Back to results

Afrikaans and Netherlandic Studies

Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900

Abstract

dc:description.abstract

My doel met hierdie studie is nie om 'n geskiedenis van die Afrikaanse Taalbeweging te gee nie. Ek wil slegs aandui hoe die genootskappers en ander stryers vir die Afrikaanse saak hul gestelde doel, n.l. om die nasionale gevoel van die volk aan te wakker en die volk te oortuig van die waarde van sy eie taal, deur die uitgee van Afrikaanse geskrifte probeer bereik het. Ook is my doel nie om te let op die literere waarde van die werke of om die geskiedkundige uiteensettinge daarin aan die waarheid te toets nie. Ek wil net maar 'n studie maak van die rol wat hierdie werke in die verwesenliking van 'n nasionale oplewing gespeel het.

Degree

thesis:*
Grantor dc:publisher.institution
Afrikaans and Netherlandic Studies
Year dc:date.issued
1940

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Author dc:creator
  • Fourie, Margaretta M

Rights

Language dc:language.iso
afr

Identifiers

dc:identifier.*
Handle dc:identifier.uri
http://hdl.handle.net/11427/22236
OAI identifier oai:identifier
oai:open.uct.ac.za:11427/22236

Chain of custody

source
Harvested from
University of Cape Town
Base URL
open.uct.ac.za/oai/request
Last updated
2026-07-22
Source record
OAI-PMH GetRecord
related terms
citation

Fourie, Margaretta M. Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900. Afrikaans and Netherlandic Studies, 1940. http://hdl.handle.net/11427/22236