{"id":{"repo_id":"cape-town","oai_identifier":"oai:open.uct.ac.za:11427/19808"},"canonical_url":"https://search.dev.ndltd.org/etd/cape-town/oai:open.uct.ac.za:11427/19808","repository":{"repo_id":"cape-town","name":"University of Cape Town","base_url":"https://open.uct.ac.za/oai/request"},"display":{"title":"Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers","abstract":"Riana Scheepers se prosawerk sluit deur die fokus op die vrou, gesien vanuit die perspektief van die vrou, aan by die feministiese literatuur, en maak derhalwe 'n feministiese literatuurbenadering van haar werk moontlik. Haar oeuvre, vanaf Die ding in die vuur (1990), tot en met Die heidendogters jubel (1995), lewer 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse vroueliteratuur van die afgelope dekade. In die tematiese ondersoek na die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid is die ginokritiek van die Anglo-Amerikaanse feminis, Elaine Showalter, asook die sogenaamde mites wat in groot mate die gedrag van mans en vroue in die samelewing reel, as teoretiese uitgangspunt geneem. Met die feminisme en die gesosialiseerde opvattings oar die rolle van die geslagte as agtergrond, val die fokus op die vrou se stryd om te oorleef in 'n manlik-gedomineerde samelewing. Hierdie oorlewingstryd word veral geopenbaar in die vrou se verhouding met die man in 'n liefdes- of seksuele verhouding, maar raak ook haar posisie as vrou binne die breer sosiale konteks en haar verhouding met die man in die samelewing. As gevolg van die ongelyke magsverhouding tussen die geslagte waar die vrou in haar verhoudings met die man voortdurend konflik tussen weerloosheid en weerbaarheid. Hierdie spanning is 'n deurlopende tema in Scheepers se werk en die klem val deurgaans op die vergestalting daarvan.","abstract_html":"Riana Scheepers se prosawerk sluit deur die fokus op die vrou, gesien vanuit die perspektief van die vrou, aan by die feministiese literatuur, en maak derhalwe &#x27;n feministiese literatuurbenadering van haar werk moontlik. Haar oeuvre, vanaf Die ding in die vuur (1990), tot en met Die heidendogters jubel (1995), lewer &#x27;n belangrike bydrae tot die Afrikaanse vroueliteratuur van die afgelope dekade. In die tematiese ondersoek na die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid is die ginokritiek van die Anglo-Amerikaanse feminis, Elaine Showalter, asook die sogenaamde mites wat in groot mate die gedrag van mans en vroue in die samelewing reel, as teoretiese uitgangspunt geneem. Met die feminisme en die gesosialiseerde opvattings oar die rolle van die geslagte as agtergrond, val die fokus op die vrou se stryd om te oorleef in &#x27;n manlik-gedomineerde samelewing. Hierdie oorlewingstryd word veral geopenbaar in die vrou se verhouding met die man in &#x27;n liefdes- of seksuele verhouding, maar raak ook haar posisie as vrou binne die breer sosiale konteks en haar verhouding met die man in die samelewing. As gevolg van die ongelyke magsverhouding tussen die geslagte waar die vrou in haar verhoudings met die man voortdurend konflik tussen weerloosheid en weerbaarheid. Hierdie spanning is &#x27;n deurlopende tema in Scheepers se werk en die klem val deurgaans op die vergestalting daarvan.","abstract_has_math":false,"creators":["Van Zyl, Anita Johanna"],"institution":"Afrikaans and Netherlandic Studies","degree_name":null,"degree_level":null,"degree_discipline":null,"degree_department":null,"school":null,"contributors":[],"advisors":["Van der Merwe, Chris N"],"committee_chairs":[],"committee_members":[],"year":1996,"date_issued":"1996","date_published":"1996","updated_at":"2026-07-22T22:23:09Z","subjects":[],"languages":["afr"],"rights":[],"rights_urls":[],"identifier_entries":[]},"links":{"outbound_url":"http://hdl.handle.net/11427/19808","outbound_label":"Handle","outbound_source":"dc:identifier.uri"},"metadata_groups":[{"id":"people","label":"People","entries":[{"key":"dc:contributor.advisor","label":"Advisor","values":["Van der Merwe, Chris N"]},{"key":"dc:creator","label":"Author","values":["Van Zyl, Anita Johanna"]}]},{"id":"academic_context","label":"Academic Context","entries":[{"key":"dc:date.accessioned","label":"Dc Date Accessioned","values":["2016-05-24T09:09:34Z"]},{"key":"dc:date.available","label":"Dc Date Available","values":["2016-05-24T09:09:34Z"]},{"key":"dc:date.issued","label":"Date","values":["1996"]},{"key":"dc:publisher.department","label":"Dc Publisher