{"id":{"repo_id":"cape-town","oai_identifier":"oai:open.uct.ac.za:11427/22160"},"canonical_url":"https://search.dev.ndltd.org/etd/cape-town/oai:open.uct.ac.za:11427/22160","repository":{"repo_id":"cape-town","name":"University of Cape Town","base_url":"https://open.uct.ac.za/oai/request"},"display":{"title":"Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L","abstract":"Die vrye aminosuurinhoud van Suider-Afrikaanse proteas het met enkele uitsonderings (Van Staden, 1966) min navorsers se aandag getrek. Die meeste ondersoeke was redelik oppervlakkig en slegs gegrond op papierchromatografie van 'n paar spesies, sodat 'n dieper studie nodig was. Miskien was die groepe verbindings wat werk in hierdie veld bemoeilik (tanniene die belangrikste), vir die meeste 'n te groot kopseer. Indien hierdie \"probleemverbindings\" identifisering, isolering en karakterisering in hierdie studie gaan bemoeilik, sal spesifieke suiweringstegnieke ontwikkel en toegepas moet word, om ekstrakte vooraf te suiwer. Daar gaan gepoog word om soveel moontlik ninhidrienpositiewe verbindings te identifiseer en te isoleer. Isolate gaan gedeeltelik chemies gekarakteriseer en bewaar word vir 'n opvolgende studie.","abstract_html":"Die vrye aminosuurinhoud van Suider-Afrikaanse proteas het met enkele uitsonderings (Van Staden, 1966) min navorsers se aandag getrek. Die meeste ondersoeke was redelik oppervlakkig en slegs gegrond op papierchromatografie van &#x27;n paar spesies, sodat &#x27;n dieper studie nodig was. Miskien was die groepe verbindings wat werk in hierdie veld bemoeilik (tanniene die belangrikste), vir die meeste &#x27;n te groot kopseer. Indien hierdie &quot;probleemverbindings&quot; identifisering, isolering en karakterisering in hierdie studie gaan bemoeilik, sal spesifieke suiweringstegnieke ontwikkel en toegepas moet word, om ekstrakte vooraf te suiwer. Daar gaan gepoog word om soveel moontlik ninhidrienpositiewe verbindings te identifiseer en te isoleer. Isolate gaan gedeeltelik chemies gekarakteriseer en bewaar word vir &#x27;n opvolgende studie.","abstract_has_math":false,"creators":["Van Schalkwyk, Adriaan Jacobus"],"institution":"Department of Biological Sciences","degree_name":null,"degree_level":null,"degree_discipline":null,"degree_department":null,"school":null,"contributors":[],"advisors":["Eloff, J N"],"committee_chairs":[],"committee_members":[],"year":1986,"date_issued":"1986","date_published":"1986","updated_at":"2026-07-22T22:23:21Z","subjects":[],"languages":["afr"],"rights":[],"rights_urls":[],"identifier_entries":[]},"links":{"outbound_url":"http://hdl.handle.net/11427/22160","outbound_label":"Handle","outbound_source":"dc:identifier.uri"},"metadata_groups":[{"id":"people","label":"People","entries":[{"key":"dc:contributor.advisor","label":"Advisor","values":["Eloff, J N"]},{"key":"dc:creator","label":"Author","values":["Van Schalkwyk, Adriaan Jacobus"]}]},{"id":"academic_context","label":"Academic Context","entries":[{"key":"dc:date.accessioned","label":"Dc Date Accessioned","values":["2016-10-16T09:51:25Z"]},{"key":"dc:date.available","label":"Dc Date Available","values":["2016-10-16T09:51:25Z"]},{"key":"dc:date.issued","label":"Date","values":["1986"]},{"key":"dc:publisher.department","label":"Dc Publisher Department","values":["Department of Biological Sciences"]},{"key":"dc:publisher.institution","label":"Dc Publisher Institution","values":["University of Cape Town"]},{"key":"dc:type","label":"Dc Type","values":["Master Thesis"]},{"key":"dc:type.qualificationlevel","label":"Dc Type Qualificationlevel","values":["Masters"]},{"key":"dc:type.qualificationname","label":"Dc Type Qualificationname","values":["MSc"]}]},{"id":"language_rights","label":"Language and Rights","entries":[{"key":"dc:language.iso","label":"Language (ISO)","values":["afr"]}]},{"id":"identifiers","label":"Identifiers","entries":[{"key":"dc:identifier.uri","label":"Identifier URI","values":["http://hdl.handle.net/11427/22160"]}]},{"id":"additional","label":"Additional Metadata","entries":[{"key":"dc:description","label":"Description","values":["Bibliography: pages 72-77."]},{"key":"dc:description.abstract","label":"Abstract","values":["Die vrye aminosuurinhoud van Suider-Afrikaanse proteas het met enkele uitsonderings (Van Staden, 1966) min navorsers se aandag getrek. Die meeste ondersoeke was redelik oppervlakkig en slegs gegrond op papierchromatografie van 'n paar spesies, sodat 'n dieper studie nodig was. Miskien was die groepe verbindings wat werk in hierdie veld bemoeilik (tanniene die belangrikste), vir die meeste 'n te groot kopseer. Indien hierdie \"probleemverbindings\" identifisering, isolering en karakterisering in hierdie studie gaan bemoeilik, sal spesifieke suiweringstegnieke ontwikkel en toegepas moet word, om ekstrakte vooraf te suiwer. Daar gaan gepoog word om soveel moontlik ninhidrienpositiewe verbindings te identifiseer en te isoleer. Isolate gaan gedeeltelik chemies gekarakteriseer en bewaar word vir 'n opvolgende studie."]},{"key":"dc:title","label":"Title","values":["Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L"]}]}],"canonical_facts":{"dc:contributor.advisor":["Eloff, J N"],"dc:creator":["Van Schalkwyk, Adriaan Jacobus"],"dc:date.accessioned":["2016-10-16T09:51:25Z"],"dc:date.available":["2016-10-16T09:51:25Z"],"dc:date.issued":["1986"],"dc:description":["Bibliography: pages 72-77."],"dc:description.abstract":["Die vrye aminosuurinhoud van Suider-Afrikaanse proteas het met enkele uitsonderings (Van Staden, 1966) min navorsers se aandag getrek. Die meeste ondersoeke was redelik oppervlakkig en slegs gegrond op papierchromatografie van 'n paar spesies, sodat 'n dieper studie nodig was. Miskien was die groepe verbindings wat werk in hierdie veld bemoeilik (tanniene die belangrikste), vir die meeste 'n te groot kopseer. Indien hierdie \"probleemverbindings\" identifisering, isolering en karakterisering in hierdie studie gaan bemoeilik, sal spesifieke suiweringstegnieke ontwikkel en toegepas moet word, om ekstrakte vooraf te suiwer. Daar gaan gepoog word om soveel moontlik ninhidrienpositiewe verbindings te identifiseer en te isoleer. Isolate gaan gedeeltelik chemies gekarakteriseer en bewaar word vir 'n opvolgende studie."],"dc:identifier.uri":["http://hdl.handle.net/11427/22160"],"dc:language.iso":["afr"],"dc:publisher.department":["Department of Biological Sciences"],"dc:publisher.institution":["University of Cape Town"],"dc:title":["Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L"],"dc:type":["Master Thesis"],"dc:type.qualificationlevel":["Masters"],"dc:type.qualificationname":["MSc"]},"updated_at":"2026-07-22T22:23:21Z"}