenwoordigende aantal respondente in Pietersburg is. Die opname van die gegewens is gedurende Desember 1979 en Januarie 1980 deur ondersoeker persoonlik en 'n aantal veldwerkers (AsiÃ«rs, Blankes en Kleurlinge) gedoen. Die doel met die ondersoek was primÃªr om die aard van bestaande verhoudinge tussen die Suid-Afrikaanse Polisie en die publiek volgens die mening van 'n ondersoekgroep te bepaal en om moontlike verhoudingversteurende faktore te identifiseer. Die ondersoekresultate weerspieÃ«l uiteraard slegs die menings van die inwoners van Pietersburg en veralgemenings is gevaarlik. Bepaalde hipoteses wat met die oog op die ondersoekgebied geformuleer is, is getoets en dit blyk volgens die bevindinge dat bestaande verhoudinge huidig in die polisiÃ«ringsproses geskend word. Verskeie faktore wat stremmend kan inwerk op die handhawing van gesonde onderlinge verhoudinge, is geidentifiseer.","abstract_html":"Hierdie ondersoek het betrekking op die verhoudingsvraagstuk in polisiÃ«ring. Die bevindinge is gebaseer op inligting wat deur middel van &#x27;n vraelys ingesamel is. Vir hierdie doel is 718 respondente (Blankes, Kleurlinge en AsiÃ«rs) binne die munisipale dorpsgebied van Pietersburg ewekansig geselekteer om te bepaal wat die mening van &#x27;n verteenwoordigende aantal respondente in Pietersburg is. Die opname van die gegewens is gedurende Desember 1979 en Januarie 1980 deur ondersoeker persoonlik en &#x27;n aantal veldwerkers (AsiÃ«rs, Blankes en Kleurlinge) gedoen. Die doel met die ondersoek was primÃªr om die aard van bestaande verhoudinge tussen die Suid-Afrikaanse Polisie en die publiek volgens die mening van &#x27;n ondersoekgroep te bepaal en om moontlike verhoudingversteurende faktore te identifiseer. Die ondersoekresultate weerspieÃ«l uiteraard slegs die menings van die inwoners van Pietersburg en veralgemenings is gevaarlik. Bepaalde hipoteses wat met die oog op die ondersoekgebied geformuleer is, is getoets en dit blyk volgens die bevindinge dat bestaande verhoudinge huidig in die polisiÃ«ringsproses geskend word. Verskeie faktore wat stremmend kan inwerk op die handhawing van gesonde onderlinge verhoudinge, is geidentifiseer.","abstract_has_math":false,"creators":["Du Preez, Gert Thomas"],"institution":"Department of Sociology","degree_name":null,"degree_level":null,"degree_discipline":null,"degree_department":null,"school":null,"contributors":[],"advisors":["Van der Merwe, H W"],"committee_chairs":[],"committee_members":[],"year":1983,"date_issued":"1983","date_published":"1983","updated_at":"2026-07-22T22:22:37Z","subjects":["Sociology","Policing"],"languages":[],"rights":[],"rights_urls":[],"identifier_entries":[]},"links":{"outbound_url":"http://hdl.handle.net/11427/40033","outbound_label":"Handle","outbound_source":"dc:identifier.uri"},"metadata_groups":[{"id":"people","label":"People","entries":[{"key":"dc:contributor.advisor","label":"Advisor","values":["Van der Merwe, H W"]},{"key":"dc:creator","label":"Author","values":["Du Preez, Gert Thomas"]}]},{"id":"academic_context","label":"Academic Context","entries":[{"key":"dc:date.accessioned","label":"Dc Date Accessioned","values":["2024-06-27T10:57:06Z"]},{"key":"dc:date.available","label":"Dc Date Available","values":["2024-06-27T10:57:06Z"]},{"key":"dc:date.issued","label":"Date","values":["1983"]},{"key":"dc:publisher.department","label":"Dc Publisher Department","values":["Department of Sociology"]},{"key":"dc:type","label":"Dc Type","values":["Thesis / Dissertation"]},{"key":"dc:type.qualificationlevel","label":"Dc Type