Department","values":["Afrikaans and Netherlandic Studies"]},{"key":"dc:publisher.institution","label":"Dc Publisher Institution","values":["University of Cape Town"]},{"key":"dc:type","label":"Dc Type","values":["Master Thesis"]},{"key":"dc:type.qualificationlevel","label":"Dc Type Qualificationlevel","values":["Masters"]},{"key":"dc:type.qualificationname","label":"Dc Type Qualificationname","values":["MA"]}]},{"id":"language_rights","label":"Language and Rights","entries":[{"key":"dc:language.iso","label":"Language (ISO)","values":["afr"]}]},{"id":"identifiers","label":"Identifiers","entries":[{"key":"dc:identifier.uri","label":"Identifier URI","values":["http://hdl.handle.net/11427/19808"]}]},{"id":"additional","label":"Additional Metadata","entries":[{"key":"dc:description.abstract","label":"Abstract","values":["Riana Scheepers se prosawerk sluit deur die fokus op die vrou, gesien vanuit die perspektief van die vrou, aan by die feministiese literatuur, en maak derhalwe 'n feministiese literatuurbenadering van haar werk moontlik. Haar oeuvre, vanaf Die ding in die vuur (1990), tot en met Die heidendogters jubel (1995), lewer 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse vroueliteratuur van die afgelope dekade. In die tematiese ondersoek na die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid is die ginokritiek van die Anglo-Amerikaanse feminis, Elaine Showalter, asook die sogenaamde mites wat in groot mate die gedrag van mans en vroue in die samelewing reel, as teoretiese uitgangspunt geneem. Met die feminisme en die gesosialiseerde opvattings oar die rolle van die geslagte as agtergrond, val die fokus op die vrou se stryd om te oorleef in 'n manlik-gedomineerde samelewing. Hierdie oorlewingstryd word veral geopenbaar in die vrou se verhouding met die man in 'n liefdes- of seksuele verhouding, maar raak ook haar posisie as vrou binne die breer sosiale konteks en haar verhouding met die man in die samelewing. As gevolg van die ongelyke magsverhouding tussen die geslagte waar die vrou in haar verhoudings met die man voortdurend konflik tussen weerloosheid en weerbaarheid. Hierdie spanning is 'n deurlopende tema in Scheepers se werk en die klem val deurgaans op die vergestalting daarvan."]},{"key":"dc:title","label":"Title","values":["Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers"]}]}],"canonical_facts":{"dc:contributor.advisor":["Van der Merwe, Chris N"],"dc:creator":["Van Zyl, Anita Johanna"],"dc:date.accessioned":["2016-05-24T09:09:34Z"],"dc:date.available":["2016-05-24T09:09:34Z"],"dc:date.issued":["1996"],"dc:description.abstract":["Riana Scheepers se prosawerk sluit deur die fokus op die vrou, gesien vanuit die perspektief van die vrou, aan by die feministiese literatuur, en maak derhalwe 'n feministiese literatuurbenadering van haar werk moontlik. Haar oeuvre, vanaf Die ding in die vuur (1990), tot en met Die heidendogters jubel (1995), lewer 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse vroueliteratuur van die afgelope dekade. In die tematiese ondersoek na die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid is die ginokritiek van die Anglo-Amerikaanse feminis, Elaine Showalter, asook die sogenaamde mites wat in groot mate die gedrag van mans en vroue in die samelewing reel, as teoretiese uitgangspunt geneem. Met die feminisme en die gesosialiseerde opvattings oar die rolle van die geslagte as agtergrond, val die fokus op die vrou se stryd om te oorleef in 'n manlik-gedomineerde samelewing. Hierdie oorlewingstryd word veral geopenbaar in die vrou se verhouding met die man in 'n liefdes- of seksuele verhouding, maar raak ook haar posisie as vrou binne die breer sosiale konteks en haar verhouding met die man in die samelewing. As gevolg van die ongelyke magsverhouding tussen die geslagte waar die vrou in haar verhoudings met die man voortdurend konflik tussen weerloosheid en weerbaarheid. Hierdie spanning is 'n deurlopende tema in Scheepers se werk en die klem val deurgaans op die vergestalting daarvan."],"dc:identifier.uri":["http://hdl.handle.net/11427/19808"],"dc:language.iso":["afr"],"dc:publisher.department":["Afrikaans and Netherlandic Studies"],"dc:publisher.institution":["University of Cape Town"],"dc:title":["Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers"],"dc:type":["Master Thesis"],"dc:type.qualificationlevel":["Masters"],"dc:type.qualificationname":["MA"]},"updated_at":"2026-07-22T22:23:09Z"}