Qualificationlevel","values":["Doctoral","PhD"]}]},{"id":"subjects_keywords","label":"Subjects and Keywords","entries":[{"key":"dc:subject","label":"Dc Subject","values":["Sociology","Policing"]}]},{"id":"identifiers","label":"Identifiers","entries":[{"key":"dc:identifier.uri","label":"Identifier URI","values":["http://hdl.handle.net/11427/40033"]}]},{"id":"additional","label":"Additional Metadata","entries":[{"key":"dc:description.abstract","label":"Abstract","values":["Hierdie ondersoek het betrekking op die verhoudingsvraagstuk in polisiÃ«ring. Die bevindinge is gebaseer op inligting wat deur middel van 'n vraelys ingesamel is. Vir hierdie doel is 718 respondente (Blankes, Kleurlinge en AsiÃ«rs) binne die munisipale dorpsgebied van Pietersburg ewekansig geselekteer om te bepaal wat die mening van 'n verteenwoordigende aantal respondente in Pietersburg is. Die opname van die gegewens is gedurende Desember 1979 en Januarie 1980 deur ondersoeker persoonlik en 'n aantal veldwerkers (AsiÃ«rs, Blankes en Kleurlinge) gedoen. Die doel met die ondersoek was primÃªr om die aard van bestaande verhoudinge tussen die Suid-Afrikaanse Polisie en die publiek volgens die mening van 'n ondersoekgroep te bepaal en om moontlike verhoudingversteurende faktore te identifiseer. Die ondersoekresultate weerspieÃ«l uiteraard slegs die menings van die inwoners van Pietersburg en veralgemenings is gevaarlik. Bepaalde hipoteses wat met die oog op die ondersoekgebied geformuleer is, is getoets en dit blyk volgens die bevindinge dat bestaande verhoudinge huidig in die polisiÃ«ringsproses geskend word. Verskeie faktore wat stremmend kan inwerk op die handhawing van gesonde onderlinge verhoudinge, is geidentifiseer."]},{"key":"dc:title","label":"Title","values":["Die verhoudingsvraagstuk in polisiering"]}]}],"canonical_facts":{"dc:contributor.advisor":["Van der Merwe, H W"],"dc:creator":["Du Preez, Gert Thomas"],"dc:date.accessioned":["2024-06-27T10:57:06Z"],"dc:date.available":["2024-06-27T10:57:06Z"],"dc:date.issued":["1983"],"dc:description.abstract":["Hierdie ondersoek het betrekking op die verhoudingsvraagstuk in polisiÃ«ring. Die bevindinge is gebaseer op inligting wat deur middel van 'n vraelys ingesamel is. Vir hierdie doel is 718 respondente (Blankes, Kleurlinge en AsiÃ«rs) binne die munisipale dorpsgebied van Pietersburg ewekansig geselekteer om te bepaal wat die mening van 'n verteenwoordigende aantal respondente in Pietersburg is. Die opname van die gegewens is gedurende Desember 1979 en Januarie 1980 deur ondersoeker persoonlik en 'n aantal veldwerkers (AsiÃ«rs, Blankes en Kleurlinge) gedoen. Die doel met die ondersoek was primÃªr om die aard van bestaande verhoudinge tussen die Suid-Afrikaanse Polisie en die publiek volgens die mening van 'n ondersoekgroep te bepaal en om moontlike verhoudingversteurende faktore te identifiseer. Die ondersoekresultate weerspieÃ«l uiteraard slegs die menings van die inwoners van Pietersburg en veralgemenings is gevaarlik. Bepaalde hipoteses wat met die oog op die ondersoekgebied geformuleer is, is getoets en dit blyk volgens die bevindinge dat bestaande verhoudinge huidig in die polisiÃ«ringsproses geskend word. Verskeie faktore wat stremmend kan inwerk op die handhawing van gesonde onderlinge verhoudinge, is geidentifiseer."],"dc:identifier.uri":["http://hdl.handle.net/11427/40033"],"dc:publisher.department":["Department of Sociology"],"dc:subject":["Sociology","Policing"],"dc:title":["Die verhoudingsvraagstuk in polisiering"],"dc:type":["Thesis / Dissertation"],"dc:type.qualificationlevel":["Doctoral","PhD"]},"updated_at":"2026-07-22T22:22:37Z"}